Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out Monday´s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for Saturday´s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
@K9-MonsterLeeu – Ek dink Willa het my vertel van Wacko Jaco!!
@Journo-Lion – bloubul trui….gaan as ‘n bobbejaan 😆
@WilladieLeeu – En vinnig ook.
@grootblousmile –
Iemand het so iets gese nou die dag. Was dit jy Ed?
@K9-MonsterLeeu – of bosvark
567@K9-MonsterLeeu –
Hy gaan vir julle op die dwarslat dans.
@Ed_the_Lion – Wed jou julle katjies sal nie daai muis los wat die kaas gaan gryp nie.
@Ed_the_Lion –
Het gehoor ons praat met Jacko – hoop dis n strooi storie.
Leeus agterlyn in s14:
9.Jano
10.Wacko Jacko
12.Herkie
15.Earl
@K9-MonsterLeeu – Jy is braaf noudat jy maatjies hier het.
@K9-MonsterLeeu – Neeee, ek wil nie die hele tyd met drank gegooi word en gespot word nie.
@WilladieLeeu –
Ek het ook gehoor julle onderhandel met JAco en JP Nel.
Dink die WP en Visse moet gelykop speel. Bulle kan maar met ‘n bonuspunt wen, dan behoort die log mooi te lyk.
@Supa Die Bloubul –
Solank dit net is na ons die Super 14 gewen het.
Dink nie ek het al ooit 4 leeus bymekaar gesien nie..nie eers op n Saterdag by Ellis Park nie.
@Supa Die Bloubul –
Ons het n talent om spelers terug uit die dood te bring.
@superBul –
Jy weet mos leeus jag in groepe…
@Supa Die Bloubul – jis jy kan lekker kuk praat. Jy toe gesien daai Watermeyer is maar so-so. Jy wou my mos nie glo nie. Het hom baie gesien vir die o/21’s. Was goed op skool maar val uit die bus uit.
@WilladieLeeu –
Gaan Kevin weer vir julle speel?
579@Supa Die Bloubul – daardie agterlyn hou ‘n groot bedreiging in, vir hulself.
@Supa Die Bloubul –
Sit gewoonlik onder in die bar.
@K9-MonsterLeeu –
Dis die ou waarmee Cuzzy gewerk het. Hy was goed as junior. Speel nou eers 3 games CC. Gee hom darem n decent kans. Jy gee Earl al 5 jaar.
@Supa Die Bloubul –
Kaptein, en ons praat met Frik en Jannie Breedt. Dink hulle is vinninger as Herkie en Earl.
@Supa Die Bloubul – O Connor was 17 🙄
@K9-MonsterLeeu –
Hyt nou die dag n mooi gap geslaan. Hy skop net te veel en oefen nog verkeerde opsies uit. MAar dalk maak hy dit.
@K9-MonsterLeeu –
Flok..dis mos groot uitsondering!
Die een is myne
@Supa Die Bloubul – Wie Earl?
OK dan try ek die een
600
Users Online
Total 309 users including 0 member, 309 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,831,227 Page Impressions
_