Game 7:10pm.
Game thread for the first Currie Cup game of the weekend.
Leopards:
Russell Jeacocks; Bom Samaai, Jovan Bowles, Basil de Doncker, Danie Dames; Cecil Dumont, Michael Bondesio; Christo van Niekerk, Thabo Mamojele, Wilhelm Koch (capt), Draad Linde, Ligtoring Landman, Philip Lemmer, Pellow van der Westhuizen, Divan Kotze.
Replacements: Gavin Williamson, Nardus Lombard, Rudi Mathee, Riaan Swanepoel, Theo van Wyk, Clayton Durand, Jean Tiedt.
Boland:
Justin Peach, Deon Scholtz, Cornal Hendricks, Hein Myburgh, Luvo Sogidashe, Elgar Watts, Danie van der Merwe, Carel Hoffman, Wendal Wehr, Zolani Mofu, Rito Hlungwane, Nico Esterhuyse, Jacobie Adriaanse, Clemen Lewis (capt), Janro van Niekerk.
Replacements: Harry Vermaas, Johan Roets, George Earl, Zandré Jordaan, Denzil Willemse, Ernie Kruger, Llewellyn Adonis.
Go Leotards!!!
1@Sir_Earl_Lewis_and_not_Rose_the_Lion –
yes earl kwadraat
hoe hang hulle?
virrie bokke
….
http://www.mype.co.za/gallery/data/media/1/nandos-ad.jpg
@ashley – Hang skeef jong. Moesa besig hier by die werk. Sal eerder nou saam jou wil ruggu praat, maar kan nie nou dadelik nie. Sien jou later my mater.
@Ed_the_Lion –
hmmm, ag nee jong
is daa’ ni ñ cullert wat jy innie werk kan steek nie?
Hellooooooooooooooo
Die LUI-Donkies gaan aftjop………. want hulle is hiperkak !
Boland sal hom vat.
Dink ek moet gaan dop koop…eks nou moerig…n dop sal help.
@ashley – Ek soek een AshTray. Wil jy kom uithelp. Hier is 9 dames en ek is alleen!!
9@Ed_the_Lion –
wou hoeka nog gesê het
steek maar agter inni stoor
waar niemand sien nie! 😉
@ashley – hehehehe. Ek doen maar ek raak moeg.
Wat is dit so stil..niemand lus vir die naweek nie?!
@Supa Die Bloubul – Ek is bietjie bang want jy sê jy is moerig. Daai tyd van die maand Supa???
@Ed_the_Lion –
hehe…my baas maak my die hel in. MAar ek het nou n dop, so ek is beter. Dis tyd dat die vrou ook begin terugkom. Hoe gaan daar?
@Supa Die Bloubul – Hier gaan dit baie goed. Hongaar het weer kom kuier gisteraand. Ons het lekker rugby gepraat. Ek gaan nie meer weg die naweek nie, so ek gaan lekker gesels hier op die beste rugby blog. Die kans vir Hurricanes is te groot in Cape Cod die naweek, so ons sal nie die Yacht kan uit vat nie.
@Supa Die Bloubul – Sê vir jou baas hy moet sê rugby is ‘n moffie game dan kyk jy wat gebeur. 😆
@Ed_the_Lion –
Ek sien jyt Hurricanes met n hoofletter. Kom die rugbyspan daar toer?
@Ed_the_Lion –
Ja, gelukkig net oor die foon gewees! Anders was ek dalk sonder werk…hehe
@Supa Die Bloubul – Supa, dit is nie nodig om nou lelik te wees nie. Ek probeer my bes om ‘n opgevoede volwasse gesprek met jou te voer, dan kom jy met jou kinderagtige replies. 😆
Ek sal maar kyk of hulle die CC games uitsaai more, dan sal ek blog. Anders gaan ek maar Bok bar toe gaan. Wil nie die Leeus/Bulle game mis nie.
19@Ed_the_Lion –
Wat smile jy vir my??? (Ek dink die dop maak my meer agressief) 😉
@Supa Die Bloubul – Die Leeus/ Bulle game is die groot een vir die naweek, dan die Bokke/ Aussies. Die res is maar kleuterskool games…ok ok, die game in Durban is miskien Laerskool.
@Supa Die Bloubul – Moet net nie laat jou kop uithak nie, ek is nie lus om hom terug te moer nie. 👿
@Ed_the_Lion –
Stem 100% saam jou. Pofadder se derdes teen Upington se vierdes behoort n beter game te wees as die een in Durban.
@Supa Die Bloubul – Bwahahaaha. Ek dink hulle gaan Onderstepoort teen Diepsloot uitsaai, terwyl die tjarks/ weepee game op is.
@Ed_the_Lion –
Is daar nie dalk n goeie skaak of rolbal aan more 15:00?
@Supa Die Bloubul – Jy sal my nie glo nie, ek is besig om te kyk. Van 15:00 tot 15:15 kan jy maar jou dop en goed reg kry. Jukskei begin 15:15. Avion Park teen Witpoortjie. Niks beters om te kyk nie.
@Ed_the_Lion –
Dankie vir 24
@Ed_the_Lion –
Ek hoor daai jukskei is ongelooflik. Blykbaar heelwat meer fisies as in die gemiddelde wp game. Ons sal maar saam dan daarna kyk, niks ander wat die moeite werd is nie.
@Supa Die Bloubul – Ek sien selfs Justintv verkies die jukskei bo Weepee rugby. Maak sin. Justin wil ook geld maak.
Ons kan ‘n thread hier begin.
Users Online
Total 79 users including 0 member, 79 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,846,717 Page Impressions
_