Game 7:10pm.
Game thread for the first Currie Cup game of the weekend.
Leopards:
Russell Jeacocks; Bom Samaai, Jovan Bowles, Basil de Doncker, Danie Dames; Cecil Dumont, Michael Bondesio; Christo van Niekerk, Thabo Mamojele, Wilhelm Koch (capt), Draad Linde, Ligtoring Landman, Philip Lemmer, Pellow van der Westhuizen, Divan Kotze.
Replacements: Gavin Williamson, Nardus Lombard, Rudi Mathee, Riaan Swanepoel, Theo van Wyk, Clayton Durand, Jean Tiedt.
Boland:
Justin Peach, Deon Scholtz, Cornal Hendricks, Hein Myburgh, Luvo Sogidashe, Elgar Watts, Danie van der Merwe, Carel Hoffman, Wendal Wehr, Zolani Mofu, Rito Hlungwane, Nico Esterhuyse, Jacobie Adriaanse, Clemen Lewis (capt), Janro van Niekerk.
Replacements: Harry Vermaas, Johan Roets, George Earl, Zandré Jordaan, Denzil Willemse, Ernie Kruger, Llewellyn Adonis.
117@superBul – Jeeez, ek het nie daarvan geweet nie, maar was anyway te moer besig.
Mense, moet nou loop. Moet Vrou en kinders vat vir ‘n steak gou. Sy wil terug wees 8uur vir Boer soek ‘n Vrou of iets.
Dankie vir PVR!!!!!
Moet se, my Swazi connection is nie te stadig nie. sal later terug wees.
Groete almal.
@bul-a-bhloo – Creedence is great. Ek hou van die begin van “Up around the bend”.
Naand fans. Kan iemand my sê hoekom ons vanaand na die game moet kyk terwyl daar more groter games gelyktydig gespeel word?
@Scrumdown – Totsiens Skrumaf.
@grootblousmile – Ek is maar “vertically challenged” vir my gewig!
Cappies en Coke is te soet. ‘n ding moet byt.
F@k die bikes wat verby ry na die rally toe maak my lus.
@K9-MonsterLeeu – Hierdie is die tweede grootste currie beker game vir die naweek.
1. Leeus/ Bulle
2. Boland/ Luiperde
3. Griekwas/ Cheetahs
4. Sharks/ weet nie wie hulle speel nie.
@Ed_the_Lion – Naand Ed. Nou praat jy.
Hoe lyk dinge daar ver oor die see?
@Ed_the_Lion – 😆
@grootblousmile – LMGA niks soetes nie 🙁 Liewers Jagerbombs lol of nee wat Zorgvliet Merlot
@K9-MonsterLeeu – Hoe meen jy K9, Bulle en Sharks speel nie gelyk nie…….. 🙂
@bul-a-bhloo – Goeienaand Bul-a-Bhloo
en hallo K9
Hallo Ed – jis die LIons is ook alweer hier 🙂
130@Karen – Jeagie Bombs maak my stout…. maar dis lekker jong
@bul-a-bhloo – Naand Bhloo. Dinge lyk goed dankie. Klink my dinge kan nie beter aan jou kant op die oomblik nie. 😆
@Karen – Ja
@Scrumdown – Cheers en geniet dit. Boer soek ‘n vrou lmga – ag nee man
@grootblousmile – Hahaha dit is lekker ja.
Sien nou weer daar ‘hoogtepunte’ van die bulle/luiperde game. Hulle moet hierdie donnerse ouens wat so neerval en rondrol omdat hy dink hys laat getackle of iets saam die ander ou ‘n geelkaart gee. Geelkaart wat gesny is in die vorm van ‘n oscar.
@Ed_the_Lion – Hoe gaan dit met jou Boston girls 😀
@grootblousmile – 121, wel ek ook nie , nou gesien. Maar hy antwoord maar min vrae , hy is sleek, se eintlik niks. Se my as jy die antwoord sien , soek ons Brussow?
AK asked:
Die ou “storie” met Brian Habana… Gaan hy nou of bly hy nou ???
Dan die res van die Bulls span lyk baie belowend. Baie jong tallent wat deurkom in die jaar se CC.
Wat is die kanse dat die BBC dalk n “goue” wortel voor ou Brussow se neus kan gooi ???
Net n vriendelike vragie…
Barend answered:
Beste AK,
Sien Bryan hierbo!
Onthou Steggies is die man wat Brussow se werk by ons doen! Moet ons Steggies laat gaan? Die Bulle kan ook nie almal koop nie.
Onthou ons het `n begroting en die uitdaging bly om die regte mengsel spelers self te ontwikkel en net te koop waar jy werklik tekortkominge het.
In die Vodacom Super 14 Finaal groep was 15 van die 22 spelers uit ons eie strukture!
Groete!
@grootblousmile – ja…jagermeister maak my meisters.
@K9-MonsterLeeu – Was daar hoogtepunte gewees????
@K9-MonsterLeeu – Ja jy het die prakties daarin en nie die teorie gedoen nie 😀
@Karen – mos dit in aanhalingstekens gesit.
@Ed_the_Lion – Hehe, jy lees raak so van ver af…. 🙂
@Karen – Baie baie goed dankie Karen. Gisteraand nog 6 girls Leeus gemaak.
@superBul –
Ek het Barend se onderhou gaan lees. Ek het nog nooit n ou gesien wat soveel vrae dodge nie..
@K9-MonsterLeeu – 🙂
@Karen – Luiperds was die bulle oor totdat hulle met 11 ouens begin speel het.
146@Ed_the_Lion – shame die arme girls – hopenlik miaau hulle en nie grrrr nie 🙂
Users Online
Total 148 users including 0 member, 148 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,856,074 Page Impressions
_