Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out Monday´s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for Saturday´s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
@K9-MonsterLeeu – Het die Leeus al span gekies, en gaan Heinke weer speel die jaar.
Bulle se spannetjie like ek, gaan n regte derby game wees, rof en onbeskof soos Tolla sou se.
@superBul – nee nog nie die span gesien nie. Weet baywatch en alberts is terug en rose is uit die oefengroep uit. Ja ek sien ook uit……..die slag van Apiesrivier.
ek is n WP supporter wat woon in Jozi…..
Ek sien nog ‘n wp ou wat vir ons dophou hier. SAB….kom uit…jou klaar gesien!!
@Scrumsaam – Shame, jammer om van jou k#k te hoor. 😆
@Scrumsaam – ons gaan baie keer loftus toe. Eks ook in Jozi. Gaan maar aprtykeer saam die paar bloubulmaatjies wat ek nog oor het. Maak of ek van hulle hou.
@K9-MonsterLeeu – Dit is seker moeilik!!
@K9-MonsterLeeu – Wat moet n mens meer doen moet maar maak of jy die blou mense like, want om hul te like is nog moeiliker……
@Ed_the_Lion – Hellooo Ed….jou rugby genie!!!!!!
@K9-MonsterLeeu – Hello K9 my rugby leermeester.
@Ed_the_Lion – Jy gaan nou sien hoeveel ouens kom nou hier aan om te kom leer.
@Scrumsaam – Is julle reg vir die Sharke daar in hul vistenkie?
ek dink almal by die lions moet gefire word en monnas se eerste span moet maar begin speel onder die skoolhoof….
@Scrumsaam – Monnas het die beeld trofee gevat. Hulle het ‘n moer goeie span die jaar…alweer!!!
Ed…dink jy daai loskakel van Monnas gaan vir die leeus speel die naweek?
@Scrumsaam – selfde by WP….Paarl Boys High sal beter vaar.
@superBul – die hart sê WP maar die kop vertel ander stories, weet nie dis ook n moeilike een om te pick…..
@K9-MonsterLeeu – Dis ook al wat julle doen met daai lot onnies wat nou die Leeus afrig, leer maar dit gaan ook maar stadig.
Maar kom laat ek my bek hou Ed het direk kontak met die Leeus se base, netnou gebruik hulle my segoed hier om die span te motiveer. Julle weet natuurlik julle is die gunstelinge Saterdag, tuisveld , span meer ervare, span minder ontwrig met Bok call ups…. so kan ek aangaan, nee wat Bulle ter slagting.
@K9-MonsterLeeu – Monnas het altyd n goeie span kan onthou die games wat n mens teen hul speel het die bloed geloop….
@Scrumsaam – julle moet net daai tenk se prop uit trek dan is die stryd half gewonne. Kan Brok die Prop trek? Hahaha
Moerse stryd en dan wag ons, 2 groot naweke vir ons twee spanne.
@K9-MonsterLeeu – Hy gaan goed doen by ons. Watch daai oudjie.
@superBul – haaaaahahahaha….
Sal netnou daai een antwoord. Moet gou eet…sien julle netnou.
@Scrumsaam – Monnas is mur harde games gewees. Ek het een jaar sommer die ref gegryp. Ons lekker beflok in die game.
@superBul – Ek dink ek en jy moet bietjie om die tafel sit en gesels!!
@Ed_the_Lion – waar was jy op skool?????
Naand Superbul of seemeeu 🙂
@superBul – soos ek nou die dag gesê het Brok verbaas my elke game meer en meer so ja ek het vertroue in die outjie…..
@Scrumsaam – Kempton Hoër. So ons het meer baklei as rugby speel. Waar was jy op skool?
@Ed_the_Lion – O hel is ek op die rooi tapyt
Al wat my bietjie laat worry is die defense van die backline wat n paar keer maar swak was laas saterdag teen die lions…..
@superBul – hehehe. nie regtig nie. Wil net saam jou ‘n dop drink.
Users Online
Total 262 users including 0 member, 262 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,835,432 Page Impressions
_