Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out Monday´s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for Saturday´s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
@Supa Die Bloubul – Ek sukkel self supa. Die site hardloop bietjie stadig. Laat ek gou kyk wat gaan aan.
@Cuzzy Vix –
Ja, presies dieselfde hier.
@Ed_the_Lion – Ed hou op jou plattie porn met die site te meng man!!!
@Ed_the_Lion –
Dankie Ed. As ek egter comment gaan hy vinnig.
Praat weer later vrinne. Gou so rukkie werk.
@Cuzzy Vix – Sorry Cuzzy. Ek kyk die nuwe goed wat jy vir my gestuur het.
@Supa Die Bloubul – Cheers Supa
@Ed_the_Lion –
Ja, daai Congo aap clip was erg! 😆
@Supa Die Bloubul – bwahaahaha. Gaan nagmerries he vanaand
@Supa Die Bloubul – Cherio, ek gaan ook nou loop… Kry kuier mense vanaand. Twee ho-bo’s van die stad kom kuier vanaand hier! 😆
@Cuzzy Vix –
Cheers
100!!!
Al dra n Congo aap n goue ring, hy bly nogsteeds n lelike ding! 😉
Dis ‘n wp thread maar meer gelyk soos ‘n bulle plaas
@K9-MonsterLeeu – Die hele wereld is blou!!!
@AB – Yes AB. Wat sê jy ou maat!!! Ek is gefloor met lugweg infeksie.
@AB – daai E-fags van jou…hoe vaar jy daarmee?
@K9-MonsterLeeu – Maar jy het dit nog altyd, met die Leeu pratery! Ernstig nou, is jy “man down” in die bed sonder n sigaretjie?
@K9-MonsterLeeu – Nee goedman. Jy moet dit try, ek verneuk nog so nou en dan, maar dit gaan myle beter!
@AB – nee man up……laaik nie van gebedleery nie. Met ‘n ou sigaretjie…….
@K9-MonsterLeeu – Mooi man, ek braai n ou ribbetjie hier oppie plaas.
@AB – Wat sou ek nie nou gee om nou daai vars lug in te asem nie. Veral hierdie tyd van die dag. Die weer is bedonnerd lekker hier.
@K9-MonsterLeeu – Nou maar gesels met Couzy ekt hom genooi asjy wilsaamkom, eks hier tot Sondag
@AB – my gats bietjie vasgedraai hier AB…werk. Maar volgende keer is ek daar….glo my….
@AB –
@K9-MonsterLeeu – Dis reg so ou maat!
@K9-MonsterLeeu – Dit sou lekker gewees het….
Waar is my WP maaitjies vandag??????
@Journo-Lion – Jy moet asb nou jou nic regmaak.
@Scrumsaam – wp maatjies het ge-AWOL
@K9-MonsterLeeu – Nee, ek like die naam. Posman Pat is in die verlede. Almal weet inelgeval dit is ek so daar is geen rede hoekom ek dit moet terug verander nie.
@K9-MonsterLeeu – Ek sien so, seker almal lekkker besig om n party te organize vir ons wen van die saterdag wat kom…..
Users Online
Total 307 users including 0 member, 307 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,831,908 Page Impressions
_