Chris Jack is back in the Vodacom Western Province starting lineup after injury ruled out Adriaan Fondse.
Vodacom WP take on the Sharks in Durban on Saturday (15:00 on SS1) in an Absa Currie Cup first round match. Fondse has been ruled out with a knee injury that will keep him out of action for the rest of the season.
Jack replaced him last week against the Lions and he will add experience and skill to the second row. Flyhalf Peter Grant and centre Juan de Jongh were both declared fit after there were concerns about their fitness earlier this week. Both of them sat out Monday´s training session in Bellville. Grant was almost forced out of the Lions game due to a back spasm. Both, however, trained on Tuesday and were duly included in the team for Saturday´s big clash.
The Vodacom WP team is as follows:
15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Juan De Jongh
12. Morgan Newman
11. Gio Aplon
10. Peter Grant
9. Dewaldt Duvenage
8. Puke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Anton Van Zyl
4. Chris Jack
3. Brok Harris
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw
Reserves:
16. Deon Fourie
17. JD Moller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Bolla Conradie
21. Frikkie Welsh
22. JJ Engelbrecht
From WP Rugby Website
Swem Jannie, swem man swem!!!!
Honest opinion ??
This WP backline will be very very light on defence, if properly tested…
Be serious… GifAplontjie (not the best defender), Chavanga (very poor defender), Joe Petersen (very average defender)…
The jury is still out whether De Jongh & Morgan Newman are staunch defenders..
Peter Grant…… uuurrrrrrrrrr… so-so on defence, Dewalt Duvenhage… good player
Must say, WP forwards are starting to resemble a real forwards pack…
Tjarks by 12 or more
Iemand hier?
3@Cuzzy Vix – Ahhh, jy is in !!
Mooi man
Wat dink jy van die WP span wat gekies is ?
Daars net twee ok manne daar, dis Duan vermeulen en my ooouuuuuuu mat van Natal Lieb op nr 2. Persoonlik dink ek daai span sal ook meer perform onder Tiaanie as kaptein…
5@Cuzzy Vix – So jy het saam met Liebenberg gespeel by die Tjarks…
Ek rate hom ook, harde mannetjie daai
DAg sê mense, wel GO WP!!!!!! maar ek is ook bietjie bekommerd oor die defence die lions het n paar keer laas week deur gekom waar hul nie moes nie….
Ja, het het eers meer ge-shape in krieket in Gray Bloem. Sy broer Herkie speel vir die op op haker as ek dit nie mis het nie. Hy was nooit sharks nie, maar het wel die mini S14 span gemaak wat later teen die WP sou speel vir proewe vir SA o/21 toe Jake nog coach daar was.
Sy pa werk by Prestige cleaning services, hy het vir hom die eerste kontrak by die Griekwas gereel voordat hy WP toe is. Nou doen hy goed. Ek het saam hom by DBN Varsity gespeel!
Tiaan is n yster, net so ook Straus van die Cheetahs. Bulle moes hom nooit laat gaan het nie.
@Cuzzy Vix –
Middah Cuz. Ek het juis vroeer van jou geskinder. Tripples se Gutties suip te veel, toe se ek dit jy wat hom maak suip!
@Cuzzy Vix – Hey Couzy knaters!!!!!!!! Hoe gaan dit kleinboet?
@Supa Die Bloubul – Nee dit is seker so… 😆
Ek het hom al gese hy suip te veel maar hy lag net dan drink ons verder tot omval…
@Cuzzy Vix –
hehehe-seker nie maar seer as hy bo-op jou omval?
@AB –
Groet jy net vir Cuzzy knaters??? Middag AB.
@AB – Nee eks n seer gemaakte man, jy bel nie of farkol? Jy is mos nou te goed vir ou Cuzzy… Mercedes het al ophou huil oor jou en dink jy bestaan nie meer nie. Tot mamma vra of AB kwaad is want hy bel nie meer nie…
15@Cuzzy Vix – Gaan dit nou beter met jou OUPA ??
@Supa Die Bloubul – Hy drink handgranades… Amper soos n jugger bomb, maar het Tuquila in… Somme so 20 op n slag…bhehehehe!!
@Cuzzy Vix –
Hoe gaan met klein blou bul dame? Jy moet pasop – KingPaul se seun gaan haar een van die dae begin eye!
@grootblousmile – ja dankie, hulle se hulle kan niks meer vir hom doen nie en is ontslaan uit Unitas uit. My oom het hom nou see toe gevat, daar by Selbourne Golfbaan.
@Cuzzy Vix –
Solank hy nie kots in die skrum nie.
@Cuzzy Vix – Aaag nee man eks nog baie lief vir Mercedes en my klein boet, sit net vir so 10 dae op die plaas. Jy kan ook maar bel , jy weet! @Supa Die Bloubul – Sorry pal, goeie middag hier van die plaas af!
@Supa Die Bloubul – Neeeeeee fark ou maat sy het smaak!! Sy gaan nie vir WP supporters nie, hulle eet nie pap nie en drink net suurwyn… 😆
@AB –
Lekker man! Wens ek was nou op n plaas!
Ja julle klomp Mivoedies.
@Cuzzy Vix –
Ek dink buitendien daai slim mannetjie is n blou bul. Hy is darem maar erg oor blou! 🙄
@AB – Jis en jy nooi my nie eers nie… Sies man!!! 😉
Hoe lyk dit met die besigheid?
@Ed_the_Lion –
Groet jy my ook nie?? hehe
@Ed_the_Lion – Nja Mao… 😆
@Supa Die Bloubul – Sorry, hello TarentaalTril. hoe gaan dit seuns?
@Supa Die Bloubul – Ja-nee ek het mos altyd gese dis my kind… 😆
Users Online
Total 38 users including 0 member, 38 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,251,087 Page Impressions
_