Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out Monday´s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for Saturday´s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
@K9-MonsterLeeu –
Waar is Killian? Hy kan mos loskakel speel.
537@K9-MonsterLeeu – Jong ek weet nie partydae wat in sy kop aangaan nie maar gelukkig is die Rose boetjies nog nie terug in die Kaap nie so ons is darem nog veilig.
@WilladieLeeu –
Ek hoop nie so nie.
@WilladieLeeu – haha 😆 Ons het altyd teen hom en sy broer gejol hier in die woesrand. Daar het hulle geshine, maar dit was ook teen ons klomp skool outjies. 🙂
@superBul – Hoe gaan jy my in die hok kry???
539@K9-MonsterLeeu – Herkie is die 8ste wonder van die wêreld…. die langste drol wat kan regop staan !
Cheers guys – lekker aand verder vir julle 😉
@Karen –
As die Rosie nou terug kom sak hulle op vaskop en loskop vir Rassie.
@Supa Die Bloubul –
Altwee.
550
@Supa Die Bloubul – Tyd om Jantjies deur te bring….o/21 loskakel. En jaco taute is ook daar. Ons loskakels op op pad.
@Journo-Lion –
Naand. Het lekker gelag gisteraand. Het jy al besluit of jy soos n condom of Mugabe gaan aantrek?
@Karen –
Totsiens Karen! Jy mag maar meer kom blog.
@Journo-Lion –
Ek wil nou nog weet watse bright spark by die Leeus besluit het om Dumb and dumber te koop. Magtig.
@Ed_the_Lion – Super gaan voor loop en vra dat jy hom volg haaaahahahaha
@WilladieLeeu – Toemaar. Op ‘n kol het Rayno Benjamin en Earl in dieselfde span gespeel.
@K9-MonsterLeeu –
Weet nie veel van die twee nie. LEes maar net die berigte so. MAar Herkie is verseker nie die antwoord nie. Het Ed nie gese Wacko JAcko kom ook nie?
@Supa Die Bloubul – condom…hy wil p!ele lyk.
@K9-MonsterLeeu –
Ons moet nou-net die outjies hier hou. Daai Taute gan nog groot spore trap.
@Ed_the_Lion – Met Kaas lok
@K9-MonsterLeeu – superBul ken my duidelik nie. Ek gooi ‘n Daniël move op daai Leeus.
555 !
@Supa Die Bloubul – Hahaha eke het ook maar leka gelag. Ek het nogsteets nie n idee nie.
Ek gaan na n costume party toe waar ek iets met n B of n C moet aan trek…soos wat moet ek gaan?
556@Ed_the_Lion –
Het jy iets teen kleurlinge Ed? 😆
Se jy nie geluk vir 550 nie?
557a href=’#comment-16314’>@Supa Die Bloubul – Wat ??
Gaan Moses van der Westhuizen ook Leeus toe ?
@superBul – Gaan nie werk nie.
@Supa Die Bloubul – NEEEEEEEE net nie jacko nieeeeeeeeeeeeeeeee!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ek stuur reguit daar na julle toe. Soek nie daai makaap hier nie.
@Supa Die Bloubul – Niks nie Supa. Die twee het net kak gespeel!!
558@K9-MonsterLeeu –
Hehehe..jy moet se as ek een kan aanstuur – dit behoort oor sy hele lyf te pas.
@Ed_the_Lion –
Ons “talent scout” moet geskiet word.
Users Online
Total 298 users including 0 member, 298 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,835,752 Page Impressions
_