By Craig Lewis
There is no doubt that the Sharks are at present in the habit of winning, with the team relaxed, confident and acutely aware of what their strengths are.
But they will also know just how quickly things can change, and that should keep them on their toes this Saturday when they face the Griquas at the Absa Stadium.
Over the past few weeks, the Sharks have certainly performed with aplomb, and even without key players and during periods of play when they’ve been under the cosh, they have had the composure to find ways to win.
However, things can just as easily start to unravel, as they learnt in 2009’s Super 14, and they can ill-afford to take their foot off the gas against the log-leading Griquas.
“We know Griquas will be hurting after their first loss of the season against the Bulls in a match they perhaps should have won,” Sharks coach John Plumtree said on Monday.
“They’ll be very physical and our forwards will need to muscle up.”
Unfortunately for the Sharks, though, a number of front-rowers are nursing injuries after Saturday’s bruising game against the Lions, with Deon Carstens carrying a niggle, Pat Cilliers suffering from a hamstring strain and young Wiehahn Herbst battling with a bit of a back injury.
All three will be very closely monitored throughout the week, and with the Sharks likely to be without their Tri-Nations Boks – including Jannie du Plessis – they will be desperately holding thumbs that things are looking a little brighter later in the week.
Nevertheless, Plumtree said he had expressed to the team that they would have to be ready to tackle numerous challenges during the next few crucial rounds of the Absa Currie Cup.
“This group is now going to take us through to the business end of the competition and they are the ones who will determine what position we are in when the Springboks return. In 2008 we were able to get onto a winning roll at about this stage in the tournament and we need to repeat that if we hope to be in a good position to make the play-offs later on.”
And this weekend the Sharks may well look to keep the ball in hand a bit more after having to make an inordinate amount of tackles against the Lions, which ultimately saw them drop off the pace and let in three tries in the last 10 minutes of the match.
Certainly, they will have more of a licence to attack if game-breakers such as Juan Martin Hernandez and Rory Kockott are passed fit for this game, but both may well need to be brought back slowly after being sidelined with an ankle and shoulder injury respectively.
Either way, the likes of Monty Dumond, Riaan Swanepoel, Andries Strauss and Stefan Terblanche are certainly steering the backline in the right direction as it is.
In addition, the Sharks will also have their second-row stocks bolstered in the near future, with both Johann Muller and Alistair Hargreaves not looking far away from a return to action.
-
- This article was originally published on page 18 of Daily News on August 18, 2009
24 @Tripples – Ek weet, amper so sleg as om vol van jouself te wees!
30@bdb –
marrag ben
hoe hang hulle?
29 @Tripples – As hul Fourie en Habana daar kry, sal dit klaar ‘n baie groot verbetering wees, en nou het ek gelees JDV se kontrak is nog nie gefinaliseer oorsee nie, WP praat met hom ook ?
Plek:
Plettenbergbaai
Datum: van 18 September 2009 tot 26 September 2009
Die Bitou-munisipaliteit bied sy jaarlikse whisky-, walvis-en-ubuntu-musiekfees aan wat beloof om ’n viering van uiteenlopende musiekgenres te wees. Hoogtepunte sluit in ’n konsert op die strand teen sononder, ’n verwelkomingseremonie vir die walvisse en Erfenisdag-jazzkonsert.
@Koos – #31 maaaar dit bly lekker om ‘n bul te wees hehehehehehe
Dorp: Hermanus (Wes-Kaap)
Plek:
Fernkloof-natuurreservaat
Datum: van 17 September 2009 tot 20 September 2009
Hermanus se wildsblomskou staan nou bekend as die Hermanus blomme- en ekofees. Vanjaar se skou is in die bekwame hande van David Davidson en sy span, wat ’n goue medalje vir Suid-Afrika by die Chelsea blommeskou in Engeland verwerf het.
Honderde plante van die Overberg-omgewing gaan uitgestal word.
Koste: R20 per persoon (R10 vir leerders)
@ashley – klokke lui goed, geen klagtes, en daar onder die kaap … iemand al gelem vandag ? 😉
#34 en #36 twee dinge vir die Kapenaars om te gaan kyk waneer hulle moeg raak vir Rassie se geploeter. KP en Ex Player moet nou net nie weer al die whiskey probeer opdrink nie.
37@bdb –
“iemand al gelem vandag?” lmao, goeie een
@superBul –
Ons is klaar besig om die brandewyn op te drink, daarna sal ons seker maar die wiskey aanvat.
Terug by Habana, ek sal moerse verbaas wees as Rassie die beëry wen. Habana se pa is agter geld aan, en die ouens praat klaar van hy onderhandel net met ander provinsies en oorsese spanne sodat hy meer bedingingskrag by die Bulle kan kry. Bulle moet hom sommer onder sy gat skop.
