Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out Monday´s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for Saturday´s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
@Karen – ja nee kyk daai dag was dit so lekker om n Stormers supporter te wees maar toe gaan maak hulle bollie die volgende week…..
@Karen – Albei het baie gehelp Karen. Dit is hoekom ek vandag so gesonde voorbeeldige mens van die gemeenskap is.
@K9-MonsterLeeu – Earl is light weight man – hy is overrated – haal al daai padding af dan sal hy nog minder doen
@Scrumsaam – Ja dit was great – nice score gewees 🙂
@Ed_the_Lion – Jis nou klink jy soos ‘n dominee
@Karen – Hi All, hang on there I thought we had another girl here, SO is Karen Postman Pat or a girl?
Please don’t confuse me! 😐
@Scrumsaam – jou Pa moes soos ek gemaak het. Die oomblik as my seuns vir ‘n ander span wou skree dan het ons en ‘moeggepraat’ badkamer toe gestap. Dan kom hulle weer daar uit as leeu supporters.
@Ed_the_Lion – Earl en Andre is baie dieselfde, met Earl weet jy nooit wat jy kry nie of hy speel goed of hy is hond bollie en met Andre is dit nou weer of hy bly op die veld en speel 80 minute of hy is beseer en uit vir n paar maande…Al twee is n gamble…
@Ed_the_Lion – AP het hopeloos te veel beserings gehad. Peter Grant het heel ok begin op flyhalf maar ek dink hulle het hom ‘n bietjie gemors op centre – maar ek glo nie Willem de Waal is die oplossing vir WP op flyhalf nie – hy skop dalk goed pale toe maar te one dimensional in sy manier van speel
@K9-MonsterLeeu – bwahahaahahaha. Ek dink ek sou lank voor die badkamer al Leeus geskreeu het. “Moeggepraat klink rof”.
@carol – Hi Carol. Karen is Karen and postman pat is Journo
@K9-MonsterLeeu – LOL wil net vir jou inlig my 50% Lions supporter het nou amptelik 100% WP geword – jis ek het dit darem reggekry om hom te laat swing – so trots op myself lol
@Karen – Moenie worry nie. Rassie sal iemand koop vir losskakel.
@K9-MonsterLeeu – LMGA, ons het weer n ding gehad met die naam “heti ore nie”
@Karen – Jy doen hom skade.
@carol – I am Karen and I am a girl (well the last time I checked this evening) 😀
@Karen – Willem is die Morne van die WP.
@Scrumsaam – My pa het een gehad, keteldraad. Niks fancy name nie.
@carol – Hi Carol, Karen is a girl, but she is more man than 90% of the men in Cape Town.
@Karen – Grant het my n paar woorde laat sê laas naweek wat ek nie eers geweet het ek ken nie, daai ou moet meer pass as hy op losskakel speel…..
@Ed_the_Lion – Nee ek doen hom geen skade nie – hy hou vd ander spanne behalwe die bulls. Maar hy het nou besluit om net vir die WP te support – jis gedog ek het iets vreesliks verkeerds gedoen in my vorige leeftyd dat die kind vir die LIons support het
@Karen – Have they tested you?
@Karen – Ongelukkig is die lewe vol keuses. Arme kind gaan nou suffer vir jare oor een swak besluit.
@K9-MonsterLeeu – Seker maar hulle sal iemands anders moet begin soek vir losskakel want hy raak ook ouer. Besides wat my worry is die light weight Gio Aplon en nie te mal oor Morgan Newman nie. Hy is ook overrated.
@superBul – Ja Superbul wat tried and tested 🙂
@Karen – Kindermishandeling!!!!!
@Ed_the_Lion – hel my ouma laat praat watokal naby haar was, my wind al uit gegooi met n koekie seep toe ek try weg hol…..
@Karen – Maar Snorre hou van Morgan Freeman en Earl Jones, so ons mag niks sê nie.
@K9-MonsterLeeu – Thanks for clearing that up!! 🙂
Some of your e mails are priceless by the way!!
300! Steve is julle pappa!
Users Online
Total 35 users including 0 member, 35 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,847,002 Page Impressions
_