Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out Monday´s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for Saturday´s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
@Ed_the_Lion –
Sorry Ed, ek het net gevra, regtig niks gese nie.ek wonder ook maar…
@Ed_the_Lion – Cheers Ed…leka aand.
@Ed_the_Lion –
Nee man Ed! Gesels nog n rukkie!
@Supa Die Bloubul –
Of gaan jy aan die reply button werk? hehe
Journo
Ek hoor daai pel van jou is in engeland. Watse werk doen hy?
@KingPaul – Ek gaan aan die reply button werk. Journo, stuur my ‘n e-mail as die klomp hier jou kak gee. Ek bel vir K9 by huis herfsblaar en ons kom help. 😉
Ek gaat ook maar waai, lyk my nie Ed wil met my chat nie.
Lekker slaap.
@Supa Die Bloubul – ja, hy werk op die underground. Hulle doen herstel werk ens. Hy maak lekker geld en kom een van die dae terug. Maar hy se dat England hom moeg gemaak het vir k@k weer.
Geniet jy dit nog daar?
@KingPaul – N ee man KP. Ek is nog hier. Ek is net besig om te werk.
@KingPaul –
Nou maar cheers!Dan gesels ek met myself verder. Anyway beter geselskap. Ek stem saam met alles wat ek se.
@Ed_the_Lion –
Ed
Voor jy waai. Is dit moontlik dat die page by die laaste post oopmaak elke keer as ‘n ou refresh? Of is daai volgende week se projek?
Jy moet so bietjie gaan kyk wat my SuperBru picks is!!
@Ed_the_Lion – Hahaha sal so maak ed.
@Supa Die Bloubul – n Mens weet jy het n proebleem as jy met jouself stry. haha 😆
@Journo-Lion –
Ek weet presies wat doen. Ek het ook n daai “ticket” om daar te werk, maar het dit nog nie gedoen nie. Werk hy altyd deur die nag?Daar is nag en dag skowwe.
Supa
Het jy gesien wie is WP se kaptein die naweek?
Nou waai ek regtag
Cheers Ed, lekker werk
Cheers Journo, groete aan die GrootLeeu
Cheers Supa, moenie te veel verlang na jou vroe nie!
@KingPaul –
Het jy wragtig die leeus gekies?????
733@Journo-Lion –
😆
@KingPaul –
Ek hoop Tiaan. Want Luke is n swak kaptein.
@Supa Die Bloubul –
Ja blykbaar werk hulle van 11 uur die aand af tot so 4 uur die ogend. Dit is maar kak ure maar hy se die geld maak op vir die. Maar hy is n student so dit is maar normale tye om wakker te wees
@KingPaul – Hy KP. Ek werk nou eers aan die donnerse reply knoppie. Ek en GBS raak moedeloos met die ding. hehehe. Ons het darem nou so deurbraak gemaak. Ek het vir hom so paar goed ge e-mail vroër. Vir die posts dink ek nie dit is te moeilik om die focus elke keer na die laaste comment toe te vat nie. Sal vanaand bietjie daarna kyk. Ek gaan so bietjie na jou SBru picks kyk. Ek moet eers myne maak.
@KingPaul – Sal vir my dad groete stuur. Nag KingPaul
@KingPaul – Nag KP. Lekker slaap.
Ok manne. Cheers vir nou. Laat ek bietjie aan ons website werk.
@Journo-Lion –
Ja, ek ken dit. Baie Saffas doen dit. Ek weet presies wat hulle kry. MAar hulle werk is maar wisselvallig. Se hom, as hy keelvol daarvoor is kan ek ander werk vir hom reel waar hy dubbeld, selfs trippled kan maak. Maar dis as hy kan verkoop.
@Ed_the_Lion –
Cheers Ed. leka dag. Over and out
@Ed_the_Lion –
Cheers
@Supa Die Bloubul – Ek sal vir hom se. Hy proebeer soveel as moontlik geld maak om terug te bring. Hy ken ook nogal sy rugby so dink julle moet ontmoet oor n bier en oor daai werk praat. Wanneer kom jy weer SA toe
@Journo-Lion –
Kry my gou FB.
@Journo-Lion –
Eers Desember.
750! Goeie dag gewees
Users Online
Total 298 users including 0 member, 298 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,822,824 Page Impressions
_