Let’s forget about Australia for a minute but let me focus on New Zealand and how South Africa are gearing up for them specifically during their away leg of Tri-Nations 2009.
South Africa have always had the toughest away season in world rugby. Invariably the Springboks have had to face a tag team which no other international rugby nation could contemplate – New Zealand and Australia in three weeks.
Perish the thought of any other team, let’s say Scotland, Wales or Ireland, attempting what South Africa do year in and year out. They would no doubt shudder at the thought.
For South Africa, especially in 2009, things look different. I’m not referring to the unquestionable dominance of the South African squad at present OR the relative strengths of Australia and New Zealand.
What I’m talking about is a shift in national mindset – a strange common agreement in South Africa that New Zealand are fair game and the Springboks aren’t going to be diplomatic about handing them a lesson.
In nearly 50 years of watching rugby in South Africa, I’ve never seen anything quite like this. And the largest national TV News channel in South Africa has set the tone.
84
Die Griekwas het die Boland gewen met 73 punte
Die Bulls het die Boland gewen met 32 punte
Die Lions het die Boland gewen met 6 punte!!!
JULLE IS KAAAAAAAK!!!!!!
#88 Mooi! Het lekker gekry laasjaar toe die WP daar moes speel. Hulle wou mos die game skuif en dit n tuisgame maak!
#86 Supa,
Dit is maklik om te implimenteer. Dit is basiese add ons op die site. Sal dit in gedagte hou.
#88 Ashvakie,
Gaan Boland. Ek sal hulle ook ondersteun die naweek 🙂
#91 KP
Bwahaahahahaha, Hello KP.
Wees rustig broer. Ons het niks van Lukas gesê nie.
#90 Ek neem aan dis almal s’n saam. Het jy die individuele lys? en dalk n lys van AL die bloggers wat geregistreer is?
KPaul
Jy like darem die Leeus niks vandat Earl daai bal uitgeskop het nie ne? hehehe
Griekwas het Boland gespeel in Kimberly. Blou Bulle het Boland gespeel in Pretoria. Leeus het Boland gespeel in Wellington.
#97 Nogsteeds, die verskil tussen 50 en 80 punte aanteken teenoor 19 is darem groot!
96
Hoekom moes jy dit nou opbring? FOKKER!!!
<p>100! Alles is blou!</p>
#95 Supa
Ek sal moet kyk of ek die individuele lys kan kry. Ek glo amper nie. Sal try.
Ouens, kyk bo. Currie Beker fixtures vir 2009 ingebring.
#99 Ek se maar net wat ek sien. Earl se gevreet daai dag maak nog seer! 😉
#101 Dankie.
#102 Weereens dankie.
Sien jy Ed, die ou wat 10 gelry het, het 100 ook gekry!
#105 gekry
Leeus speel Haaie, WP en Bulle in n ry nou.
@106
Maar het jy al ‘n 111 gehad?
All by myself, dont wanna be, all by myself! – Celine Dion
@107
Hulle kan netsowel verklaar….
<p>111!</p>
112
# 108 KP
Is jy nou kwaad vir my?
#108 Ja
#110 Dink ook so.
113
Ja, jou foken Leeu supporter!! hehehehe
So hoe lyk die fixture lys??? Klaar paar goed hier wat Voldy nie het nie. hehehehe
#116 Lyk goed. Wat van Tri-nations fixtures?
#114 Supa
Kak man!!!! Ons gaan lekker wen nou. Julle gaan sien.
#115 KP
Nou kom Boston toe, dan gaan koop ek vir jou ‘n dop by Hooters om sorry te sê.
#117 Supa
Ek doen dit nou.
112 beat 111
Users Online
Total 62 users including 0 member, 62 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,854,088 Page Impressions
_