This is open for discussion of the Currie Cup match between the Lions and the Sharks, played at Coca Cola Park, Johannesburg, SA at 17:05 local time.
I’m sure that our resident Lions and Sharks supporters will keep you informed of score changes as the match progresses.
Teams:
Golden Lions: 15 Earl Rose, 14 Dusty Noble, 13 Alwyn Hollenbach, 12 Doppies la Grange, 11 Henno Mentz, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak, 8 Willem Alberts, 7 Franco van der Merwe, 6 Cobus Grobbelaar (captain), 5 Willem Stoltz, 4 Nico Luus, 3 Gert Muller, 2 Hans van Dyk, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Derek Harwood, 17 Kevin Buys, 18 Wouter Moore, 19 Todd Clever, 20 Derek Minnie, 21 Pieter Engelbrecht, 22 Ruan Boshoff.
The Sharks: 15 Stefan Terblanche (captain), 14 Odwa Ndungane, 13 Andries Strauss, 12 Riaan Swanepoel, 11 Lwazi Mvovo, 10 Monty Dumond, 9 Charl McLeod, 8 Ryan Kankowski, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Albert van den Berg, 4 Steven Sykes, 3 Patric Cilliers, 2 Craig Burden, 1 Deon Carstens.
Replacements: 16 Skipper Badenhorst, 17 Jannie du Plessis, 18 Michael Rhodes, 19 Keegan Daniel, 20 Ross Cronjé, 21 Guy Cronjé, 22 Waylon Murray.
Referee: Jonathan Kaplan
Assistant referee: Mtheleni Msileni, Cobus Wessels
TMO: Shaun Veldsman
58@OCO – It is a rather “spiffy joint” this blog, is’nt it ??
59 @KingPaul – volgende 40 min gaan die Leeus se verdere deelname aan die CB wedloop bepaal.
@OCO –
Alberts is also havinh a HUGE game…when he is not donating blood that is…
@KingPaul –
Dink jy moet daai post verwyder. Ed en K9 gaan jou kastreer 🙄
@bdb –
Die Leeus skrum goed, maar hul hantering is kak. Hoekom hulle nie ‘n ordentlike konsultant kry om te kom help met die afrigting nie sal net hulle weet??
@Ed_the_Lion – K9
Nog n laaaaaaaaaaaaaaaaang dag by die kantoor vandag lyk dit vir my!
@Supa Die Bloubul –
hehehe
Hulle moet hul rape eet! Hulle gee my heeltyd kak oor hoe sleg die WP is. Volgende week gaan bepaal wie “bragging rights” het, maar ek kan regtig nie sien hoe hulle ons op Nuweland gaan klop nie.
@KingPaul –
Hulle moet Snorre dalk as konsultant inbring?
Tjarks 20 / ZIP
Oeeeeeeeeeeeeee
Nie 1 leeu supporter on-line hier nie! Wonder hoekom? Met sulke ondersteuning kan hulle mos nie verwag om te wen nie!
Nou is hier nie meer een Lion Supporter op die web oor nie!!
Ek kry arme K9 se hond jammer, en Maandag moer Ed weer sy lektor!!
Donner, dit was amper ‘n drie vir die Lions, laaste pop was vorentoe..
O OK ek sien Ed is terug, seker net gou sy mullet mooi gaan kam!
@KingPaul –
Ek gaan daai Leeu FB pel van my ook lekker vertel om die log nou te check.
Se mos gister vir my ons is k@k want hulle is hoer as ons op die log.
@Supa Die Bloubul –
Hier is my “Conspiracy theory”
\Ons almal was al die tyd halfpad reg! Dis nie Jake the Snake wat die WC in 2007 gewen het nie en ook nie Snorre wat die B&I Lions gewen het nie! Dis was nog heeltyd John Smit wat die Bokke afrig met Victor en Scalla en JdV en FdP wat hom bystaan. Die “afrigterskorps” is net daar vir die shine!!
ZFOOOOOOOOOOOOKKKKKKKKKKKKKKKKKKKK
Leeus goeie baie kanse weg.
Die Lions kan net nie finish nie….
Moet sê, die Tjarks verdedig dat dit bars
77@Supa Die Bloubul –
gooi
Lions moet nou begin score anders gaan ek nie bonuspoint kry op SuperBru nie!! Sleg wetters!!
Lions kom net eenvoudig nie deur nie
@grootblousmile – Jys reg daai tjarkies gooi mooi wal!
@grootblousmile –
Lions se hantering en besluitneming laat my dink aan die Stormers so ‘n paar jaar terug.
Miskien help ou Fester nou ook daar?
@KingPaul –
Ja. Dalk is dit net klomp top spelers wat n slag bymekaar is in dieselfde era. Soos die Aussies met die krieket destyds. Maar krediet moet Jake en Snorre gegee word om hulle bymekaar te hou.
@KingPaul –
Ja, ek het al 4 games reg maar al my margins is ver uit! Nie gedink die leeus gaan sover verloor nie. Ek het hulle met 5 punte verloor.
@KingPaul – “n paar jaar terug”??????
Jinne, die Lions sukkel om ordentlike Losskakels te kry… wat iets werd is
@KingPaul – faarkoff jou sleg mur.
@AB Bullsbok –
Meer soos “n paar dae terug” hehe
Kerels kyk mooi.
Leeus speel baie mooi, sit net nie goeie moves in punte om nie.
Hulle gaan nog baie beter word. JW doen baie met niks geld nie.
Watch this space.
Users Online
Total 150 users including 0 member, 150 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,832,740 Page Impressions
_