This is REAL rugby development Published 4 August 2009 | By grootblousmile Our fellow blogger here, Manly, alerted me to this… this is what REAL RUGBY DEVELOPMENT is… click on the link http://www.joberrugby.com/SportFoundation.html 374 Responses to This is REAL rugby development 1 2 3 … 13 Next » 1 EEE on 4 August 2009 at 1:20 pm Yebo dis baie cool……….sien die bloubulle is maar net die beste…hehehehe 2 EEE on 4 August 2009 at 1:21 pm Leer janne (moet ons so maak soos met die dragons of wat, sien super doen dit) 3 grootblousmile on 4 August 2009 at 1:24 pm 2 – EEE, Ja, die TRADISIE hier gaan wees om na “JANNE” te verwys in die EERSTE post !! Grand IDEE !! Ons is after all die oorspronklike JANNE !! 4 AB Bullsbok on 4 August 2009 at 1:30 pm Shows us once again that SA Rugby is run by a bunch of rightwing broederbonders not interested in the development of the game in the “platteland”!! 5 EEE on 4 August 2009 at 1:30 pm Ja ek is JanEEE hehehehehehe 6 grootblousmile on 4 August 2009 at 1:34 pm 4 – AB, I’ll rephrase it this way…. “bunch of Self-serving farkers”…. 7 grootblousmile on 4 August 2009 at 1:34 pm 5 – EEE, Janee JanEEE….. 8 isigidi on 4 August 2009 at 1:40 pm 7# Hou op met kuk praat en gaan pos my pakkie!!!!!!! 9 Ed_the_Lion on 4 August 2009 at 1:43 pm #4 AB Ek verstaan nie jou punt so mooi nie!! 10 grootblousmile on 4 August 2009 at 1:43 pm 8 – Isi, O flok, ja…. ek stuur 2 CD’s vir SAB saam…. 11 Ed_the_Lion on 4 August 2009 at 1:45 pm #10 GBS Lekker mama themba vir SAB. Hy like daai musiek. 12 isigidi on 4 August 2009 at 1:45 pm 10# Is reg, SAB bly nie vĂȘr van my af nie. SMS of mail my sy selnommer een of ander tyd net. Ik heft night de jongen sigh nommer. 13 grootblousmile on 4 August 2009 at 1:46 pm 11 – Ed, Nee ek stuur vir hom Microsoft Office 2007 en ‘n Antivirus ding ! 14 Ed_the_Lion on 4 August 2009 at 1:47 pm #13 GBS, O ek sien. 15 grootblousmile on 4 August 2009 at 1:49 pm OK, laat ek BINKELS toe gaan, voor Isi my aanrand…. Ed, hou die fort hier… 16 Ed_the_Lion on 4 August 2009 at 1:51 pm GBS, geen probleem nie. Ek hou fort!!! 17 isigidi on 4 August 2009 at 1:52 pm 15# Gmfff. Soos hy fort gehou het die naweek? Wolf skaapwagter maak as jy my vra. of is dit Leeu skaapwagter maak? 18 Ed_the_Lion on 4 August 2009 at 1:55 pm #17 Isi, đ 19 Ed_the_Lion on 4 August 2009 at 1:57 pm ok, laat ek so bietjie rondkrap en ‘n ietsie skrywe vir my Leeus. 20 Supa Die Bloubul on 4 August 2009 at 1:57 pm 2 Dis nie super nie, was ek! Ek probeer al die afgelope paar dae :”Janne” op die eerste post skryf – maar niemand wil byt nie!! 21 EEE on 4 August 2009 at 1:58 pm Gehoor van ed se mannewales die naweek đ 22 EEE on 4 August 2009 at 1:59 pm #20 sorry man, hehehe was bietjie gedisconfuculated gewees #19 Jy bedoel seker die Copy Cats hehehehehe 23 trupisero on 4 August 2009 at 1:59 pm 19 – Ed, so gepraat van pakkies — wat het van myne geword? 