Let’s forget about Australia for a minute but let me focus on New Zealand and how South Africa are gearing up for them specifically during their away leg of Tri-Nations 2009.
South Africa have always had the toughest away season in world rugby. Invariably the Springboks have had to face a tag team which no other international rugby nation could contemplate – New Zealand and Australia in three weeks.
Perish the thought of any other team, let’s say Scotland, Wales or Ireland, attempting what South Africa do year in and year out. They would no doubt shudder at the thought.
For South Africa, especially in 2009, things look different. I’m not referring to the unquestionable dominance of the South African squad at present OR the relative strengths of Australia and New Zealand.
What I’m talking about is a shift in national mindset – a strange common agreement in South Africa that New Zealand are fair game and the Springboks aren’t going to be diplomatic about handing them a lesson.
In nearly 50 years of watching rugby in South Africa, I’ve never seen anything quite like this. And the largest national TV News channel in South Africa has set the tone.
#240 Supa
Ek hoop so man.
Waar is jy nou K9???
Ed
Nogi die spanne gesien nie…sal close wees. Games tussen 2 van die 4 spanne wat bo die log lê is altyd close. Krag teen krag.
#242 Hy tel ons twee nie…:cry: Hy se hier is niemand.
#243 K9,
Dit sal close wees, maar ons gaan wen.
#244 Supa,
Ek weet nie :sob:
#243 Het jy hard gewerk vandag?
🙁
My internet sy die hele flippen tyd uit.
Supa…werk altyd hard. Check gou die CC log.
250
250! Dis lekker om n BUL te wees! 😆
YESSSSSSSSSSSSSSSSSSSSS
#250 Bwahahaha! Jou nommer is wild verkeerd!
Earl onderskep en hy score!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
#252 Sorry tjom – jou nommer moet reg wees!
Jy kan hom altyd weer edit….hehe
Ek het 250 gekry. Earl jou doring!!!!!
Wenners die naweek.
WP, Kwas, Leeus, Tjieters
Bwahaaha! Daar doen jy dit wragtig…daar kom tsotsi Earl weer uit….
Net toe ek vir Earl op die bank wou sit, toe kom hy met daai onderskep drie van hom.
#259 Ek het nogsteeds die 250 gekry!!! lekker om ‘m Leeu te wees.
#261 En toe verander Loffie sommer die scoreboard…
#259 Supa
Guthro het hom amper ingehardloop. Nog 10 meter dan het Guthro hom gevang. 😀
#261 Jy het, maar jou nommers moet reg wees! Onthou jy nie destyds op Voldy nie?
Ai, ek sien al 25% van die Lions supporters is weer besig om die blog oor te vat!!
#263 Gutties was te moeg…onfiks…
#265
Ja, hulle praat heeltyd kuk van die WP. Se julle is lucky en gay en goed.
#265 KP
Ja wees versigtig, ons is rof besig om rugby kennis hier te deel met die Bul ondersteuners. Supa verstaan al amper rugby!!
#264 Supa
Hierdie is nie Voldy nie.
#268 Nou hou op kroek Earl the Pearl!!!! hehehe
#267 Supa,
Nee Supa. Jy maak nou of ek gesê het almal is gay en lucky. ek het net gesê 95% van hulle is. hou op om woorde in my mond te sit.
Users Online
Total 24 users including 0 member, 24 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,849,444 Page Impressions
_