RB World Rankings (Top 10)
1. South Africa 91.19
2. New Zealand 89.42
3. Australia 85.85
4. Ireland 83.27
5. France 81.48
6. Argentina 81.29
7. England 81.23
8. Wales 80.74
9. Fiji 76.52
10. Scotland 75.23

469 Responses to International Rugby Rankings

  • 91

    #89 Bhloo

    Altwee is daar. gaan druk gerus op die Keo Bloggers Sbru link hierbo.

  • 92

    #88 Ken hom nie. Was dit net nog ‘n pool?

  • 93

    88# sB
    Weet nie van ‘uitgelese’ nie :-)….klink moosa geleerd.
    Eerder ‘oorspronklike bruvvas’ miskien.

  • 94

    92# Ja, n pool waarin klomp van ons al lankal speel, jaar na jaar.

  • 95

    Rompompom…toe donner ons om.

  • 96

    Ek moet seker bietjie werk en dan huiswaarts keer.

  • 97

    95 Welkom.

  • 98

    #91 Voel ek nou soos Naas toe hy voor die pale misgeskop het……….

  • 99

    Het die vorige naweek ‘n terugslag op die CC sbru gehad maar laas naweek weer begin opvang. Toe die spanne wen wat behoort te wen.

  • 100

    Hellloooooo K9.

    Jis Jis, ek weet nie van die putco mechanic.. πŸ˜€

  • 101

    #98 Bhloo

    hehehehehehehehe

  • 102

    Ed het jy gesien hoe hoog le die top manne op die global leer, ons het daaroor gepraat op die rekord thread laterig in die aand. Dink die een ou was 38ste, Koos 75 ste as ek nog kan onthou
    Ek self is so bietjie agter 16500 ste

  • 103

    #99 K9

    Ek self so bietjie van ‘n terugslag gehad laas naweek, maar dit het niks met rugby en Sbru uit te waai gehad nie. πŸ˜€

  • 104

    99 Ek gaan kom vir jou! Het nog nooi laaste geeindig nie en gaan ook nie!

    en Tri-nations gaan ek SAB moet vang! Ek is kort op sy hakke…

  • 105

    #Sbul

    Ja SuperBul, ek het dit gesien. Ek weet nie hoe kry daai ouens dit reg nie. Ek het met die Lions toer, globally 24ste gekom, so dit was ok.

  • 106

    K9 Die leeus het die tweede beste skrummie in die land en het n helse goeie span in 1994 gehad! (Daar is my kompliment!)

    Cheers manne, praat weer later of more…

  • 107

    Is dit ok, met julle manne as ek die currie cup log en Tri Nations log, soos die Sbru inbring, dan hoef ons dit nie as posts te doen nie.

  • 108

    105
    Impressive πŸ˜†

    As ek se ek le 16500ste uit 33809 klink dit beter, darem daar tussen die gepeupel.

  • 109

    Verstaan nie hoekom Schalla saam is nie. Sou hom Saterdag in CC laat speel het en Maandag laat uitvlieg het. Praat van player mangement! Not good.

  • 110

    Dankie Supa!!! En ons het die WB in 1995 gewen πŸ˜‰

    Ed…daai dinge gebeur soms…..

  • 111

    #108 πŸ˜›

    Dit was omtrent net ek wat gesΓͺ het die Leeus gaan met 50 punte verloor. Daar het ek die gap geslaan om goed te doen.

  • 112

    #109 Isi,

    Het ons hom nodig in die Bok span. Is hy nie ‘n lopende strafskop of geelkaart nie?

  • 113

    #112 Ed Nee hy is nie. Hy is ‘n hardlopende geelkaart.

  • 114

    112# Jy’s sadly reg Ed. ‘n Jammerte dat ‘n goeie speler soos hy so vΓͺr kon val, tot die punt waar hy weer van voor homself moet bewys.

  • 115

    Ok manne. 2 ekstra links daarbo. CC en 3N’s logs.

  • 116

    Waneer laai jy die Leeus se garings daar op die Funny Side, die plek bestaan maar bly leeg πŸ˜†

  • 117

    K9# Kom nou kom nou. Isi so erg nie!

  • 118

    #113 K9

    Ek stem saam. Ek dink hy moet so bietjie van alles vergeet en net rugby speel.

    #114 Isi

    Dit is sad. op ‘n kol, sou ek daai ou nie uit die span uitgehaal het nie, maar nou weet ek nie, of hy nog vir die Bokke moet speel nie.

  • 119

    Schalk is n legend! Hy hoort by die Bokke! Gee hom kans…hy gaan hard terugkom.

    Out…

  • 120

    #116 Sbul,

    Ai my ou Vriend. Laat ek ietsie soek vir die funny side.

Users Online

Total 38 users including 0 member, 38 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm