The official Sharks web site have announced the Team to face WP this weekend.
The Sharks have confirmed that Juan Hernandez and Rory Kockott will start this Saturday’s Absa Currie Cup match against Western Province at The Absa Stadium Durban.
John Plumtree who today was presented with the Absa Coach of the Month Award for August agreed that the match would be a real cracker – Province the only side to have beaten The Sharks this season.
“The boys are obviously very excited. We have a lot of respect for this Province side, it’s loaded with talent. They’ll come here knowing they can beat us, the plus for us is that we’ve been playing well and are expecting a large crowd. The players look forward to these challenges so it’s not been hard from a coaching perspective to get the team up for this game.”
With good weather predicted, this after the first round match in Cape Town, played in wet weather, ended in Province’s favour, Plumtree admitted that the conditions play a big role.
“The weather conditions change the dynamic, so let’s hope it’s dry. It’s going to be intense and physical, both sides are pretty stingy in terms of conceding tries so defence is going to be up there. We also have a good referee, we’re pleased to have Jonathan Kaplan.”
Riaan Swanepoel returns to the side after missing out last week through injury, with Waylon Murray reverting to the bench and Andries Strauss shifting to outside centre in the other changes along with the new halfback pairing.
With Wiehahn Herbst having been cleared of any misdoing last week, he joins either Patric Cilliers or Deon Carstens on the other side of the scrum with Skipper Badenhorst adding experience to the front row as he celebrates his 50th Absa Currie Cup cap for The Sharks.
Johann Muller has been handed the captaincy for this game, his leadership important for The Sharks after Stefan Terblanche also captained the side with aplomb. “The team has been well-led,” admitted Plumtree. “We have some outstanding leaders in the team and the belief the team have and trust they have for each other is a major factor behind our success. The team has confidence which is huge for any team, we’ve worked hard all season and all week and kept our preparation for this game consistent.”
Team:
15. Stefan Terblanche
14. Chris Jordaan
13. Andries Strauss
12. Riaan Swanepoel
11. Lwazi Mvovo
10. Juan Hernandez
9. Rory Kockott
8. Keegan Daniel
7. Jean Deysel
6. Jacques Botes
5. Johann Muller (Capt)
4. Steven Sykes
3. Wiehahn Herbst
2. Skipper Badenhorst
1 Deon Carstens / Patric Cilliers
Replacements:
16. Craig Burden
17. Patric Cilliers / Deon Carstens
18. Albert van den Berg
19. Michael Rhodes
20. Charl McLeod
21. Monty Dumond
22. Waylon Murray
Oi, I don’t know about your area’s but here the farking wind is howling and it has just started raining and blitzing….
…. en ek weet my kantoor se flokken plat dak gaan lek, want ek het nognie my seisoenale seelwerk opgepatch nie… was te besig met hierdie blog….
@Pietman – Lobberts se kop los hom ook maar party keer, dis hoekom hulle hom nie gebruik het altyd by die bulle nie.
@grootblousmile – My dogter het pas in daai storm opgestuig van Lanseria af Kaap toe. Eish.
@grootblousmile – Donner ek en mamma sit hier onder die bed, het jare laas so wind gesien hoor. Die hele PTA is rooi van al die stof hier!
@Cuzzy Vix – Nie so nie, mens moet kan rugby speel om vir die first team uit te draf. Maar ja, sy kop hardloop partykeer buite sy kop rond.
@grootblousmile – Bwaahahaha!!! lek daai dak van jou nog steeds?
@grootblousmile –
Laasnag een moewiese wind, reen en donnerweer hier gewees…ek het 5 uur vanoggend gehol vir die kantoor want ek het alle vensters oopgelos daar gister, mense steel mos nie hier nie.
Maar anyway, ek het papiere en files in die gange opgetel, lyk of n orkaan daar deur was.
@isigidi – Kyk een ding van hom, hy is n sterk bal draer en clean die rucks mooi, maar dis al!
64@Cuzzy Vix – Smart 3G wat jy het wat onder die bed nog sein het !!
Hehehe
@Cuzzy Vix –
Lyk dit soos reen daar, nou al?
Nog te vroeg, dan nie?
Maar pasop, ons het een jaar in Oktober n hengse sneeustorm in Pta gehad, gelyk oom Paul is treug in Swizerland daar op die plein!
Maak die Bokke almal Bulle!
@Pietman –
Middag Pietepedia.
@Cuzzy Vix – My swaer se laaitie het teen hom gespeel op skool. Blykbaar awesome gewees toe, maar sy kop haak uit.
Dagse alle vriende… en daai paar WP ondersteuners…
@Pietman – ja dink dit gaan reen Pietman. erg bewolk en wind en blitse gebeur nou. Ja was daai sneeu storm nie in 1981 gewees nie?
@Rum And Maple –
Middag…wats jou predictions vir die naweek?
66@Cuzzy Vix – Ja man, en my donnerse buurman agter my, het toe mos nou ‘n moerse afdak laat opsit, reg teen my kantoor…. en sy fokkers het op my dak gaan staan om sekere goed vas te maak, toe ek dit agterkom, toe klim ek op om wensens te gaan aanrand…. nog nooit gesien hoe klim 3 van hulle so gou gelyk ‘n leer af grond toe nie !
@Cuzzy Vix –
Dis mos die laaste jaar wat wp n trofee gewen het? 😆
@isigidi – Ja ek se mos… Sy hamster moer van die wiellietjie af baie vinning!
74@Rum And Maple – Hellooooooooo Rum & Raisin !
O my goodness!! Hier’s Supa.
Cheers almal, dan waai ek nou eers.
Btw GBS, is dit nodig dat ek my teks in’n blou blokkie moet tik?
😀
See ya later!
@Supa Die Bloubul – Predictions…
Bokke vs Wobblies – Bokke (net-net, danksy Morne).
Bulls vs Lions – Hart se Leeus (maar kop se Bulle).
WP vs Sharks – Sharks (close game).
@isigidi –
Dis hoe dit hoort…wp vlug as n Bul opkom.
@Supa Die Bloubul – ja, die netbal span… 😆
@grootblousmile – Bwaahahahaha!!! Jy gaan daai ding gou moet dokter voor die reen kom, daar is baie pc’s en kuk daar wat baie geld is!
@grootblousmile – Dagse.
@Rum And Maple –
Stem saam jou met al drie. MAar dit gaan taai wees. Dit kan net sowel andersom wees al drie! Belangrik dat die Bokke net wen.
@Supa Die Bloubul –
Naand ou seun.
Hoes dingetjies?
Ek gaan binnekort waai, raak middernag hier.
81@isigidi – Yip, dis nodig… hehehe
Dit pis nou met reent hier……… behoorlik…
Nou gaan mens weer my gras HOOR groei, want ons het so 10 dae terug skaapmis oral op die gras gegooi….
En Rum en Marbles!
So baie blou manne……amper kots ek in my mond!
Blou en wit strepe forever! 🙂
Ek moet rokkof.
@isigidi – Moet nie dat die groetery jou ophou nie… 😆
Users Online
Total 150 users including 0 member, 150 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,838,350 Page Impressions
_