24 Supa Die Bloubul on 4 August 2009 at 2:01 pm 22 Maar ons moet dit probeer doen. Eerste ou post iets met “Janne” in! 25 trupisero on 4 August 2009 at 2:02 pm right, ek’s uit — so paar phone calls om te maak. Moeder kuier ook hier so gaan maar skaars wees. 26 EEE on 4 August 2009 at 2:02 pm 24 Verseker, dis darrem cooler as Dragons hehehehehehe 27 Supa Die Bloubul on 4 August 2009 at 2:03 pm 26 Verseker! Jan sal n draak opfoeter!! Gaan die Bulle die Cheetahs looi? 28 EEE on 4 August 2009 at 2:07 pm Die BulJanne gaan verseker wen, gaan net nie ‘n walkover wees nie, hulle moet maar mooi die cheaters dophou jong, ek dink hulle is al desperaat vir ‘n wen. 29 Ed_the_Lion on 4 August 2009 at 2:14 pm GO CHEETAHS!!! :GRIN: 30 Ed_the_Lion on 4 August 2009 at 2:14 pm đ 1 2 3 … 13 Next » « Bokke Team announced ! Aussies prepare for Boks with Sharks … » Users Online Total 535 users including 0 member, 535 guests, 0 bot onlineMost users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
Yebo dis baie cool……….sien die bloubulle is maar net die beste…hehehehe
Leer janne
(moet ons so maak soos met die dragons of wat, sien super doen dit)
2 – EEE,
Ja, die TRADISIE hier gaan wees om na “JANNE” te verwys in die EERSTE post !!
Grand IDEE !!
Ons is after all die oorspronklike JANNE !!
Shows us once again that SA Rugby is run by a bunch of rightwing broederbonders not interested in the development of the game in the “platteland”!!
Ja ek is JanEEE hehehehehehe
4 – AB,
I’ll rephrase it this way…. “bunch of Self-serving farkers”….
5 – EEE,
Janee JanEEE…..
7# Hou op met kuk praat en gaan pos my pakkie!!!!!!!
#4 AB
Ek verstaan nie jou punt so mooi nie!!
8 – Isi,
O flok, ja…. ek stuur 2 CD’s vir SAB saam….
#10 GBS
Lekker mama themba vir SAB. Hy like daai musiek.
10# Is reg, SAB bly nie vĂȘr van my af nie. SMS of mail my sy selnommer een of ander tyd net. Ik heft night de jongen sigh nommer.
11 – Ed,
Nee ek stuur vir hom Microsoft Office 2007 en ‘n Antivirus ding !
#13 GBS,
O ek sien.
OK, laat ek BINKELS toe gaan, voor Isi my aanrand…. Ed, hou die fort hier…
GBS, geen probleem nie. Ek hou fort!!!
15# Gmfff. Soos hy fort gehou het die naweek? Wolf skaapwagter maak as jy my vra. of is dit Leeu skaapwagter maak?
#17 Isi,
đ
ok, laat ek so bietjie rondkrap en ‘n ietsie skrywe vir my Leeus.
2 Dis nie super nie, was ek!
Ek probeer al die afgelope paar dae :”Janne” op die eerste post skryf – maar niemand wil byt nie!!
Gehoor van ed se mannewales die naweek đ
#20 sorry man, hehehe was bietjie gedisconfuculated gewees
#19 Jy bedoel seker die Copy Cats hehehehehe
19 – Ed, so gepraat van pakkies — wat het van myne geword?
22 Maar ons moet dit probeer doen. Eerste ou post iets met “Janne” in!
right, ek’s uit — so paar phone calls om te maak. Moeder kuier ook hier so gaan maar skaars wees.
24 Verseker, dis darrem cooler as Dragons hehehehehehe
26 Verseker!
Jan sal n draak opfoeter!!
Gaan die Bulle die Cheetahs looi?
Die BulJanne gaan verseker wen, gaan net nie ‘n walkover wees nie, hulle moet maar mooi die cheaters dophou jong, ek dink hulle is al desperaat vir ‘n wen.
GO CHEETAHS!!! :GRIN:
đ
Users Online
Total 535 users including 0 member, 535 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,827,184 Page Impressions
_