(compliments NZTV)
The Western Australia city of Perth is in danger of losing future Test matches unless more fans start turning up to games, Australian media reported on Saturday.
Perth has been staging rugby internationals since 1998, including matches in the 2003 World Cup, but an Australian Rugby Union official told the Sydney Morning Herald that a Test match between Australia and South Africa this month could decide the city’s future when their contract ends next year.
“This is an important Test match against South Africa. If Perth wants to stay on the Test match schedule, they had better show up,” the official said.
Perth Janne
Hulle moet net Steve kry om daar te kom sing dan is die plek tjok en blok vol
O en n paar Blou vlae uitdeel, horing nie so nodig nie, meeste sal dit self verskaf.
Hulle se daar is ten minste 100 000 Saffas in Perth, so ons kan dan mos maklik die hele stadium vol groen he?
Helloooooooo
Lekker lui dag vir my…. moet seker my gat in rat kry en IETS begin doen… of hoef ek nie ?
@grootblousmile – jy hoef nie. dis wat ek vandag gaan doen…niks! gat af gewerk die afgelope tyd. vang ‘n breek die naweek.
More julle, ja vandag moet ons rus!!
I am at work…..slippery slope..
Just to say Hi all and enjoy your rugby today!
Hellooo,
Carol, I was just saying that I’m lazy today and maybe I should just stay lazy today….
South Africa has enough stadiums.
It’s unfair that we have on another continent.
Expat community will have to fly to SA to watch a home game.
Baas toets Blondie se Wiskunde……
Baas: As ek vir jou 5 miljoen rand gee minus 17% hoeveel trek jy af?
Blondie: Alles Meneer! Skoene, Rok, Bra, Pantie – F@KKEN ALLES!!!!!
Soooo….saai hulle nie die Boland game uit nie?
@carol – Hey Carol. Dont work too hard.
12@K9-MonsterLeeu – Ja, hulle saai hom uit…. op SS6
@grootblousmile – O okay…sal dit maar record. Sal dit net kyk as Boland gewen het.
15@K9-MonsterLeeu – Ek wonder wat doen die weer daar in die Kaap, ek het WP gepick met flokken 32….
15@grootblousmile – Sê my nou eers, hou julle van die nuwe Header Graphics wat heel bo aan elke bladsy verskyn ???
@grootblousmile – Very nice.
Hele site is lekker.
18@bul-a-bhloo – Dankie man.
Die site refresh ook lekker vinnig, nê ?
@grootblousmile – As ek mag iets noem daardie “read this comment” voor die submit comment knoppie meen ek moet eers altyd afscroll voor ek kan submit.
Party keer net lekker om comment te tik en die submit te klap sonder om te scroll.
Ahhhhhhhh Sammajoor 4man het besluit om ons te join…. jy is approved…. jy kan maar comment !
@grootblousmile – Hy refresk baie vinnig. El gebruik ook Win7 met Opera en dit maak rerig ‘n groot verskil. Dit voel beslis vir my so as ‘n leek.
@grootblousmile – Flokken reën in die Kaap, geen flokken kans vir 32 margin
Damn spellfoute, en ek is nog op koffee. Sorry.
20@bul-a-bhloo – Ek kan dit maklik afhaal…. was eintlik meer gemik om te toets of ons dit kan insit daar….
Sal more weer bietjie speel en verbeter hier, vandag te lui !
22@bul-a-bhloo – Gebruik jy een van die Beta weergawes van Windows 7 ??
Windows 7 word eers offisiëel gelaunch in Oktober… ek is een van die Official Beta-Testers namens Microsoft van Windows 7…. vrek lekker Operating System… gaan ‘n helse verbetering wees op die Vista-virus !
Welkom 4-man, welkom in die land van rus, vrede, goeie geselsskap en rugby.
@grootblousmile – Jep. Werk soos ‘n droom, as hy eers geinstaller is. Het om te begin redelik pyn gehad met van die drywers maar nou reg.
Het ‘n bug met die printer spooler. Hy stop gereeld dan moet ek hom gaan restart. Sal regstel na release.
Maar great. Opera maak ook ‘n baie groot verskil.
Woodstock, 40 jaar gelede toe ek nog jonk en mooi was, nou is ek nog net mooi
http://www.youtube.com/watch?v=uQYDvQ1HH-E
GBS
Ek kry al weer die warning boaan elke page wat ek oopmaak. Wou die huisdier vra wat dit is, maar sy is hier buite in die tuin besig.
Warning: gethostbyaddr() [function.gethostbyaddr]: Address is not a valid IPv4 or IPv6 address in /home1/rugbytal/public_html/wp-content/plugins/accessqontrol/accessqontrol-functions.php on line 46
Users Online
Total 509 users including 0 member, 509 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,828,185 Page Impressions
_