RB World Rankings (Top 10)
1. South Africa 91.19
2. New Zealand 89.42
3. Australia 85.85
4. Ireland 83.27
5. France 81.48
6. Argentina 81.29
7. England 81.23
8. Wales 80.74
9. Fiji 76.52
10. Scotland 75.23
247
haai ou ek trek maar net jou been, hulle is julle sn sodra julle betaal het, ek worry nie waar hulle vandaan kom nie. Ek dink maar net julle voel seker bietjie aardig om nou teen n ou te skree en dan volgende seisoen is hy jul hero.
Super as jy vir my kan sê watter SA speler het vir die die All Blacks gespeel in in ‘n 7’s toernooi finaal, en gehelp het om hulle te wen, en nog die HK saam hulle gedoen het, sal ek jou nooit ooit weerk kuk byt nie. Hy het in dieselfde toernooi vir die Bokke gespeel.
AB’s het baie beserings gehad en die AB’s het toestemming gekry om enige speler uit spanne te kies wat uitgeval het, om ingesluit te word in hul span vir finaal. Hulle het toe die SA speler gekies. Wie was hy?
As Australie vir NZ wen is ons nog sterker in die saal.
Boel at least double check ek my stats voor ek post.
O en Naand se.
South Africa confirmed their position as the number one side in the IRB World Rankings with a 29-17 victory over Australia at Newlands on Saturday, a result which increased their advantage to 1.77 points over New Zealand.
Three back-to-back wins in their home leg of the Tri Nations – two of them over the All Blacks – have increased South Africa’s rating points to 91.19 points, an improvement of 1.74 since the competition began.
VIEW THE FULL RANKINGS >>
New Zealand’s total has fallen by 1.26 rating points on the back of the two losses against the Springboks, 28-19 in Bloemfontein and then 31-19 in Durban. However, they still sit 3.57 points above Australia ahead of their match in Sydney on 22 August.
The Wallabies lost two tenths of a ratings point with defeat to South Africa in Cape Town.
However, even with a loss which saw captain Stirling Mortlock limp off injured, they remain 2.54 points above the leading northern hemisphere side, Ireland, in fourth.
Manne, ons sal die Comments MOET opbreek in Pages….. vir load-times en behoorlike buffering….
Maar ons sal dit vir eers hou by 100 Comments per page.
Sien, die ding werk so, as net paar ouens online is….. geen probleem nie, maar sodra daar KLOMP BLOGGERS is, sal ons struggle met load times, soos by Voldy heelwat kere gebeur het toe hulle nog baie bloggers gehad het.
237
O okay, dan is dit normaal. Ek like natuurlik nie baie van daai 50 storie nie, kan jy hom 100 maak, of sal dit dan nie die doel dien nie?
240# If needed to, make it 100 at least, pse.
#241 SBul
Ek sal met GBS gesels. Ek dink ons moet 100 of 150 per bladsy.
Sal julle ouens my help om die logs op datum te hou asseblief?
Lyk my Charo het nou gewaai Voldy toe om Puma te gaan soek.
Sal more kyk wat hy uitgevoer het.
Ghoebaai ouens.
As ek daai ander storie onder die knie kry sal ek graag wil, ek het mos n passie vir stats
Nee Super, Grant is ‘n Maritzburg old boy. Hougaart?
Hi there
Cheers Pietman.
#246 Dankie Sbul. Hier kan jy maar lekker rondspeel, en oefen. 🙂
Hello Boerboel.
Ed moenie vir SB aanmoedig, hy sal die site met stats oorneem!
#250 boerboel
Maar dit is mos reg. Lekker om die regte statistieke te hê. Nie die wat sê luke was die beste in die S14 nie.
Ek stat ‘n stiek liewer agter die deur.
Luke was die beste
247
haai ou ek trek maar net jou been, hulle is julle sn sodra julle betaal het, ek worry nie waar hulle vandaan kom nie. Ek dink maar net julle voel seker bietjie aardig om nou teen n ou te skree en dan volgende seisoen is hy jul hero.
Super as jy vir my kan sê watter SA speler het vir die die All Blacks gespeel in in ‘n 7’s toernooi finaal, en gehelp het om hulle te wen, en nog die HK saam hulle gedoen het, sal ek jou nooit ooit weerk kuk byt nie. Hy het in dieselfde toernooi vir die Bokke gespeel.
AB’s het baie beserings gehad en die AB’s het toestemming gekry om enige speler uit spanne te kies wat uitgeval het, om ingesluit te word in hul span vir finaal. Hulle het toe die SA speler gekies. Wie was hy?
As Australie vir NZ wen is ons nog sterker in die saal.
Boel at least double check ek my stats voor ek post.
O en Naand se.
South Africa confirmed their position as the number one side in the IRB World Rankings with a 29-17 victory over Australia at Newlands on Saturday, a result which increased their advantage to 1.77 points over New Zealand.
Three back-to-back wins in their home leg of the Tri Nations – two of them over the All Blacks – have increased South Africa’s rating points to 91.19 points, an improvement of 1.74 since the competition began.
VIEW THE FULL RANKINGS >>
New Zealand’s total has fallen by 1.26 rating points on the back of the two losses against the Springboks, 28-19 in Bloemfontein and then 31-19 in Durban. However, they still sit 3.57 points above Australia ahead of their match in Sydney on 22 August.
The Wallabies lost two tenths of a ratings point with defeat to South Africa in Cape Town.
However, even with a loss which saw captain Stirling Mortlock limp off injured, they remain 2.54 points above the leading northern hemisphere side, Ireland, in fourth.
#254 isi
Nou moet jy praat seuns. Ek wil weet wie dit is.
254
Ek kan dit soek en kry dit belowe ek jou maar so uit die hoof nee, daar is Pietman die ou.
#255 Sbul
Great analysis. It just shows you how much stronger Southern Hemisphere rugby is compared to Northern Hemisphere.
#257 SuperBul
Jorrie Muller
Hy’t vir dier Sharks vleul gespeel.
#240 Isi
Cabous vd Westhuisen
Was in Hong Kong.
Nope
# 263
Draadkar de Lange 😀
Neeeeeeeeee. Was Stephan Brink!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Manne, ons sal die Comments MOET opbreek in Pages….. vir load-times en behoorlike buffering….
Maar ons sal dit vir eers hou by 100 Comments per page.
Sien, die ding werk so, as net paar ouens online is….. geen probleem nie, maar sodra daar KLOMP BLOGGERS is, sal ons struggle met load times, soos by Voldy heelwat kere gebeur het toe hulle nog baie bloggers gehad het.
#265 Isi
Ek wou sê!!! hehehehehehe
#266 GBS
Ek het gesê onstwee moet dit opbreek. Kan kies tussen 100 en 150 comments.
Hellooo…. 🙂
#265 Isi
Ek het gedink dit was Sean Payne!!
#268 Carolus
Hello Karlientjietjietjietjietjie 🙄
Users Online
Total 25 users including 0 member, 25 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,873,970 Page Impressions
_