RB World Rankings (Top 10)
1. South Africa 91.19
2. New Zealand 89.42
3. Australia 85.85
4. Ireland 83.27
5. France 81.48
6. Argentina 81.29
7. England 81.23
8. Wales 80.74
9. Fiji 76.52
10. Scotland 75.23

469 Responses to International Rugby Rankings

1 4 5 6 7 8 16
  • 151

    Toe Frans in die prentie gekom het was al die hoofnuus oor sy akedemie en sy skoolhoof wat deur Jake gebel is, kwaai daaroor baklei met die Natalers daar op Voldys.

  • 152

    144#
    Baie ouens het presies dieselfde gesê voor Sat se game.

    Bokke se spel laat my dink aan die tyd toe die Bokke soveel strafskoppe afgestaan het toe AB’s en Woblies beter as ons was. Ons het omtrent gekritiseer, maar die feite was dat hulle ons eintlik versmoor het, tot die vlak waar ons foute moes maak, en uiteindelik gestraf was daarvoor.

    Teenoorgestelde is nou waar. Wanneer laas het Bokke van veld gestap met minder strafskoppe teen hulle, never mind die geelkaart telling!

    Solank ond die trend setters is, sal ons altyd meer strafskoppe vir ons hê as teen ons. Morne sal dus steeds groot rol speel imo.

  • 153

    #146 Ed

    Yep stem.

    Het nie bedoel haal Morne’ uit die prentjie. Never.

    #142 Isi

    As Barney so swaar gekry het sou ‘n klomp goed gebeur het. Hy sou grond toe gaan, of hy of Bismark sal uitpop, die scrum sal wiel ens, ens.

    Ek dink eerder dit is swak scrum tegniek en dit le by die voete van Gold. Wel dit is hoe ek dit sien.

  • 154

    Pieta en Ed,

    Ja, Steyn was daar by Mexted. Ek het ook al n artikel daaroor gelees. Net 6 maande sover ek weet, na skool. Hy het toe ccup begin speel daarna in Augustus daai jaar by die Sharks.
    Eerste game was in nat weer op 10 teen WP, toe is hy motm.
    Iets interessant van sy tyd daar. Hy het eendag gespeel op 10 toe gee hy n helse skop van 50m ver by die kantlyn uit. Hy smile toe groot oor sy goeie skop. Toe trap sy twee NZL senters hom uit oor hy nie gepass het nie want daar was n overlap.

    Hy se dis waar hy geleer het om te probeer hardloop met die bal.

    F Steyn is vir my goed, maar hy klou soms te lank aan die bal. Wil alles self doen.

  • 155

    142# Sal nie gebeur nie.
    Hy moet vaskop speel om Chili n spot op die bank te gee as tweede haker.

  • 156

    150
    Kyk Pietman daar is soveel invest in hom hy better iets terug gee. Maar hy spark niks vir my nie. JdV het darem so elke tiende game n onderskep en is dan vinnig genoeg om af te rond. Dat JF nie meer kans kry nie is die grootste skande die jaar, twee briljante driee, omtrent die enigste goeie driee wat ons die jaar gedruk het.

  • 157

    154#
    Stem Supa.
    Naweek weer dieselfde. Hy pass net eenvoudig nie die bal nie. Goed daar is kere waar dit beter was om vas te maak, maar mens kan aan sy body language sien wanneer hy die bal reeds gevang het of hy gaan pass of nie.

  • 158

    153
    Nou moenie met hom rondvlok en eksperimenteer nie, assefokkenblief

  • 159

    154 # Ek onthou sy eerste game teen WP in die nat.
    Nie tv hier gehad nie daai tyd nie, en ek het nog vir jou en GBS gevra hoe lyk die ou, dink op Voldy tydens die uitsending.
    Moontlik was dit jy wat my vertel het van Mexted se akademie.

