Let’s forget about Australia for a minute but let me focus on New Zealand and how South Africa are gearing up for them specifically during their away leg of Tri-Nations 2009.
South Africa have always had the toughest away season in world rugby. Invariably the Springboks have had to face a tag team which no other international rugby nation could contemplate – New Zealand and Australia in three weeks.
Perish the thought of any other team, let’s say Scotland, Wales or Ireland, attempting what South Africa do year in and year out. They would no doubt shudder at the thought.
For South Africa, especially in 2009, things look different. I’m not referring to the unquestionable dominance of the South African squad at present OR the relative strengths of Australia and New Zealand.
What I’m talking about is a shift in national mindset – a strange common agreement in South Africa that New Zealand are fair game and the Springboks aren’t going to be diplomatic about handing them a lesson.
In nearly 50 years of watching rugby in South Africa, I’ve never seen anything quite like this. And the largest national TV News channel in South Africa has set the tone.
@118
Kom kyk die game die 22ste. Jy kan daar by my oorbly…
#120 Hou op kuk praat. Net die 100’s en 50’s tel!
#121 Moenie dit waag nie. Bly eerder in n hotel. Toe ons laas daar bly, toe word ons wakker in die middel van die nag met KP wat tussen my en die vrou le.
Baie geluk Ed met 111!
@100, 111 en 124
hehehehehehe
Tipies Leeu…kan niks self wen nie, moet kroek om iets te wen!
Baie Dankie Isi. Kyk wie het 100 gekry!!
#126 Supa
Dit is nie mooi nie. Mens kan nie kroek op hierdie sit nie.
Tri Nations fixture added
Haal diep asem in ‘n sakkie Supa!
#129 Dankie!
#130 Ek hou net sakkies naby as Luke speel.
#128 Jys skelm soos Earl! 😉
#132 bwhahahaahah,
Salllie weer nie.
Julle moet nie die Sharks afskruif nie, hulle en die bulle sal weer in die finaal speel met hulle bokke terug. Tensy die bulle 4de eindig, dan sal hulle in die semi ontmoet.
#134 Ja ou vis man.
Sal moet sien.
Besig vandag, sal môre bietjie gesels.
Cheers
#133 Jy sal! Een maal n tsotsi, altyd n tsotsi! hehe
#136 Cheers Snoek, ons sal nie die Haaie “afskruif” nie hoor! 🙄
Cheers Snoek
#137 Supa
Ja nee kyk. As ek tsotsi was het pa gemoer. Nou is ek redelike soet mens.
@138
Ja nee fok, hulle kannie rugby speel of spel nie!!! 😆
Sien daar is n onderwyser van Ermelo in die moeilikheid oor n pkslae wat hy uitgedeel het.
#141 hehehehe Selfs Bakkies spel beter…
Noord-korea speel teen Taiwan die naweek. Gaan iemand kyk? Pieta?
123
😆
#144 Supa
Hoe laat? Ek hoop dit is dieselfde tyd as die Boland game, dan sal ek eerder die Noord Korea game kyk.
#146 hehehe
#147 Niks teen Boland nie, maar hulle speel die blinde skool.
#146 Ja, Noord-Korea het darem n decent agterlyn
150
Users Online
Total 91 users including 0 member, 91 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,854,158 Page Impressions
_