Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out Monday´s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for Saturday´s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
@Ed_the_Lion – 473 dis wat die girls altyd vir my by die sokkies gesê het 😆
Cheers Ed – lekker aand
@WilladieLeeu –
Is jy nou Ed onder n skuilnaam? Naand.
@Karen – dis dan een koop wat ek sal goedkeur van die kant af…..daai tjek sal nie bounce nie..
@WilladieLeeu – Hallo Willa…my leeumaat!!!!
479@Ed_the_Lion – Het gekry dankie…. klink nie moeilik nie…
@Supa Die Bloubul –
Ons moet die kwota reghou. As een Leeu waai moet n ander in kom.
@Scrumsaam – Ek dink hy is klaar gesign. Sal uitvind
@WilladieLeeu – een leeu vir elke drie bulle hou die balans reg hier.
@K9-MonsterLeeu –
Naand. Voel stukke beter nou dat Earl the pearl uiteindelik sy gat gesien het.
@WilladieLeeu –
hehehe..is julle regvir julle bure Saterdag? Gaan n taaie wees…
@Karen – van wie praat julle?
Bulle met 12
@WilladieLeeu – So die Lions speel musical chairs hier 🙂
WALTER IS REG OM TE SPEEL. HY KAN OOK COVER OP 9. EK DINK DIE 6KG WAT HY VERLOOR HET, WORD OORBEKLEMTOON, EN BUITENDIEN, HY OEFEN AL VAN VOOR DIE SHARKS GAME WEER, SO HY HET DIT HEEL WAARSKYNLIK AL KLAAR WEER OPGETEL. EK WEET NIE HOEKOM DAAR IN DIE MEDIA STEEDS GESÊ WORD WALTER IS SIEK NIE, WANT HY IS LANKAL NIE MEER SIEK NIE.
EARL LEWIS IS N BAIE TALENTVOLLE SPELER, EN EK IS BLY HY KRY N KANS.
Earl will play!
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
Earl will play, but not Rose. No Doppies, no Venter an no Mentz, Wacko and Pieter will be starting against the Bulls.
@WilladieLeeu – Se mur, nou is ons baie.
500
500
500 bottles of beer on the wall!
@Supa Die Bloubul – Baie geluk Supa.
500
Sien uit na die stryd tussen Strandwag/Alberts vs Stegmann/Dewald. Wie hier wen, gaan die wedstryd wen.
Super,
Ek rate daai Walter. Bulle moet hom koop voor WP dit doen.
@Supa Die Bloubul –
Ja, ons is, sien uit om te sien wie 10 gan dra.
Gaan taai wees – nogals skrikkerig vir daai pak forwards van julle.
@K9-MonsterLeeu – Jy is baie laat. 😆
502 @K9-MonsterLeeu – toemaar, agteros(leeus) kom ook in die kraal 😉
@bdb – Dewald is bietjie lig in die broek vir Alberts
Gryp ek daai 500 voor julle neuse…dankie Ed. Julle het lekker die onderspit gedelf!
@Karen –
Dis al wat ons deesdae kan wen. 🙂
Users Online
Total 201 users including 0 member, 201 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,841,321 Page Impressions
_