RB World Rankings (Top 10)
1. South Africa 91.19
2. New Zealand 89.42
3. Australia 85.85
4. Ireland 83.27
5. France 81.48
6. Argentina 81.29
7. England 81.23
8. Wales 80.74
9. Fiji 76.52
10. Scotland 75.23

469 Responses to International Rugby Rankings

1 5 6 7 8 9 16
  • 181

    Heinke speel losskop ouens.

  • 182

    179# Nou wie is die beste in SA?
    Ek weet nie.

  • 183

    In SA seker maar Janie en John. Daar is nie ander nie. Sou graag BJ weer wil sien.

    MAar dit help julle kies Heinke wat nog nooit vasskop gespeel het nie. Hy kompeteer met Beast en Guthro ens.

  • 184

    Mujati is die beste vasskop! 🙄

  • 185

    #169
    Pietman
    Soos met Brussouw sal ek nie vir Bismark uithaal nie. Hy speel baie goed op die oomblik.

  • 186

    183# Moet net nie vir Ex-Player vra nie, hy sal se Brock Harris !

  • 187

    #179 Waar het jy gesien vasskop?

  • 188

    Hello Fern.

    Hoe gannit?

  • 189

    185# Is so,
    Moeilike keuse daai, om Bizzy te drop.
    Miskien beter, die status quo, met JS op vaskop….dis al wat ons het.

  • 190

    Pietman hulle sal daar op die plaas moet gaan soek na n sterkman. Die stutte van vandag speel almal soos losvoorspelers, hulle moet balvaardig wees anders kom hulle nie naby die span nie. Nee wat ons glo nie meer in STERKMANNE nie.

  • 191

    185 # Jy sal beter weet, jy het mos daar gesak!
    Ek is onbekende terrein daar voorlangs.

  • 192

    187 Lekker edit jy gou jou comment! hehe

    Jy moet begin leer watse posisies jou leeu helde speel!

  • 193

    Daar is soveel talent wat rondbeweeg in SA rugby. Ons kan rugby oorheers vir die volgende 10 donnerse jare as hulle net die politiek wil laat staak. Fuk, ek raak kwaad. Dink ek is meer die moer in omdat hier nie nationale vroue dag in Amerika is nie. 😀

  • 194

    #192 Supa,

    Dit was ‘n flokken tik fout man. Moenie my nou hier kom uithaal voor my ander maats nie. hehehe

  • 195

    190# Soos Danie Gerber gese het destyds, ‘Manne, met ander woorde, ons soek n etter!’
    Soos Tommie Loubser.

  • 196

    194 hehe – jyt aangehou uitvra. Ek het net eenmaal vir jou gese!

  • 197

    #196 Supa

    Ja ok man.

  • 198

    Daar op Rugby Heaven in beide NZ en AUS word die post mortems ernstig gehou. Laasjaar was dit ons, Peter en sy mede coaches was tot die been oopgevlek. Lyk darem ons het die kanker gekry en genees.

    COACH Robbie Deans concedes that if the Wallabies are to turn around their Tri Nations misfortunes after successive losses to the All Blacks and Springboks, he will need to unleash some good old fire and brimstone – including handing the most errant of his players their last warnings.

    OPINION: Desperate times call for desperate measures. And make no mistake, today’s Tri-Nations All Black recall for Dan Carter is right up there on the urgency scale.

    But on the balance of things I’m in favour of the callup for the Gifted One. I wasn’t always – in fact prior to Durban I had the opposite view – but circumstances have persuaded me that something pretty radical needed doing, and this is as good a response as anything to two sub-standard test performances in South Africa.

    So, on ya Ted. Ballsy call. But probably the right one. All Blacks coaches are not always noted for diverting from the conservative selection path, but in this instance Graham Henry has made a gut-instinct decision that might well have been easier to avoid.

  • 199

    200

  • 200

    200! Bulle!

  • 201

    Ek stem saam. Daai ouens worry nou.

  • 202

    #200 Supa

    D00sJan

  • 203

    hehehehehehehe

    Bulle bo!

  • 204

    202 Klop ek jou weer! 😆

    Cheers manne,

    ek oppas huis toe.

  • 205

    Cheers Supa

  • 206

    Gou lunch manne. Nou terug.

  • 207

    Verander dit Ed!

  • 208

    Sien julle ouens, ek gaan ook uitklok.

    ( Barbaar en GBS drink seker nou lang doppe daar in Brakkenjanspan.)

    Tjeers.

  • 209

    BAAI BAAI maatjies

  • 210

    are any soutie sharks supporters allowed on this site?

1 5 6 7 8 9 16

Users Online

Total 66 users including 0 member, 66 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm