Met die WP en Rassie Erasmus se agresiewe aanslag om senior spelers te bekom, ontstaan die emosionele vraag onder ondersteuners weereens oor watter provinsie status van ‘n speler aan homself kan toereken. Is Brian Habana werkilik ‘n Blou Bul? Is broers Du Plessis werklik Sharks?
Waar eindig al die WP en OVS juniors? Antwoord is daar waar die meeste geld is, en waar hy kontrak teken. Solank die koppies huis toe kom word daar nie gevra waar die speler ge-groom is nie, en ek bedoel skoolvlak. Dit is tog duidelik dat OVS en WP die teelgrond is vir meesste senior spelers, die junior resultate wys dit tog. Wat is dus die verskil tussen ‘n junior speler koop en ‘n senior speler koop? Antwoord is eenvoudig. Emosies. Senior spelers is in die nuus en op TV, junior spelers nie. Senior spelers bring die groot koppies huis toe, en nie juniors nie. Sal dus altyd seermaak as ‘n senior speler vlae ruil. Feit is egter dat dit ‘n professionele era is en spelers sal van provinsies verruil, hoe seer dit ookal maak.
Wie het claim tot ‘n speler se provinsiale status? Is dit die provinsie waar hy skool gegaan het, of die provinsie wat die speler in die senior liga ingetooi het? Seker daar sal net soveel opinies wees, soos wat daar spelers is. Die feit is egter dat die speler se status bepaal word deur sy kontrak. Populêr word die provinsies teen mekaar opgeweeg onder die ondersteuners, maar die realitiet is dat die Franchises die meeste blaam of kerdiet moet kry vir resultate. Die Bulle en ook Sharks franchises is die voorlopers in speler administrasie, terwyl die res catch-up bestuur toepas.
Die feit dat Rassie Erasmus op ‘n koop veldtog is, is ‘n bewys dat WP nie strukture in plek het om junior spelers te behou nie. Miskien ‘n erkentenis dat hy gevaal het in sy ontwikkelings plan?
Britse sokker is die voorloper in speler administrasie in ‘n span verbande sport. Spelers verander kleure gereeld. Die Britse sokker ondersteuner se fokus is lank nie meer op die individuele speler nie, maar op die span kleure, en uiteindelike sukses.
In Suid Afrika sal die debat egter steeds heftig voort duur.
Hoe lyk die bokke se samestelling nou tov waar hulle im matriek was? Waar is ons statsjanne?
@K9-MonsterLeeu – 30
Dan het die Lions manne ‘n probleem. Daar is nie ‘n kant vir hulle nie! 😆
Known as the tournament where future rugby stars are unearthed, the Coca Cola Craven Week which starts in East London this Monday is expected to attract lots of attention from enthusiasts and talent scouts alike. From next week East London will be abuzz as former springboks and provincial players all converge on the city with the expectation of seeing on display some exciting and promis ing talent.
Some players can expect to be lured by the most ambitious unions who will then include them in their academies and make their further development a priority.
Though more hard work is needed, being at a top academy paves the way towards a professional career for any aspirant player. Testament to this is the fact that most in the current world conquering Springbok team were discovered at past Craven Week tournaments. Thus the tournament has become a highlight on the annual calendar of any union worth its salt.
On the union’s side, the off chance that they might just discover and nurture the “next big thing’’ is just too alluring to ignore.
For those lucky enough to be spotted and approached with contracts, there comes the opportunity to benefit from some of the best coaching and education money can buy.
Wealthy or bigger unions like Western Province, Kwa-Zulu Natal Sharks, Free State Cheetahs, Golden Lions and the Blue Bulls are known to have scouts looking out for talent to bolster their already strong academies.
The perception is that they will be looking to provide exceptional performers from the smaller, less financially strong, a path to the big time.
But speaking to the Dispatch this week, Western Province manager of schools rugby, Theo Kleynhans, offered another view on the matter.
Whilst many scouts will indeed be looking for talented school boy players, for stronger unions it is a continual battle to keep their current crop away from the clutches of their coun terparts.
With players from pedigree schools like Paarl Gym, Bishops, Rondebosch Boys’ High, and South African College School (Sacs), Western Province is a pace setter when it comes to schoolboy rugby.
Is Pieter Rossouw en Louis Koen Bulle?
@K9-MonsterLeeu –
Ek hoor jou. Maar dit gaan nie daaroor nie. As ek my provinsie wil laat goed lyk kan ek maklik dan se ons Bok kaptein is n eintlik Bul. Maar hy is nie. Almal weet hy is Sharks en connect hom nie met die Bulle nie.
Met die dat ek dit meet aan CC debuut, kan ek dit nie swaai nie. Daar is spelers wat by die Bulle hulle CC debuut gemaak het en nou by ander provinsies speel en ook andersom. Dis buite ons beheer wanneer dit gebeur.
