Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out Monday´s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for Saturday´s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
@Ed_the_Lion – ja hy is. Die leeus gaan dalk te oorweldigend vir hierdie klompie hier wees dink ek.
@Karen –
Darem is die goeie wp ondersteuners soos kingpaul hulle hier.
@Supa Die Bloubul – Lewe Min se mense nog, hel as jy nou my ou Vader se favourite wil hoor moet jy Min Shaw google daar op You Tube.
@Supa Die Bloubul – Ja ongelukkig is daar rassiste maar nie almal vd WP is so nie. ‘n Paar morons en dan is daar ‘n paar irriteerende buls supporters ook wat ‘n bietjie rof raak.
Coloured girl is giving directions to her new boyfriend to get to her flat.
She says: ”You come to the front door of the complex where I live ne, and look for unit 14A. With your elbow push button 14A. Come inside and you’ll find a lift on the right. With your elbow hit 14. When you get out of the lift you’ll find my flat on the left. With your elbow, hit my doorbell and I’ll open the door for you.”
The boy says: ” Ok duidelik Baby that sounds mos blaaind easy to find. But why must I do everything with my elbow huh???”
Girl says “Hellooo!! Excuuuuse me, you’re not coming empty-handed mos? Jirrre!
Ja wat…los daai plek en daai plek se mense maar net daar…nie eers hier bespreek nie.
@K9-MonsterLeeu – Ek dink Willa gaan kom oë wys hier. Ek sal bly wees. Dan kan ons saam probeer om almal gelyk met rugby kennis te help.
@Scrumsaam –
Ons is bly jys hier. Regte besluit. Soos Ed se, kom ek los hulle eerder. Wie gaan wen tussne jou span en die Sharks? Wat se jou kop?
400 Leeus
400
400
@Ed_the_Lion –
Eish…geluk Edddy!
@Supa Die Bloubul – Wat??? KP??? 😯
@Supa Die Bloubul – Dankie Supa. The more I practise the luckier I get.
@Scrumsaam – 😆
@Supa Die Bloubul – My hart se WP en ek volg maar my hart lol. Wil net he dat Allister sy bek hou voor die game – want hy praat al nes snorre – ‘n pot tjol
@Ed_the_Lion –
Jy het hom al gese Ed! Nee kom nou…
@Ed_the_Lion – and the luckier u get the more u practice.
@Karen –
Moeilike games die naweek. Selfs die Luiperds/Boland game. Wo kan die ding doen glo ek, virjulle part is dit goed dat Grant kan speel. Die ander is mos beseer.
Wel die superbru gaan sê WP met n wen van so 6 punte,een ding wat in WP se guns tel is die feit dat die bokke nou weer nie speel vir die guppies so ek sal sê die Province manne sal moet hul vinger trek die naweek en een weg oorwinning kry..
@K9-MonsterLeeu –
😆
@Supa Die Bloubul –
WP kan die ding doen…
@Supa Die Bloubul – Dankie Supa. Ons kannie almal helde wees nie, iemand moet langs die pad staan en hande klap.
Mis julle ou klompie my daar op FB? Supa……Postman het my gister gewys daar op sy status hoe lekker het julle kuk gepraat. in die 40 comments. Soos my statusse van ouds hehehe
@Supa Die Bloubul – Ja die naweek se games is moeilik om te predict. Die Lions/Bulls game kan ook enige kant toe. Boland en Luiperds game – wel 50/50
@Scrumsaam –
Kanko is ook mos oorsee ne?
@Supa Die Bloubul – dink ons moet Burton Francis by jul koop en habana los ek meen wings in vandag se rugby kry in elk geval nie so baie bal nie, hy gaan daar staan en slot bolle rol vir sy miljoene wat hy gaan verdien en dis een ding waarmee ek nie saam kan stem nie….
@K9-MonsterLeeu –
Ja ons mis die groot Leeu erg! heheh Jy moet maar weer kom join..
Ek het lekker gelag gisteraand, daai pel van hom klink ook cool.
Man die Lionspride webblad is grappig.
Maak die bulls almal fools! E-mail
Almal weet dat saterdag min of meer maak of breek is vir ons ysters en dit beteken dat ons die bulle moet klap! Ons is soos gewoonlik die ‘underdogs’ maar dis tyd om op testaan! Hulle ken ons in ons stap en ek weet hulle kou al naels. Ons gan hul hard vat en dis defnetief nie parkie toe nie! My rooi bloed loop sterk deur my rooi bont hart!!! Kom lions trap hul bal vas! Bulle, jul moet mooi slaap! Saterdag gan ons oop loop op die park! Maak hom los my ysters!
@K9-MonsterLeeu – Ag wat ons praat nog ons nonsens – maar ek gaan net vir so ‘n uur of wat op. Sou jou lekker die naweek gebyt het oor die Lions game lol
Users Online
Total 92 users including 0 member, 92 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,852,583 Page Impressions
_