Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out Monday´s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for Saturday´s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
lol bdb
miskien OP 😆 @Supa Die Bloubul –
Waar is GBS? Ek sien hom hierbo, maar hy gesels nie met ons nie !
@Supa Die Bloubul – ons het daai kak verkoop en met daai geld koop ons Habana moet sê keni veel van besigheid nie maar vir my klink dit of ons n wins daar gemaak het….
Naand Sharky en ek moet al weer groet !
Nag al die Bulle en ander wesens.
@sharky_forever –
Butch you say, what about Hernandez? Maybe a shift to 12 or 15?
@bdb –
Lekker aand ou Bul!
@Supa Die Bloubul – wanneer verval Hernandez se kontrak?
663@Supa Die Bloubul – Sorry, ek werk… amper klaar, dan gaan ek in vir die nag…
Handbriekie het hoeka vir my nounet vinger gewys van die kombuis se stoep af… toe sy die stoepkakkertjie laat pee het voor sy hom hok !
@Scrumsaam –
Habana is n goeie koop. Ek is sommer van voor af vies! Hy en Mossie saam kan baie ervaring bring Stormers toe.
Hey
Moenie dat ek sien julle praat kak van die WP nie!! Ek sal ‘n paar siek varke stuur om op julle te kom nies!
@Journo-Lion –
Eers na die s14.
@KingPaul – Soos wie? Luke? haha 🙂
@grootblousmile –
Bwahaah! Geniet dit groete vir Handbriek. More moet jy meer gesels. Se vir stoepkakkertjie sy dae is getel!
@KingPaul –
Naand Koning Paulus Minimus!
Die Roses sal NOOIT welkom wees in die Kaap nie! Daarvoor sal ek sorg. Daai twee skollies kan maar gaan kyk of hulle span kry by Heidelberg!
@sharky_forever – Where did you hear this?
@Journo-Lion –
hehehe 😆
end of currie cup 2010 @Journo-Lion –
@Supa Die Bloubul –
Naand Supa die Engelse BaberBal!
674@Supa Die Bloubul – Ek SAL more weer meer gesels…. was vandag besig hier met ‘n ander kneuwel van ‘n ding waarmee ek MOES besig wees vandag….
@KingPaul –
Heidelberg sal skoonskip maak in die liga. En as die fight uitbreek, pluk die Rosies sommer self n mes uit die kous.
@Supa Die Bloubul – i have a feeling hernandez will be used 12 and 15
not sure when stefan retires , but remember that hernandez is mostly a full back
in 2006 he was voted the worlds best full back
F2K, nog ‘n Lion supporter!! Nou is daar beslis meer as 50% van die Lions se supporters op die blog. Mooi man!
@grootblousmile –
Ek hoor jy moes al Maandag daar by dmy skoonouers gewees het. Glo gese jy wil dit self doen want die ander maak droog. Jys ook maar n perfeksionis ne!
@sharky_forever –
Nee jong, van volgende seisoen af gaan PdV die Sharks dwing om vir Ruaan op fullback te speel…
@Journo-Lion – like i said a rumour and sorry mate wont give out that info
Nag vriende chat more weer gaan nou bietjie huis toe……
@sharky_forever –
What about Pienaar? And Stephan?
@KingPaul – Ja ons maak sekker hier is genoeg Lions op die Blog. Ons vat eers die blog oor en dan julle vrouens.hahaha 😆
KingPaul ek het my nic verander van Posmanpat na hierdie een
Users Online
Total 222 users including 0 member, 222 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,825,883 Page Impressions
_