Sorry, bedoel Vlokkie.
@isigidi –
Nie in my oe nie. Oorspronklike WP.
@K9-MonsterLeeu –
Meesal Vrystaatse en Gautengse matrikulante as ek so vinnig kyk, hier en daar n los een van die Kaap en SWD.
@isigidi –
Noem hulle maar net “laat bekeerdes”!
@Supa Die Bloubul – 29, maar ek wed jou hy sou graag n BUL wou wees.
@isigidi –
Vlokkie kom van Carnarvon af, hulle enigste Springbok.
Louis van die Paarl en Slaptjips vanaf Malmesbury.
Maar hulle het almal as seniors by WP begin.
Alhoewel ek dink Louis het Springbokkleure by die Lions verwerf….?
@superBul –
hehe- almal wil n bul wees. Dis omdat dit so lekker is om n Bul te wees.
@Supa Die Bloubul – Hulle het kontrakte met Bulle, dus Bulle imo. Professionele era.
Is Pietman ‘n Bul of WP? 🙂
@Supa Die Bloubul –
Dielfde met JPP, WP Cravens, en Earl natuurlik (alhoewel hy by die Lions so moesa ontwikkel het in n Tiger Woods…. !
@Pietman –
Nog n interessant punt. Wikus van Heerden was jare n leeu, maar het een jaar by die Bulls aangesluit toe hy nie die Cats squad haal nie. Toe word hy Springbok! Toe gaan hy weer terug Leeus toe.
As iemand my moes vra: Wat was Wikus, n Bul of n Leeu? -sal ek se n Leeu. Alhoewel hy in Waterkloof was en laaste jare vir die Bulle gespeel het.
Good article: I think that we should look at where the player made a name for himself as a rugby player.
Take Duanne Vermeulen, the Freestate bought him as a bit of a nobody and he made his name playing for them. WP then poached him. To me that makes him a Freestater.
Then take Joe Van Niekerk, he made his name at the Lions nd then fafded away at the WP. To me he is a Lions player. Same story with Schalk Britz.
AJ Venter, Freestate, Lions, Sharks where he made his name and then faded away at the WP.
@isigidi –
Ek is nie n speler nie 🙂
So nie, moet jy maar n Griekwa noem, waar ek op skoolvlak gejol het (daai jare NW-Kaap).
@isigidi – 😆
@Loosehead –
Loosie
Did you read my post to you, on the long thread, about WPRU academy.
Check please, and see if you can help.
@Pietman – die provinsie waar jy die eerste keer ‘gevry’ het….DIS ‘n man se provinsie.
@Supa Die Bloubul –
gedog Wikus was eers n Bul?
Sy pa het ook op n kol Tvl gespeel.
Ek het gedog hy was op VTH, ek weet hy was op Langenhoven laer (Willie Kahts prinsipaal).
@isigidi –
Uiteraard is hulle nou Bulle Isigidi, net soos Habana WP sal wees as hy daar speel, hy trek dan immer daai trui aan. Maar ons praat van die oorsprong van ouens.
Wanneer sou jy se n ou is eintlik van n ander provinsie? Soos Jonn Smit. Hy is nou n Shark maar ek sal nooit claim hy is eintlik n Bul net omdat hy Craven week by die Bulle gespeel het nie. Maar as n Leeu ondersteuner vir my se ons ploeg met van hulle kallers soos Habana en Jaco, kan ek nie eintlik stry nie.
Dit laat nog n vraag. Vlokkie en Pieter het as spelers by WP gespeel – nou rig hulle af?
@Pietman –
Nee wag, Supa is reg, Waterkloof..
@K9-MonsterLeeu –
Dan is Cuzzy n Congaan!
Wat van hierdie manier om te bepaal wat jy nou eintlik is: die provinsie waar jy 50 of meer wedstryde gespeel het ?
@Pietman – Will do. Is it on the All Blacks volitile thread?
@Loosehead –
Excatly. Put that bring the question: When does he make his name? At CC level?
Duane Vermeulen was born in Nelspruit i think. Then he played at the Lions while studying, the the Pumas bought him and he played there. The Rassie saw him and bought him for the Cheetahs and now he is at WP.
I see him him as a Cheetah. That where he made his name at a big unionat CC level.
Ek dink daar waar n man rugby op die hoogste vlak gespeel het, dis jou provinsie.
So Wickus is n Leeu, JS n Shark, Heinie n Bul, Julies n Leeu en Lobberts/Hottie Louw WP.
@bdb – 10 000 –
Wanneer tel iets as n wedstryd? Craven week? 0/19? CC?
@Supa Die Bloubul – 😆
Users Online
Total 202 users including 0 member, 202 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,832,789 Page Impressions
_