Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out Monday´s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for Saturday´s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
@Journo-Lion – skaam oor jou verlede? 🙄
@Journo-Lion – O wag ‘n bietjie…die poswerkers is mos op strike!!
@K9-MonsterLeeu – Ek praat nie daar oor nie 😉
@Scrumsaam – hahaha…nee hulle is op valium……worry kwaai 🙂
@K9-MonsterLeeu – hoe is die gevoel oor die Bulls die naweek???
@Journo-Lion – iS JY POSTMAN sorry caps lock?
K9 dis nou weer jou span en die Bulle aai waar is ons lekker kuiertjie nou
@Scrumsaam – ek weet rerig nie. Moeilike game om te pick. Ek het ‘n wag-maar-en-sien attitude oor daai een. Al die games is moeilik om te kies die naweek.
@superBul – Hallo superBul…
Hahaha ja ek het besluit op n nuwe naam. Ek het n goeie gevoel oor die Lions game die naweek.
@superBul – ja man…..kort weer een van daai kuiers soos vroeer die jaar…ai!!
@K9-MonsterLeeu – ja nee, dit is nogal moeilik even die Luipers vs Boland game gaan nie maklik wees om te pick nie.. dis of kry baie punte op superbru of verloor moerse baie…..
@K9-MonsterLeeu –
Ek dink ook so. Dit was n lekker vakansie gewees.
128@Journo-Lion – Hehehe, ja en gistraand het jy ‘n goeie gevoel gehad die Lions gaan verloor…
Hellooooooooooooo
@Scrumsaam – goeie naweek om op SB bietjie punte te maak teen die ander ouens…of….jou gat te sien.
@grootblousmile – hehehe ek het by die werk gesit, daardie plek maak n mens maar vaak so my besluite was nie so lekker nie hehe
@grootblousmile – Haaaaaallo…….
@Journo-Lion – Wel baie nice om jou hier te sien laanklaas gepraat, Dalien stuur groete. Gaan dit goed met jou? Verlang jy nie na die meeue nie, hel dit was lekker maar ons moet next time net beter beplan en baie meer geld vat.
130@Scrumsaam – Boland gaan die LUI-Donkies trap… die LUI-Donkies is hiperkak !
Die winkels roep, my Kamele is klaar… check julle later
@superBul – en minder meeue afneem 😉
@superBul – Haha ek gaan so elke 2de dag deur my fotos en kyk na die meeue.haha. Volgende keur sal ek net sekker maak ek vat n beter kamara saam sodat daardie meeu fotos nie so dof uit kom nie hehe. Die kaap is darm maar n lekker plek.
@grootblousmile – Naand Groot, hel die Luiperde is darem n teleurstelling. Ek dog met die Pukke wat so goed doen ons gaan iets sien maar die step up was nie goed vir hulle nie.
Ek wil bietjie n game op Loftus gaan kyk was nog nooit daar nie, dis altyd net na die coke blik toe maar dit nie meer fun nie…
@grootblousmile – gedog hulle gaan beter vaar. Watter span kook nou in die b afdeling?
@Scrumsaam – waar woon jy?
@Scrumsaam – hoekom? WP elke keer verloor toe jy daar was? 🙂
@Journo-Lion – Jis ek maak nou die dag komper skoon , ek lyk toe soos hierdie ouens wat robbe oes , ek het seker 1000 meeue uitgewis(vee). Ek het darem oorboord gegaan , was seker gesuip of deur daai wind deurmekaar gewaai. Dink jy nog daai Darling is so goor plek? Moer is ek nou lus vir daai olierige brekkie. 😆
@superBul – hahaha een ding verseker, ek sal nooit daai breakfast vergeet nie, al het ek dit nie geeet nie. :). Enige planne vir die Desember vakansie?
@superBul – Jis daai brekfis was nie goed nie…..kom nou nog partykeer van die olie saam my hare uit….
@K9-MonsterLeeu – haha….lmga!
Nee ek gaan nooit in Desember weg nie ek wil wel so week of 2 in November iets doen.
Users Online
Total 161 users including 0 member, 161 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,834,159 Page Impressions
_