Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out Monday´s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for Saturday´s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
Kani onthou dat daar n girl op keo geblog het wat n Bulls supporter was nie???
@superBul – Superbul, have to do that,it would be fun!!
@carol – Cheers Carol – hey these guys can’t be kept in order – a lost case 🙂
@Scrumsaam –
Bullsmeisie was daar. Maar min.
@Scrumsaam – Onthou jy nie Tacticus nie. Sy het altyd op Keo geblog.
@Scrumsaam – jaaaaa daar was. Supa 😆
@Supa Die Bloubul – Sorry Supa I would rather stay a Province girl than become a Bulls supporter 🙂
I miss GBS!! 🙁 Tell him I said ‘Hi’
and I am off………………..
@K9-MonsterLeeu –
Lieg jy al weer K9???? 😉
@Ed_the_Lion – Shoot ja Tacticus was ‘n blou koei blogger (is nog steeds)
@carol – Bye Carol. Who is GBS??? Bla bla bla. You have me and K9 here. What more do you need?
@Karen –
Lots of WP supporters say that before they make the switch. Im sure you’ll come around someday…hehee
370@Karen – Ek mis nie Tacticus se opinie nie. Sy weet nie veel van rugby nie.
@Supa Die Bloubul – Supa die Bul spannetjie lyk goed. Wonder waneer kies Transvaal hulle sn?
@Karen –
Die ding wat mense nie van Tacticus hou nie, is dat hy altyd die waarheid praat. Minse mense weet vandag nog wats die waarheid.
@Supa Die Bloubul – Ja Supa there are they and then there is me and I WILL NEVER become a Bulls supporter.
@superBul –
Ek dink hulle probeer solank as moontlik uitstel om die game te vermy Super.
@superBul – Môre SBul. Die span sal bekend wees terwyl ek nog lê en ‘n lekker airoma reukie om my.
written by willadieleeu , August 26, 2009
As Herkie daar is k@k ek in my broek. Tyd vir n nuwe 10.
375@Supa Die Bloubul – Watteflok is Minse mense?
@Ed_the_Lion – Jong met Tacticus het ek nie eintlik gesukkel nie want haar opinie was al wat getel het. Het maar die laaste jaar of wat maar min geblog daar maar wel gelees – te veel ander mense en die beste was gewoonlik as Pietman sy m*&r gestrip het
@Karen –
MAar regtig. Keo is nou besoedel met die verkeerde tipe WP ondersteuners. Daar is n hele nes van hulle. Langkop, Dawn, Grant10, Robzim, skoppie, Lilith, Greenpoint gunner ens. Daai plek is regtig nou erg.
@superBul – ek stem saam met Willa.
@Ed_the_Lion –
Mense wat mince eet! 😆 ooops…moet net se “min mense”
@Supa Die Bloubul – Het hulle darem genoeg spelers om van te kies? 🙂
@Supa Die Bloubul – Ek was nou lekker deurmekaar.
@K9-MonsterLeeu – Ek hoop Willa kom chat nou so bietjie hier. Baie slim rugby ondersteuner.
@Supa Die Bloubul – Hey Dawn dink net aan een ding en dis Daniel Carter. Dawn is ‘n ander spesies
@Karen –
Karen, jy sal daai plek nie herken nie. Dis vrot van rassistiese wp ondersteuners nou. Regtig. Vra vir Ed.
@Supa Die Bloubul – ek het altyd nie keo gelees nooit geblog nie, bang die mense sien hoe slim ek is as ek begin spel, lol… maar vandat ek gehoor het van die site gaan ek nie eers meer daarop….
@Supa Die Bloubul – Ek praat nie van daai plek hier nie. Dit is nie nodig nie. Ons geniet ons plek, en hulle kan hulle plek geniet. As hulle ons wil bespreek is dit hulle voorreg. Ek gaan hulle nie die eer gee nie.
Users Online
Total 113 users including 0 member, 113 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,852,497 Page Impressions
_