Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out Monday´s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for Saturday´s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
@Supa Die Bloubul – must i give biased or unbiased choice?? :lo:
@K9-MonsterLeeu – Ooo bewe ek nou vir ‘n Leeu. Ek sien jou altyd oor lol
@K9-MonsterLeeu – so ons is darem n paar mense van die wesrand af…. hier dag ek dat ek die enigste een is…..
@superBul – Nou maak ‘n plan dis nog net 6 maande om te spaar maar maak net seker K9 beskadig nie die trein se wiele nie 🙂
@sharky_forever –
Unbiased objective answer!
Wat gaan hier aan?
@Scrumsaam – nee hier is so paar van ons goeies hier.
@K9-MonsterLeeu – van dat ek kan onthou support ek maar die WP, die hele familie is LIONS al die pad ek dink ek like maar net om anders te wees en my pa goed bef@k te maak…..
@Ed_the_Lion – ek leer hulle van rugby.
Leeus 250
@K9-MonsterLeeu – Ons is baie gelukkig om jou op hierdie blog te hê. Dankie vir al jou rugby kennis. Ek praat namens almal op rugby talk.
@Scrumsaam – moet nooit ‘n wesrander bef@k maak nie….ons is wille ouens 🙂
@Scrumsaam – 248 Slim keuse
@Karen – Jy ook n WP supporter?????
@Ed_the_Lion – Ja nee en dis dieselfde K9 wat dink Earl Rose is die beste losskakel in die land 😀
@Scrumsaam – 100% Scrumsaam – altyd en vir ewig 😀
@Scrumsaam – Jy kan bly wees hie Bul is nie jou pa nie, jou gatvelle sou soos daai trui net stree(o)kies gewees het. 😆
Julle kan die Pas darem laag skop, WPee nee hel.
@Ed_the_Lion – ag wat…ek help maar altyd waar ek kan……
Ed dankie dat jy ook hier is met jou rugby agtergrond. Groot aantrekkingskrag hier vir die klomp wat meer wil weet.
lol supe my maat , om eerlik te wees ek dink me all die beseerings wat verby is by die SHARKS is hul diepte baie beter. en in durban in die tenk gaan WP swaarkry. Ek glo die voorspelers is ontrent gelyk , maar ek dibnk agterlangs is ons sterker
@Supa Die Bloubul –
@Karen – As K9 hier moet loop is dit net my kennis wat oorbly, en ek weet nie of ek genoeg tyd hier spandeer om almal te help nie.
@superBul – Ag nee Superbul nie so aggressief raak nie – jy is nou nes daai span van jou – skaam jou
@K9-MonsterLeeu – moes klaar weer die week hoor hoe lucky my span was…..dis hoekom ek sê WP kan teen enige span verloor en ek kan dit vat maar as hul teen die Lions verloor hoor ek nooit die einde nie…..
@Scrumsaam – Hey ons het gewen en ons het die Lions ‘n les gegee in die Super14 😀
@K9-MonsterLeeu – K9, ek is net hier omdat jy hier is. Meeste van my kennis kom van jou en my pa af. Ek is baie bevooreg om julle in my rugby lewe te hê. Sjoe, nou loop die trane weer.
@Ed_the_Lion – LMGA o so jy is die goerhoe van die Lions – hopenlik het jy meer kennis as K9 oor losskakels 😀
@Karen – darem nog iemand met smaak en baie goeie rugby kennis.. lol…..
@Ed_the_Lion – Jis moet ek nou vir jou Kleenex tissues gee of later. Hopenlik het jou pa jou beter geleer as K9
@Karen – hey…Earl het net nooit kans op loskakel gekry nie…. 😯
@Karen – Nee Karen, ek is meer van ‘n Goerhoer vir die Leeus. Earl is ‘n beter losskakel as Andre Pretorius. Hy is ‘n swak heelagter want hy is bang. Hy is baie soos Peter Grant.
@Scrumsaam – natuurlik het ons goeie smaak ons is WP supporters
Users Online
Total 73 users including 0 member, 73 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,845,362 Page Impressions
_