Game 7:10pm.
Game thread for the first Currie Cup game of the weekend.
Leopards:
Russell Jeacocks; Bom Samaai, Jovan Bowles, Basil de Doncker, Danie Dames; Cecil Dumont, Michael Bondesio; Christo van Niekerk, Thabo Mamojele, Wilhelm Koch (capt), Draad Linde, Ligtoring Landman, Philip Lemmer, Pellow van der Westhuizen, Divan Kotze.
Replacements: Gavin Williamson, Nardus Lombard, Rudi Mathee, Riaan Swanepoel, Theo van Wyk, Clayton Durand, Jean Tiedt.
Boland:
Justin Peach, Deon Scholtz, Cornal Hendricks, Hein Myburgh, Luvo Sogidashe, Elgar Watts, Danie van der Merwe, Carel Hoffman, Wendal Wehr, Zolani Mofu, Rito Hlungwane, Nico Esterhuyse, Jacobie Adriaanse, Clemen Lewis (capt), Janro van Niekerk.
Replacements: Harry Vermaas, Johan Roets, George Earl, Zandré Jordaan, Denzil Willemse, Ernie Kruger, Llewellyn Adonis.
@Karen – yes Karienkie en al die anner ordentlike mense.
Vanaand kyk ons bietjie Vodacom cup gehalte rugby, ek hoop die Perde kan darem iets wen op hul tuisveld.
Bokke 9
Bulls 9
Boland 5
Sharks 4
Cheetahs 4
@Karen – Well every time I predict a Lions win against anyone these days they see their rear ends without the aid of a mirror!
Maybe now that Earl has replaced Earl the will get lucky.
I’m sure the new President Kevin de Klerk had a lot to do with that decision.
Ja jong het nou vinnig kom inloer en hallo te se en dan is ek weer weg lol – at least is daar baie rugby die naweek om te kyk so tussendeur alles.
Wat die perde betref – jis hulle doen nie eintlik iets greats hierdie seisoen nie
@Supa Die Bloubul – Hey Supa at least stem ons saam oor die Bokke en Boland lol
Scrumdown – well I think this weekend is a weird weekend for predicting cause all the games can go either way
@Karen –
Ja hulle sukkel. En die Valke sukkel nog meer wat uitgeval het!
@Supa Die Bloubul – 92- Daai bleddie Leeuspan is soos hierdie boulers wat vinnig is maar rond en bont boul. Jy weet glad nie wat om te verwag nie. Maar ek dink ek moet maar Bulls met 18 gaan , daai 24 is dalk te veel.
@Karen –
Dink jy GK gaan Cheetahs wen?
99
@Supa Die Bloubul – ja wel eintlik behoort die CC uit 6 spanne te bestaan en nie 8 nie. Die ander twee is way out of depth.
Supa – jong hopenlik vaar die Leeus beter sonder ou Rosie 🙂 (hopenlik slyp K9 nie hier rond nie hehe)
100!
@Supa Die Bloubul – 98-
Ek hoop so, Griekwas het n breek nodig en die Cheetahs moet nou finaal ontslae raak van Naka.
@Supa Die Bloubul – wel ek hoop so – hulle het ‘n goeie seisoen sover beleef en ek hoop nie die bus se wiele val nou af nie
Kom Supa, vat die 100
@superBul –
Watse 24? Ja, die LEeus is onvoorspelbaar
@Karen – Tough weekend here.
Lots of Rugby on TV, Country is full of tourists for the Umhlanga ceremony, and the Swazi bike rally to fit in somewhere between now and Sunday.
Add a k@k week that dictates a VERY long discussion with the Captain, and it could be a busy couple of days!
@superBul –
Ek dink die cheetahs is gevou na die Bulls game.
@Supa Die Bloubul – Ek hoop so maar dan weer het die Griekwas ook dalk ‘n knou weg na laas naweek se game teen die Sharks
Wat drink ons, die Boeing is mos laaaaaaankal oor !
102 @superBul – ek stem saam Superbul – Naka is a waste of time en hy doen net mooi niks vir die Cheetahs nie
@ @grootblousmile – die boeing is nie oor hier nie (eintlik vlieg hulle nooit oor my huis nie damn) – dalk moet ek die vlugroetes verander 🙂
Ribs gedoop met mushrooms, Miller vir my, Fat Bastard S.Blanc vir vroulief en Boland om die Leopards te bliksem as hulle agterloop.
Yep, alles allright vir ‘n Vrydagaand se entertainment.
111@Karen – Wel, ek het hard genoeg gewerk die week… ek het nou ‘n lekwar Soetes gegooi…. mmmmmmmm,Jonkheer Medium Rooi Muskadel !
Moedersmelk
Naand Grote, naand Karen (aangename kennis), en naand Supa.
@grootblousmile – Captain James Henry Morgan’s finest blended Jamaican Rum, mixed with a liberal dose of Coca Cola Light in a whiskey tumbler without ice or lemon.
Alternatively, anything to dull the senses and make you dronk.
@bul-a-bhloo –
Naandse!
@grootblousmile – Groot het jy die live chat met Barend van Graan op die Bulls site gelees vanmiddag? Gaan loer bietjie daar as jy nie reeds het nie.
115@Scrumdown – Eishhhhhhhh, only fat people drink Coke Light !!
Siesa, flok !
Vanoggend Creedence se Down the Corner op Jakaranda gehoor en van toe af is ek net lus vir die lewe, heel dag.
Nou moet die WeePee net verloor dan is my naweek volmaak……
114@bul-a-bhloo – Hellooooooo bul-a-bhloooooooo
Users Online
Total 194 users including 0 member, 194 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,855,827 Page Impressions
_