WP kort nie ‘n vleuel nie, ons kort eerder ‘n uitstekende senter of losskakel.
40 @KingPaul – Rassie het nou al daardie geld wat vir WO, JF en JDV sou gegaan het, so hy kan Habana nou darem 5 miljoen aanbied.
@KingPaul – 40, ja die man se Pa is besig om sy legende status steen vir steen af te breek. Op die einde gaan hy nie uitree as n held nie maar as n poephol. Kyk sy spoed is klaar minder wat hom nou goed maak is sy ervaring en werkywer. Werk ywer gaan ook kwyn en dan moet hy sorg hy sit in n span waar sy ervaring kan aanpas by die span se styl. Nou ek weet nie of hy die WP gaan laat verander om kick and chase te speel nie?
Mirrag broeders!!!
Middag Kwagga, kom jy saam die Bulle bespreek?
Middag Kwagga
Where is Ed?
Or has he now joined the Hungarian gardening services permanently?
Wat noem jy ‘n Indiër wat netbal speel ?
@superBul –
Habana is ons beste vleuel in die land super, geen twyfel nie. Se my wie is beter?
Dit piss my af dat daar nou n klomp Bulle is wat goed se soos “Habana is anyway nou n swak speler” en “Habana moet maar WP toe gaan ons het hom nie nodig nie” ens.
Habana het nog niks besluit nie. Hy het al vrek baie vir ons beteken. Dis net natuurlik dat ander unies in hom gaan belangstel en groot geld gaan uithaal. Maar gee die ou eers kans om te besluit. Sien daar is al klaar n spul Bulle wat hom veroordeel nog voor hy n besluit gemaak het. Hyt n goeie s14 gehad en speel goed nou ook. Ja, hy druk minder driee en het spoed verloor, maar hy kry ook heelwat minder bal.
As hy gaan, laat hom dan gaan, en ek gaan net so teleurgesteld wees soos enige ander Bul. Maar om hom nou te probeer afmaak as n swak speler nog voor hy n keuse gemaak het is nie vir my reg nie.
Wag minstens eers tot hy uitdraf vir WP voor ons se hy is swak! 😆
@Supa Die Bloubul – Ek stem , hy was baie goed vir ons en ons vir hom. Hy gaan sy eie lopbaan opneuk deur nou sy maters te verlaat. Ons patroon pas hom soos n handskoen.
Vyftig Vyftig
48 @Supa Die Bloubul – Stem saam, en ‘n stadiger Habana is nogsteeds baie beter as enige ander vleuel in die land wat ons het. Sal jammer wees as hy moet gaan, want ek sal graag wil sien hoe speel die Bulls met hom en Shaddow as vleuels.
47@bdb – Abdoel
49@superBul –
Habana het laasjaar gesukkel, maar hy speel heelwat beter vir my die jaar. Hy ons gered teen die Cheetahs met daai laaste drie.
Hyt n puik drie in die semi-finaal teen die Saders gedruk.
Hyt teen die Leeus ook n mooi drie gedruk.
As ons daai Bul span volgende jaar so bymekaar hou kan ons weer die s14 wen. Ons het n beter draw as die jaar en kan meer diepte he.
51@bdb –
Daai wil ek ook sien! Altwee is ouens wat weet hoe om af te rond. As ons die balle by hulle uitkry kan ons lekker driee druk.
46@Pietman – I am here brother Piet. This Landscaping business has closed. 🙂
Ek kan nie glo die bulle wat nou Habana so afkraak nie. Geez!!!
49@superBul – Ek lag lekker vir sekere opmerkings wat ek lees op ander blogs, soos bv. Habana moet WP of Sharks toe, sodat hy meer drieë kan druk of meer hardloop-rugby kan speel.
Waar is die statistiek van drieë die afgelope S14, ek dink die Bulle het die meeste drieë gedruk, ten minste van al die S14 spanne.
Dink die WP het laas hardloop rugby gespeel in Carel en Michael Du Plessis se dae, en die Sharks kon hierdie jaar in die S14 nie veel drieë druk nie, hulle het maar net geteer op die foute van ander spanne. En toe ander spanne hul foute uitsny (bv. Saders) kon hul niks regkry nie. Sien die Sharks doen dieselfde nou in CB, hulle gaan pak kry as hul teen ‘n span speel met goeie dissipline.
O ja voor ek vergeet. GOOOOO die KWAS!!!!!
@Ed_the_Lion – Hallo Ed. Dankie tog jys hier. Wou net waai 🙄
@K9-MonsterLeeu – Haai ons kraak nie die ou af nie ons is bekomers omdat hy sy naam gaan skade aandoen weg van sy veilige tuiste.
Users Online
Total 47 users including 0 member, 47 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,836,936 Page Impressions
_