August 25, 2009 – 12:40PM
The Wallabies have been dealt a major blow ahead of Saturday night’s Tri Nations match against South Africa, with lock Nathan Sharpe (shoulder) and inside centre Berrick Barnes (neck/concussion) both ruled out of the clash.
But Wallabies officials are hopeful fullback James O’Connor (cork) and flanker Rocky Elsom (ankle) will pass fit to take on the Springboks.
The Wallabies have postponed naming their side from today until Thursday in order to give the pair more time to prove their fitness.
Sharpe and Barnes suffered their injuries in last Saturday’s 19-18 loss to New Zealand in Sydney.
The Wallabies have lost their opening three games of the Tri Nations series and must win their final three games and rely on other results going their way to have any chance of snaring the title.
Sharpe’s injury opens the door for Dean Mumm to return to the run-on side, while Mark Chisolm could be called up to the bench.
Chisolm dislocated his wrist during the recent Super 14 season but has since proved his fitness with several games of club rugby with Randwick.
Playmakers Quade Cooper and Kurtley Beale will fight it out to replace Barnes.
AAP
@Tripples – Elbow…Knee…Forehead…
Anything will do!
🙂
@K9-MonsterLeeu – anyway ek was saterdag so verontwaardig oor die Leeus, hulle het dit so amper gehad!!!!!!
28@Tripples –
Closed-hand hand off, with a straightening of the elbow like Murali….hehehe
@trupisero – sounds great 😆
Suffer moet hy suffer
@Tripples –
As Tiger Rosewood nie so sleg getekkel het nie, het die Leeuwens gewen.
Kleinste outjie in die WP stamp hom af dat hy daaaaaar op sy blaker land.
@Pietman – om nie eers te praat van al die knockons etc, moet se die losskakel het ook maar lekker droog gemaak, Herkie……en hulle moes pale toe geskop het toe hulle kon en nie vir die kantlyn gegaan het nie….
@Pietman – Pieta, ek wil nie eers oor daai poging praat nie… dit het in slow motion vir my gebeur…
@Rum And Maple – Sorry, more Pietman.
@Rum And Maple –
Hello.
Ja, maar dit was n goeie poging van die Lions weg van die huis.
Jano Vermaak bly maar n gevaarlike skrummie, ek se jou.
Terloops, hoekom het Mossie nie gespeel nie?
Sal later kom lees weer, ek is kroegvrou by n onthaal oor n uur, en moet gaan gaan regmaak, eishhhh….
Jy ook Tripples, totsiens, laat ek eers die spul hier aan die loop kry, weer tekort aan ‘los vrouens’ vandag, twee onthale gelyk op twee vloere en ek is innie middel.
Tjeers.
@Pietman – sterkte met die barlady hehehehe
Mossie het nie gespeel nie want hy is saam die Bokke!!!
right,laat ek aan die werk kom.
cheers.
Users Online
Total 117 users including 0 member, 117 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,250,100 Page Impressions
_