RB World Rankings (Top 10)
1. South Africa 91.19
2. New Zealand 89.42
3. Australia 85.85
4. Ireland 83.27
5. France 81.48
6. Argentina 81.29
7. England 81.23
8. Wales 80.74
9. Fiji 76.52
10. Scotland 75.23
Dit sal dom van Snorre wees om hom bo Brussow te kies. Mens kry die gevoel brussow is al klaar ‘n integrale deel van die Bok sukses van afgelope tyd. Dan weer, geen enkele speler is verhewe bo ‘n span se sukses nie. Ek glo egter Schalla het ‘n rol te speel en dit sal net so dom wees om hom heeltemal te discard.
‘n Groot boer in Noord-Transvaal, Blou Bulle wereld, koop op ‘n dag ‘n baie duur Brahmaan-bul om sy stoet mee te groei. So ‘n duur bul kry natuurlik ‘n naam en die boer besluit om hom Percy te noem.
Sy buurman vra nadat hy dit hoor: “Hoe kan jy nou ‘n (blou)bul vernoem na WP heelagter buurman?”
“Man, as die bulletjie soos Percy is, is die wereld reg. Percy staan mos net die hele tyd agter en dek!”
Die bloubulle speel in Frankryk en twee van die manne besluit dat hulle die aand definitief ‘n Franse meisie of wat beter sal leer ken. Hulle gaan soek toe ‘n apteek om ‘n boks kondome te kry sodat hulle net goeie herinneringe oorhou van die aand. Dit is mos bekend dat die Franse geen Engels praat nie en selfs minder verstaan en so verstaan die Franse Apteker ook geen woord wat hulle sê nie. Die een bul dink toe hy sal dit maar grafies moet verduidelik, hy sit ‘n 100-Frank noot op die toonbank neer, haal sy beste friend uit en le dit langs die noot neer. Die tweede bul sien toe die plan, zip oop en haal syne ook uit sy broek en le dit ook op die toonbank neer.
Die Franse apteker gee die bulle se bates een kyk, zip oop en haal ‘n ware monster uit sy broek, wys dit vir die manne, lag ‘n “ek wen laggie”, vat die 100 Frank noot en loop weg daarmee….
Ed
Proffesionele era met proffesionele uitkyke. Geen sideshow moet inpak maak op enige iemand se performance. Miskien ‘n goeie toets vir Snorre se class is permanent teorie.
Hy gaan verseker nie instap in die begin 15 nie. Ek haal egter my hoed af vir Snorre se hardkoppige en doeltreffende manier van die reserwes skerp hou. Pienaar se opkom het my onmiddellik omgekrap, maar dink dis goed op lange duur dat die reserwes skerp gehou moet word met gametime.
Dink dit gaan die behoud van langdurige sukses wees indien spelers suksesvol uit reserwebank vervang kan word met beserings.
Ek weet ‘n ou soos langbek (Bekker) nie populêr hier is nie, maar tog insiggewend dat ‘n ou soos Matfield hom reeds nou al rate.
Absoluut. Die ouens moet speelkans kry. Nee wat, Schalk is ok man. Hy sal nie sommer vir Brussouw kan lig nie, maar soos jy sê, laat hy as reserwe gebruik word.
Nou moet die Bokke net deurdruk en die 3N’s wen. Sal great wees.
Maar moet nie jou ster (en enigste ordentlike) skopper dan agter toe skuif as die laaste lyn van verdediging nie, veral waar ons 3 tekkels vir elke 2 van hulle moet maak.
130# Ek weet net nie van ons skrumwerk oorsee nie, die vasskopsituasie gaan lol as JS iets oorkom.
Morne se skopwerk pale toe gaan ook moontlik nie so n groot faktor wees op daai velde nie.
Gelukkig het Frans Steyn goeie ervaring van NZ, hy was mos n tyd daar by Mexted se akademie.
131#
Stem. Morne is die Bok pivit vir my. Dis onnodig om hom te confuse op ‘n posisie waar hy nie nodig het om te speel nie. Mossie en JP is reeds cover op heelagter en Morne moet gelos word om hom te vestig op 10. Ek verstout my om te sê maar Morne is die eerste 10 van SA wat soveel vrees inboesem by oponente soos ‘n legendariese witkop losskakeltjie van ander kant die jukskei.
Los die mannetjie waar hy is! Hy gaan nog baie koppies huis toe bring.
Piet
Morne het reeds die Down Under toets geslaag in S14. Ek het geen worries nie. Inteendeel, Ruan se game val uitmekaar onder druk omdat hy nie ‘n natuurlike skopper is soos Morne nie.
Indien jy die 3N title wil huistoe bring, is Morne ‘n beslis.
Ok, is dit net ek, of het julle gesien hoe John S verniel is in die voorry. Sy tekortkominge in voorry is aan die kaak gestel die naweek, en dit worry my big time. Kwessie van tyd voor die manne hom gaan teiken en uitlig. Woblies gaan verseker JS aan die kaak stel.
Dink dis tyd dat JS weer moet terugskuif haker toe in tweede halfte met erkende vaskop op bench.
140# Ek het toevallig n onderhoud gehoor, in sy eerste wedstryd vir die Sharks teen WP, waar hulle gepraat het van Mexted se akademie.
Ek het nie geweet eens wie Frans Steyn was toe nie, onthou net hy het Gavin Cowley ‘oom’ genoem en Afrikaans gepraat toe hy daai dag die motm gewen het!
So hy het nie veel Engels geleer in NZ nie 🙂
Ai ek wil nie n ou afgesaagde storie weer aanpak nie maar FS moet maar Frankryk toe gaan, in alles is hy gemiddeld, niks regtig briljant nie, net solid. Sy ou vertraagde skepskoppe is so ver mis hy lyk eerder of hy hoekvlag toe skop. Hom gaan ons nie mis nie.
144# Dis presies wat ek meen, gaan lol om daar 20-30 punte met skoppe aan te teken, soos wat Morne hier gedoen het.
En dis wat ons sover laat wen het, want ons druk nie driee nie.
Isi…nee ek spot maar net. Ek rate hom nog steeds……..baie hoog.
ABies en Wallabies gaan al hulle tuiswedstryde wen, behalwe as hulle teen die Bokke speel.
Ons gaan net een van hulle klop op hulle tuisveld.
Law of Averages.
Watter “een” is die vraag?
Ed
Dit sal dom van Snorre wees om hom bo Brussow te kies. Mens kry die gevoel brussow is al klaar ‘n integrale deel van die Bok sukses van afgelope tyd. Dan weer, geen enkele speler is verhewe bo ‘n span se sukses nie. Ek glo egter Schalla het ‘n rol te speel en dit sal net so dom wees om hom heeltemal te discard.
#123 Isi
Jy kan nie net van Schalla vergeet nie. Ek dink net nie sy kop is 100% by ruggu op die oomblik nie. Ek dink ook die ding van Lukas kotze werk op hom.
‘n Groot boer in Noord-Transvaal, Blou Bulle wereld, koop op ‘n dag ‘n baie duur Brahmaan-bul om sy stoet mee te groei. So ‘n duur bul kry natuurlik ‘n naam en die boer besluit om hom Percy te noem.
Sy buurman vra nadat hy dit hoor: “Hoe kan jy nou ‘n (blou)bul vernoem na WP heelagter buurman?”
“Man, as die bulletjie soos Percy is, is die wereld reg. Percy staan mos net die hele tyd agter en dek!”
Die bloubulle speel in Frankryk en twee van die manne besluit dat hulle die aand definitief ‘n Franse meisie of wat beter sal leer ken. Hulle gaan soek toe ‘n apteek om ‘n boks kondome te kry sodat hulle net goeie herinneringe oorhou van die aand. Dit is mos bekend dat die Franse geen Engels praat nie en selfs minder verstaan en so verstaan die Franse Apteker ook geen woord wat hulle sê nie. Die een bul dink toe hy sal dit maar grafies moet verduidelik, hy sit ‘n 100-Frank noot op die toonbank neer, haal sy beste friend uit en le dit langs die noot neer. Die tweede bul sien toe die plan, zip oop en haal syne ook uit sy broek en le dit ook op die toonbank neer.
Die Franse apteker gee die bulle se bates een kyk, zip oop en haal ‘n ware monster uit sy broek, wys dit vir die manne, lag ‘n “ek wen laggie”, vat die 100 Frank noot en loop weg daarmee….
#125 So gepraat van Percy.
Wonder nou eintlik wat hy vir Morne’ gaan leer. Lyk nie of hy baie sukses met Ruan behaal het nie. Se maar net………………….
#127 Bhloo
Hou hom weg van Morne af, asseblief. Morne kan skop. Hy het nie hulp nodig nie.
Ed
Proffesionele era met proffesionele uitkyke. Geen sideshow moet inpak maak op enige iemand se performance. Miskien ‘n goeie toets vir Snorre se class is permanent teorie.
Hy gaan verseker nie instap in die begin 15 nie. Ek haal egter my hoed af vir Snorre se hardkoppige en doeltreffende manier van die reserwes skerp hou. Pienaar se opkom het my onmiddellik omgekrap, maar dink dis goed op lange duur dat die reserwes skerp gehou moet word met gametime.
Dink dit gaan die behoud van langdurige sukses wees indien spelers suksesvol uit reserwebank vervang kan word met beserings.
Ek weet ‘n ou soos langbek (Bekker) nie populêr hier is nie, maar tog insiggewend dat ‘n ou soos Matfield hom reeds nou al rate.
Gesond vir die span en gesond vir wen rugby.
#129 Isi
Absoluut. Die ouens moet speelkans kry. Nee wat, Schalk is ok man. Hy sal nie sommer vir Brussouw kan lig nie, maar soos jy sê, laat hy as reserwe gebruik word.
Nou moet die Bokke net deurdruk en die 3N’s wen. Sal great wees.
#129 Isi
Bring Ruan op, no problem.
Maar moet nie jou ster (en enigste ordentlike) skopper dan agter toe skuif as die laaste lyn van verdediging nie, veral waar ons 3 tekkels vir elke 2 van hulle moet maak.
Dit is dom?
130# Ek weet net nie van ons skrumwerk oorsee nie, die vasskopsituasie gaan lol as JS iets oorkom.
Morne se skopwerk pale toe gaan ook moontlik nie so n groot faktor wees op daai velde nie.
Gelukkig het Frans Steyn goeie ervaring van NZ, hy was mos n tyd daar by Mexted se akademie.
131#
Stem. Morne is die Bok pivit vir my. Dis onnodig om hom te confuse op ‘n posisie waar hy nie nodig het om te speel nie. Mossie en JP is reeds cover op heelagter en Morne moet gelos word om hom te vestig op 10. Ek verstout my om te sê maar Morne is die eerste 10 van SA wat soveel vrees inboesem by oponente soos ‘n legendariese witkop losskakeltjie van ander kant die jukskei.
Los die mannetjie waar hy is! Hy gaan nog baie koppies huis toe bring.
#132 Pietman,
Ek het nie geweet FS was by Mexted se akademie nie.
Ons ouens moet baie versigtig wees vir beserings. Ek wil nie eers daaraan dink nie.
134# Ja, hy was daar net na skool, in Auckland vir 9 maande, en toe is hy Sharks toe.
Mexted het een of ander ooreenkoms met die Sharks akademie.
#135 Pietepedia,
Daar het jy weereens my rugbykennis laat groei!!
Thanks man.
Piet
Morne het reeds die Down Under toets geslaag in S14. Ek het geen worries nie. Inteendeel, Ruan se game val uitmekaar onder druk omdat hy nie ‘n natuurlike skopper is soos Morne nie.
Indien jy die 3N title wil huistoe bring, is Morne ‘n beslis.
#137 Isi
Ons is gelukkig om vir MS en RP te hê. Albei in my oë goeie spelers.
137# Ja reg, takties is Morne ok op daai swaar velde.
Kan egter nie onthou suksesvol hy pale toe was nie.
#139 Pietman
ek kan dit nie glo nie. jy het die geheue van ‘n olifant. Nee wat, MS sal sy kant bring.
137# En dit was ander reels in die S14, daar was nie so baie strafskoppe pale toe nie.
Ok, is dit net ek, of het julle gesien hoe John S verniel is in die voorry. Sy tekortkominge in voorry is aan die kaak gestel die naweek, en dit worry my big time. Kwessie van tyd voor die manne hom gaan teiken en uitlig. Woblies gaan verseker JS aan die kaak stel.
Dink dis tyd dat JS weer moet terugskuif haker toe in tweede halfte met erkende vaskop op bench.
#142 Isi
Hy sukkel so bietjie maar ons wen. Ek weet nie of ek aan ‘n wenpatroon wil peeter nie. Dit is maar ou Asterix se besluit daai.
#137 Pietman het dit reg. Morne is ‘n baie, baie goeie speler, maar ek kry so gevoel dat Ruan beter gaan vaar in NZ en Australia se Ooskus.
Skoppe gaan daar nie heeltemal so belangrik wees as driee nie, en hy gaan nie 25 – 35 punte per wedstryd deurjag nie..
140# Ek het toevallig n onderhoud gehoor, in sy eerste wedstryd vir die Sharks teen WP, waar hulle gepraat het van Mexted se akademie.
Ek het nie geweet eens wie Frans Steyn was toe nie, onthou net hy het Gavin Cowley ‘oom’ genoem en Afrikaans gepraat toe hy daai dag die motm gewen het!
So hy het nie veel Engels geleer in NZ nie 🙂
#144 Bhloo
Nee flok. Laat RP op die bank sit. Daar is nie ‘n manier wat jy nie vir MS die eerste 30 minute laat speel nie. Ek gee nie om waar hulle speel nie.
Ai ek wil nie n ou afgesaagde storie weer aanpak nie maar FS moet maar Frankryk toe gaan, in alles is hy gemiddeld, niks regtig briljant nie, net solid. Sy ou vertraagde skepskoppe is so ver mis hy lyk eerder of hy hoekvlag toe skop. Hom gaan ons nie mis nie.
#145 Shame dit is snaaks. ek hou van daai oudjie. Hy het moesa baie rugby talent.
144# Dis presies wat ek meen, gaan lol om daar 20-30 punte met skoppe aan te teken, soos wat Morne hier gedoen het.
En dis wat ons sover laat wen het, want ons druk nie driee nie.
147 # Die outjie is belangrik op toer, vir #10, #12 of #15, as die nood druk.
Users Online
Total 30 users including 0 member, 30 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,870,895 Page Impressions
_