Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out Monday´s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for Saturday´s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
600!
593@WilladieLeeu –
Jy hoef my nie kaptein te noem nie. Baas is reg.
598@K9-MonsterLeeu –
Rose!
Geluk K9 met 600.
@Supa Die Bloubul – dankie supa…so gedoen sonder om eers te konsenteer 🙂
hel kani meer wag vir die naweek se rugga nie paar goeie games even die Luiperds/Boland game lyk na iets die week, krag teen krag…..
Ek sien die bokke het vandag daar in Aus aan gekom.
@Supa Die Bloubul –
HAHA 🙂
@Scrumsaam –
Ja, Luiperds/Boland is die groot game die naweek.
@Scrumsaam – ek hou altyd van die wp boland games……dis nou krag teen krag. Soos Aus teen bangladesh binnekort gaan wees in krieket.
@Journo-Lion –
Hoe weet jy? Is jy n joernalis?
@K9-MonsterLeeu –
hehehehe…stem!
@Journo-Lion – ja los hul nie met baie tyd om toestande gewoond te raak nie dink hul word nou windgat seker die bulls spelers wat die kamp se houding so laat verander…..
@Supa Die Bloubul – hahaha waar het jy dit gehoor? 😯
@Scrumsaam –
Dit gewerk vir die Bulle. Ons het die Canes geklop so. Stormers het anderste getoer en hulle gatte gesien.
@Journo-Lion –
Ek ken n FB freak wat gereeld brag oor hy en Riaan Cruywagen tjommies is 😆
@Supa Die Bloubul – wel ek hoop dit werk vir die bokke ook, maar sal moet sien…..
@Scrumsaam – Ja, ek hoop hulle deel die kamers so in dat geen ander spelers saam bulle is nie. Wil nie he dat die bulls se slegte gewoontes aan die res af smeer nie….:)
618@Journo-Lion –
Ja nee hel, netnou begin die ander spanne ook trofees te wen! 😯
@Supa Die Bloubul – ek worry oor daai een. Hys dalk Riaan se seun hahahahaha
618 @Journo-Lion – habana deel seker nou ‘n kamer met bekker, nie meer met oom bakkies nie.
620@K9-MonsterLeeu –
Ons sal maar moet sien. As hy ook vir 40 jaar lank presies ewe oud lyk dan weet ons!
@bdb –
Habana is veilig met Bekker se maniertjies. Sy deur is altyd oop met sy voete wat in die gang uitsteek hehe
@Journo-Lion – stem saam, die houding van die bulle is meer aansteeklik as die varkgriep en meer doodelik….
@Supa Die Bloubul – ja maar hy lyk nog steeds soos hy gelyk het in graad 2 😯
@Supa Die Bloubul – Almal dink ek is 19 maar ek is eindlik 35. Die pruik fool almal…bwahahaha 😈
@K9-MonsterLeeu –
Wonder of almal wat saam Riaan werk pruike moet dra.
@Journo-Lion –
Is dit waar dat Riaan saam Moses in matriek was?
Okay meisies en Leeus. Ek gaan nou groet. Sê groete vir die buurvrouens.
ek sal een van die dae n pruik moet kry die hare raak maar bietjie min…..
Users Online
Total 328 users including 0 member, 328 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,831,893 Page Impressions
_