Let’s forget about Australia for a minute but let me focus on New Zealand and how South Africa are gearing up for them specifically during their away leg of Tri-Nations 2009.
South Africa have always had the toughest away season in world rugby. Invariably the Springboks have had to face a tag team which no other international rugby nation could contemplate – New Zealand and Australia in three weeks.
Perish the thought of any other team, let’s say Scotland, Wales or Ireland, attempting what South Africa do year in and year out. They would no doubt shudder at the thought.
For South Africa, especially in 2009, things look different. I’m not referring to the unquestionable dominance of the South African squad at present OR the relative strengths of Australia and New Zealand.
What I’m talking about is a shift in national mindset – a strange common agreement in South Africa that New Zealand are fair game and the Springboks aren’t going to be diplomatic about handing them a lesson.
In nearly 50 years of watching rugby in South Africa, I’ve never seen anything quite like this. And the largest national TV News channel in South Africa has set the tone.
#179 hehehe
Ja jou sleef. Jy wou baie graag 180 gehad het….
#179 Ek moet seker tussenin begin werk ook! hehe
hehehehehe. Ek sit en wag en refresh en wag en refresh. Eina, moer Jake my oor die kop.
#180 Hou op kla, ek kon gese het “Hi there”
#184 Supa,
Ek werk hard vandag…
#185 Bwahaahaahahaahaha
Jy kon gesê het “Hi there my brother”..
#182
180 beteken niks. Ek soek net 100’s en 50’s!
Daai 200 kom nogals nader. Dink jy ons word dopgehou?
#186 Ek sien so! Ek “werk” van die huis af vandag.
#189 Hulle kan maar dophou…ons twee is te goed.
#191 Gaan weer ‘n harde 80 minute wees tussen ons twee om daai 200 te kry.
Is dit net ek en Supa vandag??? kom nou manne, kom chat met ons.
Supa, kry ‘n onderskep drie.
Goeie skêr beweging van ed_the_lion, supa lyk moedeloos, hoe het dit gebeur en TRYYYYYYYYYYYYYYYY!!!!
7-7
Beserings tyd nou
Hel! Toe ek refresh toe het jy sommer 5 posts ingewerk!
Hy Supa, hoe oud is jy nou?
200! Maak die Bulle almal Bokke!
PUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUUSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSS
hehehehehehehehe The Champ wins again!
Flok, daai 198 van jou het my opgeflok
OK. laat ek bietjie werk doen nou. chat later.
Dankie dankie. Aan almal wat my deur 150 geondersteun het, my ouers wat altyd inmy geglo het…
203hehehe
Timing was perfek!
#205 bwhaahahaahaahaahaaha
Baie geluk,.
#204 Ok Eddy, tot jy weer eendag kans sien. Lekker werk.
#207 Ag dankie, dis sommer niks.
210!
Users Online
Total 78 users including 0 member, 78 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,854,320 Page Impressions
_