Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out Monday´s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for Saturday´s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
@Supa Die Bloubul – Christo?
@Supa Die Bloubul – ja hy is weg het gaan tackle sakke vas hou vir die manne….
@Karen –
Al 4 games is taai. GW is weer op hulle tuisveld ook.
@Karen – hoekom wil al die girls my altyd byt?????
@Scrumsaam –
Nee man, moet nou nie al ons spelers koop nie. Los vir Francis. Julle het mos De Waal en Grant en Habana gaan ook seker uit posisie op loskakel oorweeg word.
@Karen – Nou weet wk wie Karen is. Sy is daai FB maatjie van jou. Ons het al op mekaar se comments op FB gepraat.
@K9-MonsterLeeu –
Kan nie sy naam onthou. Van Dyker of so iets sy van?
@Supa Die Bloubul – Ja Griekwas is moeilik op hulle tuisveld en hopenlik het die Sharks hulle nie geknak na verlede week nie,
@superBul – daai is NIKS teen wat op die bulle se se site aangaan nie. Ek het nog nooit daar ingelog nie….my antivirus blog daai site. Sien maar kort kort aanhalings…..
@superBul –
hheeheh…is nogal humoristies.
@Ed_the_Lion – LMGA Hallo Ed – ja die ene wat altyd vir K9 hap 🙂
Ag K9 jou status updates was altyd van so aard dat ek net moes antwoord – stuur vir jou ‘n cabana boy vir Christmas 🙂
@Supa Die Bloubul – ja…posman se beste skoolpel….hy sit ook daar in London.
@K9-MonsterLeeu – Ek sien SBul raak nou bang. Hy gaan kyk al op ons site vir antwoorde.
@Karen – Nou weet ek. Hier het ek gedink ek chat nou met ‘n lekker jong girl. 🙂
@K9-MonsterLeeu –
Dan moet jy n slag inlog. Alles gebalanseerde, objektiewe aanmerkings.
IS daai outjie se van iets soos Van dyker?
@Supa Die Bloubul – soek n jong outjie op losskakel, dink rassie moet my sy tjek boek gee sal n paar miljoene spaar vir hom my opinie hy koop op die oomblik die speler net vir die naam en nie vir die toekoms nie..
@K9-MonsterLeeu –
Regtig?Werk hy nagskof? Hyt gese hy gaan werk toe…
@Supa Die Bloubul – Wonner nog hoe gaan Habana daai bal van die hoogtes af van sy sentermaat Andries Bekker hanteer.
@Ed_the_Lion – Nee Ed ek is horing oud
@Supa Die Bloubul – Christo van Duyker.
Robdylan, the owner of the sharksworld blog, you have registered here and been APPROVED.
Welcome
Go update your profile for us to include Name & Surname, please.
Start Blogging
@Karen – Nee ek weet Karen. Jy en K9 albei by huis herfsblaar?
@Ed_the_Lion –
Ja nee, Karen is net lekker 🙄
Welcome Rob Dylan!!
Naand vrinne en vrindinne
@Scrumsaam – Hy het glo ‘n Cheetah losskakel gesign
@Supa Die Bloubul – Alles met bene is lekker vir jou.. 😆
Leeus 450
450 !
@Ed_the_Lion – Nee ek is van Huis Horison en K9 is van Herfsblaar 🙂
Users Online
Total 33 users including 0 member, 33 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,847,099 Page Impressions
_