Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out Monday´s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for Saturday´s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
450!
nou !
Oh shoot ek is 450! 🙂
@superBul –
Ek wonder ook super…
Mis ek BDB en Supa daai 450 met ‘n myl.
Ai, die flokken nommertjies… die nommertjies… flok
447@Ed_the_Lion –
Is Karen nie vir jou lekker nie?
Hellooooo GBS, GBS en GBSSSSSSIE
@Ed_the_Lion – Ons is hoofman en hoofdame daar.
Naand GBS
@grootblousmile –
Naandse!
@Ed_the_Lion -433- Jong ek kyk al jare op jul site, as ek bietjie wil lag.
@Supa Die Bloubul – Ek weet nie. Sy hou van WP!!
Ek vra my nou af;
IS sy ‘n vrou of is sy ‘n man.
Vet weet as ek so kyk en luister kan die WeePee eerder vir haar/hom head-hunt as om Habana te vat.
@Ed_the_Lion –
Ons sal maar 500 moet vat. Die blog loop mooi vanaand!
@grootblousmile – weet jy wat sal lekker wees. As mens die reply druk en mens kan die nr sien.
@K9-MonsterLeeu – Ja en ons rule daai huise met ‘n ystervuis al word jy ‘n paar keer gestraf deur matrone 🙂
Ek gaan nou waai. GBS is hier om julle bietjie in toom te hou.
SBul, jy is terug op die rooi tapyt!!!
@Karen – ek het ook van dit gehoor het die outjie al sien speel dink hy het daai dag teen die Bulle gespeel vir die U/21 het hul stukkend gehol so as ek nie aan die verkeerde ou dink nie sal hy goed in pas by die WP..
@Ed_the_Lion –
Ja, dit is haar groot swakpunt.
Jammer Daniesourus is uit die saterdag se wedstryd, maar Burger is ‘n goeie plaasvervanger, hoop net hy het sy naels geknip vir saterdag se wedstryd.
@Ed_the_Lion – Ja Ed en ek wonder oor jou want jy support die LIons 🙂
@K9-MonsterLeeu – Hy jou bliksem. Ek het die kode gekry om dit te doen. Nou trap jy ook sommer op my tone. 😆
466@K9-MonsterLeeu – Hmmm, ja nogal….. Ed, Edd & Eddie werk daaraan (maar ek dink hy werk meer aan die Hongaartjie)
@Scrumsaam – Ja daar was ‘n artikel gister in die koerant en op die WP site
@bdb –
Lekker! Incredible Schalk is terug!
@Ed_the_Lion – totsiens tot n volgende keer ou lions maat…..
@Ed_the_Lion –
Tot later knater!
Cheers Scrumsaam. Lekker aand verder.
GBS, jy het e-pos.
Hallo almal
Users Online
Total 35 users including 0 member, 35 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,847,089 Page Impressions
_