Let’s forget about Australia for a minute but let me focus on New Zealand and how South Africa are gearing up for them specifically during their away leg of Tri-Nations 2009.

South Africa have always had the toughest away season in world rugby. Invariably the Springboks have had to face a tag team which no other international rugby nation could contemplate  – New Zealand and Australia in three weeks.

Perish the thought of any other team, let’s say Scotland, Wales or Ireland, attempting what South Africa do year in and year out. They would no doubt shudder at the thought.

For South Africa, especially in 2009, things look different. I’m not referring to the unquestionable dominance of the South African squad at present OR the relative strengths of Australia and New Zealand.

What I’m talking about is a shift in national mindset – a strange common agreement in South Africa that New Zealand are fair game and the Springboks aren’t going to be diplomatic about handing them a lesson.

In nearly 50 years of watching rugby in South Africa, I’ve never seen anything quite like this. And the largest national TV News channel in South Africa has set the tone.

380 Responses to Springboks crank up the rugby mind games ahead of All Blacks trip

  • 301

    #300 Supa

    Geluk. Jy wen weer.

  • 302

    #296 Bwaaahahaha…jy gaan nooit daaroor kom nie. Ons het gedoen wat ons moes daai dag…..

  • 303

    #296 KP

    Ek sou ook bang gewees het vir Saterdag se game as ek jy was.

  • 304

    #299 Ed

    Ek, jy en Earl was moer bly daai dag.

  • 305

    #299

    Eintlik is Jano nog na Chilli op skrummie ok!

    Ontspan Eddie, ek joke!

    Jy weet waar rate ek Jano.

  • 306

    Yessss! HEt 300!

  • 307

    Hehehehe
    Lyk my ons is besig om op tone te trap??
    Ons koop nie eers meer Lion spelers nie, hulle pleit om by die WP te kom speel. Hulle verkies om in ‘n span te speel wat darem lyk of hul oppad is boontoe, nie een wat nnet afwaarts neig nie….

  • 308

    KP

    As die leeus net met 6 pte kon wen is julle kak geboek die naweek.

  • 309

    #304 K9

    Ons het lekker geparty op Earl se slim spel daai dag. Hy het WP stil geskop!!!! 😀

    #305 Supa

    Ek weet. Ek like dit.

  • 310

    Wie het daai kak berig geskryf van die bulle se “ster” spelers Bwaaaaahahahaha

  • 311

    #307 KP

    Anton v Zyl is ‘n Kapenaar. Die ouens kom leer rugby speel by ons, dan gaan hulle huis toe want hulle mis hulle boyfriends.

  • 312

    #310 K9

    Ek weet nie. Nie gelees nie. 😀

  • 313

    Ed

    Dan gaan hulle terug en f#k hulle rugby weer op.

  • 314

    Liewe hel, my internet sny die heeltyd uit. Wens die @## van n landlord wil nou die broadband insit wat hy al lankal belowe het!

  • 315

    #312

    Hoor hier……Zane en Chilli = sterre. 🙄 Weet nie of ek moet lag of huil nie. 😥 😆

  • 316

    #313 Ek kan vir jou spelers noem wat waai en dan nooit weer die oog vang nie.

  • 317

    @303
    Jip, maar ek is glad nie eers bietjie bekommerd oor die week daarna se game nie!!

  • 318

    #315 K9

    Ons rugby is dan geflok!!! Begin huil broer!!

  • 319

    #316

    Hulle vang nooit weer die bal ook nie.

  • 320

    #317 KP

    Earl gaan julle weer breek volgende Saterdag. Don’t hate the player, hate the game!!! Ek sal Earl vra om vir jou sy handtekening te gee volgende week.

  • 321

    #319 😥

  • 322

    @315
    Ek het hardop gelag toe ek daai lees.

  • 323

    Die wp manne kan dit nie vat dat hul uitgeworpene hulle elke keer so opdonner nie. Sommer uit die CC uit.

  • 324

    #319 K9

    Die snaakste ding wat ek nog gesien het. Kom ons koop vir AJ Venter. Hy is ‘n groot aanwins.

  • 325

    #296 Kpaul

    Ek weet, dis maar Earl se kuk styl

    Ed se jy nie geluk vir 300 nie?

  • 326

    #325 Supa

    Kyk asseblief post 301

  • 327

    @320
    Nee wat, wat wil ek met ‘n vroueslanery se handtekening maak? Al wat Earl kan breek is minderjariges se virgins!! 😯

  • 328

    #326 Sorry Ed, ek mis klomp post hier met die swak internet.

    My internet sny die heeltyd uit, gaan nou die notebook stukkend gooi!

    Praat weer later.

    Leeus gaan nie semis haal nie, maak julle reg daarvoor. Nog n teleurstellende jaar soos die vorige 10. 😯

    Cheers Kpaul en Welpies.

  • 329

    #328 Op die oomblik is dit die bulle wat nie die semis maak nie. Cheers koei!!

  • 330

    Supa

    Probeer julle maar eers onder die top 8 in die CC eindig 😆

Users Online

Total 103 users including 0 member, 103 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm