Let’s forget about Australia for a minute but let me focus on New Zealand and how South Africa are gearing up for them specifically during their away leg of Tri-Nations 2009.
South Africa have always had the toughest away season in world rugby. Invariably the Springboks have had to face a tag team which no other international rugby nation could contemplate – New Zealand and Australia in three weeks.
Perish the thought of any other team, let’s say Scotland, Wales or Ireland, attempting what South Africa do year in and year out. They would no doubt shudder at the thought.
For South Africa, especially in 2009, things look different. I’m not referring to the unquestionable dominance of the South African squad at present OR the relative strengths of Australia and New Zealand.
What I’m talking about is a shift in national mindset – a strange common agreement in South Africa that New Zealand are fair game and the Springboks aren’t going to be diplomatic about handing them a lesson.
In nearly 50 years of watching rugby in South Africa, I’ve never seen anything quite like this. And the largest national TV News channel in South Africa has set the tone.
150!!! Rooi en wit se mo@r!!
#151 Bwahahaahahaahaha
Kom Ed, doen nou weer jou edit werk….
Sonder om ‘n Tsotsi te wees, het ek gewen.
As jy n eerlike knaap was sou ek jou nou geluk gewens het! hehe
Hoekom wil ek, ek het die 150 dan gekry???
Kyk nou die goeie mens wat ek is, gaan ek 150 vir jou gee.
#156 Flokken Earl skollie…
Jou gat man, ek het hom fair en square gekry.
#157 ek soek nie hand-outs nie!! lol
#159 Maak 100 en 111 reg, dan sal ek jou geluk wens… 😯
#160 Supa
Sou inelkgeval nie vir jou gegee het nie. Die beste is, ons ander blog lekker, dan sien jy net by die
300 Supa die Bloubul
300
Dan is jy weer weg.
Gedoen
#164
🙄
#163 Dankie Ed! My hartjie weer bly…hehe
#162 hehe – ek het nou die aand net presies die regte tyd opgegaan..hehe Het julle lekker ontkant gevang!
Geluk met 150 Ed. Jyt hom fair and square voor my neus weggeraap!
#167 Baie dankie Supa,
Dit was harde werk, veral teen iemand met jou ondervinding.
#168 Jou ma poke my die heeltyd.
#169 Groot plesier – jy is n harde, ongenaakbare rival.
Maar ek was net bietjie af vorm gewees…ek kom terug!
#170 Supa
Hey Hey. hehehehehe
#171 Supa
Jake White help my so bietjie met die winning ways. Lyk my dit is besig om te wys.
172
Ek wens K9 kon my sy insig gee oor die naweek se rugby. Dit is altyd lekker om sy blogs te lees. Wragtig ‘n moerse slim ou daai.
#173 Slim oor hy Earl the Pearl rate????! 😉
175
#173 Ek geniet weer die wysheid van GBS, Pietman, Super, BDB, Tacticus en Bul-a-bhloo nogal. Flippen slim ouens daai.
#174. Nee, behalwe vir die Earl storie, dra hy baie rugby kennis, wat jong seuns soos ons kan gebruik. Ag man, dit is lekker om vir K9 te ken.
#176 Supa,
Pietepedia is die enigste een wat vir k9 miskien ‘n go kan gee op rugby kennis. Die ander is nie baie slim nie. Veral daai BDB ou. Rate hom glad nie 😀
Nou waaaa my koene????
Hello
Users Online
Total 53 users including 0 member, 53 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,858,914 Page Impressions
_