Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) Β in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out MondayΒ΄s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for SaturdayΒ΄s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
@Kaz – Hey wies djy?
Ek wil weet wie my met n meeu gaan gooi.
Roodepoort, lmga maar teen n span soos monnas was dit maar so gewees as jy nie die game kon wen nie sorg dat jy darem die fight wen……
@superBul – LMGA – hopenlik is jou tesis oor seemeeue klaar π Gaan jou nie met ‘n seemeeu gooi nie al is jy ‘n Bul supporter lol
@Ed_the_Lion – Ed Superbul drink baie rooiwyn π
@Scrumsaam – Nog ‘n Wes Rand mannetjie. Teen Monnas het ons die fights en die rugby verloor.
@Kaz – bwahahaha. Hy hou van sy vrouedop. Ek drink bier SBul. Maak seker daar is bier wanneer ek ooit weer in SA is.
@Ed_the_Lion – Ooo hel jy kry n bang drinker. Ek was n ou wat n kas Black Labels kon handle, na ek die bleddie spinnekop mee gestoei het het ek mos 2 weke antibiotika gedrink sterkes x 2, en is verbied om te drink anders is ek gewaarsku broei daar n biljoen goggas in my lyf uit.
Toe ek nou gisteraand n paar biere drink is my hele lyf in opstand.
Lyk of ek my kwota opgebruik het.
Maar wag ek gaan weer vastrap.
@Ed_the_Lion – Nee cocktails is vroue doppe nie Stellenbosch se rooiwyn nie
@Scrumsaam – Eke was in Noordheuwel en ons games teen Monnas was maar soos altyd rof. Hulle kan maar daardie skool se akademie skop en dit sport gronde maak.:)
@superBul – Jy moet regkom SBul. Ek wil nie saam sagte manne drink nie. Spinnekop kan mos jou niks maak nie man.
Naand broeders en susters ….. ya en jy ook ed π π
@Kaz – Kaz, ek drink glad nie wyn nie.
@sharky_forever – Ek weet ons is nie familie nie. Nie nodig om dit in te vryf nie.
Bulle moet pasop, gaan nie so maklik wees nie.
Lions speel beter as wat manne hulle krediet voor gee.
Mens moet gou teen hulle score en die druk volhou.
Hulle beserings sal wel teen hulle tel.
@Ed_the_Lion – Nou hoekom nie – jou lewens kwota klaar gedrink of wat? π
@Kaz – Jis ek weet meer van seemeeue af as die meeste Weskussers, toe ek hulle vra oor die goed toe ons daar was het hulle my snaaks aangekyk en net visname geken. Kan nie glo hulle het nog nie die bleddie meeue as n eksotiese dis aan die uitlanders gevoer nie. Daai lot van die Ooste eet enigiets van slange tot slaaaange
Het maar weer my naam terug verander anders weet Superbul nie wie de hel ek is nie – hy kan maar blond wees so nou en dan hahaha
@superBul – LMGA wat verlede naweek daar en daar is nog baie van hulle – hulle het jou kom soek π
π boet@Ed_the_Lion –
Leeus 200
@Karen – Ek hou nie van die smaak nie.
@Karen – Goeie genugtig moes dink dis jy, hel waar is daai lekker kuiertjies nou. Ek steel sommer een van die nuwe Grippons hier en vlieg af na julle toe, hou net die meeue weg daar van Langebaan af.
@sharky_forever – hehehe. nou voel jy lekker sleg. π
@Journo-Lion – Noordheuwel het altyd die lekker girls in gehad, as ons daar gespeel het was dit moeilik om op die game te fokus…
@Karen – Hallo karen(aka PostmanPat)
@Journo-Lion – van die ou posmanpat wou ek se jamr. π
@Ed_the_Lion – Ok. Ek hou nie van bier nie
@Scrumsaam – Hulle het lekker girls gehad. Een saam my matriekafskeid toe gevat…daai tyd. π
@Karen – O, dit is nie mooi nie. π
@Journo-Lion – Hallo jy – jy los net asseblief vir Nemo uit π
Users Online
Total 119 users including 0 member, 119 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,838,533 Page Impressions
_