Game 7:10pm.
Game thread for the first Currie Cup game of the weekend.
Leopards:
Russell Jeacocks; Bom Samaai, Jovan Bowles, Basil de Doncker, Danie Dames; Cecil Dumont, Michael Bondesio; Christo van Niekerk, Thabo Mamojele, Wilhelm Koch (capt), Draad Linde, Ligtoring Landman, Philip Lemmer, Pellow van der Westhuizen, Divan Kotze.
Replacements: Gavin Williamson, Nardus Lombard, Rudi Mathee, Riaan Swanepoel, Theo van Wyk, Clayton Durand, Jean Tiedt.
Boland:
Justin Peach, Deon Scholtz, Cornal Hendricks, Hein Myburgh, Luvo Sogidashe, Elgar Watts, Danie van der Merwe, Carel Hoffman, Wendal Wehr, Zolani Mofu, Rito Hlungwane, Nico Esterhuyse, Jacobie Adriaanse, Clemen Lewis (capt), Janro van Niekerk.
Replacements: Harry Vermaas, Johan Roets, George Earl, Zandré Jordaan, Denzil Willemse, Ernie Kruger, Llewellyn Adonis.
@Ed_the_Lion –
Ja, justintv weet dit help nie hulle cater vir n game wat net deur twee ouens sonder voortande gekyk word nie.
@Supa Die Bloubul – Twee ouens sonder voortanne en ‘n pompjoggie dame.
@Ed_the_Lion –
Pompjoggie wat snoek smous as die ouens petrol ingooi.
@Supa Die Bloubul – bwahahaahaha.
@Supa Die Bloubul – Is dit net ons twee vir nou. Gaan nou besig raak as die game begin.
@Ed_the_Lion – Sal julle join game time nou net so bietjie catchup gedoen , julle stuur te veel mails vat my halwe aand om deur te kyk, dan kom ek laat by die blog aan net om op die rooi tapyt te beland.
@Ed_the_Lion –
Ja net ons twee. Maar saam het ons meer kennis as die ander 85 bloggers.
@Supa Die Bloubul – Baie meer. Almal weet dit gelukkig.
@superBul –
Welkom super. Maak gou, ons het nog n bul se insig nodig hier.
@superBul – Delete alles wat ek nie gestuur het nie.
@Ed_the_Lion –
Moet se ek geniet dit nogal sa die blogger so opkyk na ons en aan ons wyse lippe hang. Hulle is altyd reg met n vraag vir ons.
Kempie, het jy gesien Feder het Djokovic en Murray geklop laasweek en Djokovic het Nadal gewen. NAdal is nog nie lekker reg nie.
@Supa Die Bloubul – Dan verstom ons hulle gewoonlik met die spoed waarmee ons hulle antwoord. Ag Supa, ek dink ons moet weereens dankie sê vir ons ma’s en ons pa’s.
Mmmmm, wat maak julle 2 ?
@Supa Die Bloubul – Ek het gesien. Ek was moesa bly toe hy daai windgat Murray gewen het.
@grootblousmile – Hello GBS. Daai background lyk nie sleg nie. Ek hou van die bok wat die Aussie skop.
Ek sien SAB is hier. Enige rugby kennis wat ons met jou kan deel SAB??
@grootblousmile –
Middag Grotes. Jy mag maar saam gesels.
46@Ed_the_Lion – Kort net ons Blog Naam en Tagline… ek het jou gemail
50
GBS – daai backround lyk mooi!
@Ed_the_Lion –
Geluk Ed. Vang jy my aan die slaap!
@Ed_the_Lion – 30
Ed, jy stel my teleur – klink baie na daai neusring, behoringde spul liefling singers 🙂
Hoofwedstryd Saterdag middag Supersport 1
14:45 – 17:00 Rugby Absa Currie Cup: Sharks v Western Province
@grootblousmile – Jy het pos.
@Ed_the_Lion – 47
hehehe sien 53 vir starters 🙂
52@Supa Die Bloubul – Baie dankie Supa, jy weet mos die hang van die slang, bepaal die hoek van die koek.
@SA Barbarians – Bwahahahaha. SAB, moes iets doen om jou hier te kry.
@Ed_the_Lion –
Ja, ek het gedink om daai onregverdige voorsprong van jou te bekamp mag n ou net een probeerslag vir 100 gee. Mag die beste ou dan wen!
@Supa Die Bloubul – Ok Supa. Ek stem saam. Aloewel ek nou fair en square gewen het. Weet nie hoe nie, want to ek weer sien was daar 49 posts. Ek het jou met jou broek op jou knieë gevang.
@Ed_the_Lion – 57
Wonder onder omstandighede wie ek wil hê moet wen – Lions of Bulle…………..
Users Online
Total 108 users including 0 member, 108 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,851,442 Page Impressions
_