  • 160

    Piet 155#

    Ek besef. Ek droom al weer……

  • 161

    156# Bulle het meer invest in Chili, en hy spark glad f’col 🙂

  • 162

    157 Isi

    Dis hoekom hy ook nooit n 10 sal wees nie. Ek onthou daai Barbarians game teen die Aussie. Hyt in n helse goeie span gespeel, maar te suining gespeel. Al die goeie balle vir hom gehou en die slegte balle uitgegee.

    Baie keer moet hy net die man trek en paas, dan drift hy kantlyn toe en gooi die overlap weg.

  • 163

    153#
    JS het geknak na binne. Kyk, ek wil graag glo dit is net tegniek. Na die game het hy gesê hy hoop om bietjie fuel in die tank te sit die rus dae. Miskien ‘n erkentenis dat hy waar gekry het?

  • 164

    #161 Ek word naar as ek aan hierdie Chilli speler dink. Hy beteken niks vir die bokke of vir die bulle nie.

  • 165

    154 Ja Pietman, moontlik.

    Ek onthou daai game goed. Hyt drie keer op n papanat veld n gap regdeur hulle agterlyn geslaan. Maar toe was hy onbekend, niemand het verwag hy gaan breuk nie. Nou weet hulle hy klou aan die bal.

  • 166

    Hulle moet vir JS try op 8ste man, daai grubber van hom en nou die dag se drie toe hy met spoed onder die pale gaan druk het , Eish , miskien moet PS bietjie met John gaan praat en leer.

  • 167

    Chilli is n rykgat kwota – finish en klaar.

  • 168

    Supa#
    Steyn is meer talentvol as Gaffie, maar in dieselfde mould if you ask me. ‘n Jack of all trades, but a master of nun.

  • 169

    163# Ou Skoptard en Cab maak n moerse hooohaaa op Voldy oor die ‘klein maestro’ se briljante ontdekking van JS op vasskop.
    Dis kuk wat hulle praat.

    JS is n haker.
    Maar Pdev het hom nodig as kaptein, en vir Bizzy ook.
    Bizzy moes op die bank gewees het, JS as haker en met n ou soos BJ op vaskop en JannieDoep oppie bank, in my opinie.

  • 170

    #167 Supa

    Dit is al wat hy is. Ek is net bang julle ouens baklei met my as ek dit sê.

  • 171

    Super#
    As daai bal opgetel was deur die Woblies, sou ons almal JS gekruisig het. All is well that ends well, maar hell, die Woblies moet meer krediet kry as JS! Hehehehe

  • 172

    #169 Pietman,

    As Heinke terug is kan hulle maar vir Jannie DuP uithaal. Daai ou impress my glad nie.

  • 173

    170 # Waar is Heinke?
    Hy kan mos ook vaskop speel.
    Iewers sal ons moet beginne soek na vaskoppe….

  • 174

    169# Piet
    Amen!

  • 175

    172# O, ok……great minds, hehehehe!
    Antwoord jy my sommer voor ek vra.

  • 176

    <p>#173 Pietman, Sjoe hoe dink ons nou dieselfde.</p>
    <p>Heinke is nogsteeds beseer, maar sal binnekort weer reg wees. Hy is die beste loskop in die land.</p>

  • 177

    168 Isi

    Sal nooit vergeet hoe het Mallet vir Gaffie en Dave von Hoesslin geknak in NZL nie!

  • 178

    Hello almal.
    Jinne ek het gelag vir n oom vandag.
    Hy vertel my hy was in 1SAI gewees in Tempe.
    Hy se vir “Eendag as ek dood is en hulle begrawe my in Tempe dan vat ek my bene en fokof,so kak is daai plek”.

  • 179

    176 Heinke is nie n vasskop nie.

  • 180

    #175 Jy vertel my. Ons doen dit sommer 2 keer op een slag. hehehe

1 4 5 6 7 8 16

Users Online

Total 212 users including 0 member, 212 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm