Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) Β in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out MondayΒ΄s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for SaturdayΒ΄s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
@Scrumsaam – 182 watter jaar?
@superBul – Nou kom kuier – kom af vir volgende week se game tussen my span en jou span
@Scrumsaam – Hahaha…dit is presies die rede hoekom ons nooit so goeie rugby span gehad het nie. Omdat die pom-pom meisies langs die veld op die selfde tyd geoefen het. π
Al wat jy sien is n BLOU masjien!
@Karen –
Naand en welkom. Bly jy kon dit maak!
@Ed_the_Lion – nooitie broer , ieman moet jou laaik π― π π
@Karen – Hahaha…na daardie comments gaan eke. :).
@Supa Die Bloubul – Hallo Supa hoop dit gaan goed met jou (blou masjien π
@Supa Die Bloubul – its balck and white and nothing inbetween π hiyas supa dupa shoppers show ^5
@Karen – Hahahaha o moer jy laat my nou lekker terugdink. Boerboel moet nou net injoin, dan suip ons rooiwyn en bou n lekker paella.
@Journo-Lion – Hahaha hoop jy kry ‘n pyn op jou maag π
@Karen –
Dit gaan dankie Karen. My broadband werk weer en ek skype met die vrou, so ek is gelukkig.
Omtrent tyd Karen…julle maar stadig daar onder π
@superBul – Ek stem vir daai. Wel maak ‘n plan
@sharky_forever –
Naand chomma. Who’s gonna win between Sharks/WP?
@Karen – Ek het al lankal ene, ek sit by die werk en dink aan die kos by die huis. hehe
@K9-MonsterLeeu – Miaaau – wys alweer jou naels π Liewers stadig as te vinnig π
@Supa Die Bloubul – 222. Sies man…dis ‘n familie blog hierdie!!!
@Supa Die Bloubul – Dis great.
@K9-MonsterLeeu –
π Ek sien dis pa en seun dag op die blog.
@Journo-Lion – Daar is nie kos by die huis nie – die huishoudster is alweer gefire want sy het die KFC verbrand
@K9-MonsterLeeu – lmfga!!
@K9-MonsterLeeu – ek het matriek geskryf in 2003
@Supa Die Bloubul – Hulle kry ‘n noddy badge vir dit π
@Karen – Ha ons moet maar volgende jaar iets try, ek het die spaarvarkie verkrag vir daai Kaapse trip.My skip het mos bankrot gespeel.
Sal moet spaar vir daai game waneer JP Nel daar op Nuweland vir Habs oppas.
@superBul – Ja die eerste Super14 game sal tussen ons en die Bulls wees – moet net nie met die trein afkom nie anders kry dit weer ‘n papwiel soos laas lmga
@Scrumsaam – o okay. my ander seun. was daar 2001.
@Scrumsaam – nou watse gewp wp is dit met jou dan????
@Karen – Jis nou gee jy my n idee, miskien moet ons beplan om met die Premier Classe te kom, moet uitvind en die manne laat weet. My trein trip terug was toe heel goed, ek sal dit weer probeer.
Karen …sien jou maar oor. Sien jou en Supa se comments. πΏ
Users Online
Total 166 users including 0 member, 166 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,841,173 Page Impressions
_