(compliments NZTV)
The Western Australia city of Perth is in danger of losing future Test matches unless more fans start turning up to games, Australian media reported on Saturday.

Perth has been staging rugby internationals since 1998, including matches in the 2003 World Cup, but an Australian Rugby Union official told the Sydney Morning Herald that a Test match between Australia and South Africa this month could decide the city’s future when their contract ends next year.

“This is an important Test match against South Africa. If Perth wants to stay on the Test match schedule, they had better show up,” the official said.

61 Responses to PERTH (Pretoria by the sea) to loose test status?

  • 31

    I was in Camden last night, with Mommy drinking Jack Daniels, listening to my friends band play….that place never sleeps……Like someone famous said “when you’re tired of London, your tired of life”. So my morning has been lekker…Mommy sleeping and me catching up on the computer….and I sommer watched the first half of the Boks against the Aussies again.

  • 32

    29@Boerboel – Joe Cocker was ‘n wille takhaar…. hehehe

    Maar ek sien sy hande en arms het daai tyd al so wild rondgeswaai… snaakse verhoogstyl wat hy het… maar ‘n solid musician !

  • 33

    GBS, hierdie Saterdag is ek in ‘n woeste rock mode!

    Die site het verander, waar is die reply button?

  • 34

    GBS

    My maat Rudi Oosthuizen was ou Joe se wag toe hy by Sun City was, Rudi was hoof van sekuriteit by “Lost City” destyds….voormalige “Bat”. En soos hy gese het “Hey N… when I drove him to the airport after his last show, he said to me “would you mind if I had a smoke in the car”, Rudi said “no problem” and old Joe lit a big green one”…At his rehearsals Rudi always used to sit in the front row and Joe refused to start “until my big friend is here”….I always thought that was a lekker story!

  • 35

    @Boerboel – Hier is hy onder.

  • 36

    30@KingPaul – Ek sien jy gebruik Internet Explorer… en ek sien jou DotNet Framework Installations is way out of date… gaan na Microsoft Update en Download en Install die nuutste Internet Explorer Updates en ook die nuutste DotNet goed…

    Boerboel gebruik Firefox, sien ek…

  • 37

    @Boerboel – Boerboel, is daardie Porsche nog beskikbaar? en het jy nog die kiekies?

  • 38

    @grootblousmile – Ja, en as Windows breek maak ek hom reg met Linux en ek dink Bill gates is ‘n doos, OK ‘n moerse ryk doos.

  • 39

    @4man – Ek sal uitvind 4man, het jy ‘n koper?

  • 40

    @Boerboel – Daar is n ou wat geintereseerd is om “races” te doen, as die masjien die oorspronklike vroeg 70’s 911 enjien is, dan meskien het ons n deal.

  • 41

    @4man – ok, sal uitvind

  • 42

    @4man – Ek Opera. Maar jou mooi vlaggies vir Win7, IE en Chrome sluit nie in Opera? Ek voel uit.

  • 43

    Boerboel se IP Address na buite deur sy router (nie sy PC waarvan hy post nie) is ***.**.***.***…. (Edited to protect Boel’s privacy)

  • 44

    @grootblousmile – Hi ek gaan jou aangee

  • 45

    @bul-a-bhloo – skuus dit was vir gbs.

  • 46

    43@Boerboel – By wie ??

    Moenie worry nie, ek edit gou daai comment van my….

    Wil net hê julle moet weet, ek klim tot binne jou eie masjien in as ek moet….

    Hehehehe

  • 47

    42@bul-a-bhloo – Watter Vlaggies mompel jy nou oor ??

  • 48

    @bul-a-bhloo – Jis Maat…jy het my nou heeltemaal verloor…ek het seker meer breinselle gisteraand doodgemaak as wat ek gedink het. Wat praat jy nou van Oprah en windows 7? As daar iets fout is met my program dan gaan ek my seun uitk*k want hy het die komper vir my gebou en al die programme ingesit.

    As ek reply slaan, hoekom hop hy weer boentoe?

  • 49

    @grootblousmile – Ek sal uitvind en as ek nie anders kan by Handbriekie

  • 50

    As ek via chrome in gaan kry ek so pienk GLRU screen, niks anders??

  • 51

    GBS, jy het nou my dag gespoil, ek gaan nou my router afsit

  • 52

    50@bul-a-bhloo – Moet nog ‘n Windows 7 bug wees, want hier’s paar ouens wat Chrome gebruik, K9 onder andere…. maar hy’s nog op Windows XP Pro…

  • 53

    51@Boerboel – Hehehehe… moenounie sensitief weesie… hahahaha

  • 54

    @grootblousmile – So…gaan die Bulle darem vandag wen?

  • 55

    53@4man – Jinne jong Sammajoor, ek weetie…. ek het Bulls gepick met 6 op Bru, maar my verstand sê die Kwas gaan te rof wees op “Diamantgat” !

  • 56

    @grootblousmile – Ja, ek het hulle ook gevat vir n wen, maar nie by veel nie….daardie diamantboere is kwaai, en hulle sterte is op, en hulle is lus vir almal!!

  • 57

    ok I’m out…enjoy the weekend guys.

    cheers

  • 58

    57@4man – Cheers, plant mielie, in plaas van gooi mielie… OK !!

  • 59

    Ben Franklin said: In wine there is wisdom, in beer there is freedom, in water there is bacteria.
    In a number of carefully controlled trials, scientists have demonstrated that if we drink 1 litre of water each day, at the end of the year we would have absorbed more than 1 kilo of Escherichia coli, (E. Coli) – bacteria found in faeces. In other words, we are consuming 1 kilo of shit.
    However, we do NOT run that risk when drinking wine & beer (or tequila, rum, whiskey or other liquor) because alcohol has to go through a purification process of boiling, filtering and/or fermenting.
    Remember: Water = Shit ; Wine (or beer, whisky, rum, brandy, jagermeister) = Health
    Therefore, it’s better to drink wine and talk shit, than to drink water and be full of shit.
    There is no need to thank me for this valuable information. I’m doing this as a public service

  • 60

    super @ 59
    😉 now THAT is info i can use!! 😀

Users Online

Total 456 users including 0 member, 456 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm