RB World Rankings (Top 10)
1. South Africa 91.19
2. New Zealand 89.42
3. Australia 85.85
4. Ireland 83.27
5. France 81.48
6. Argentina 81.29
7. England 81.23
8. Wales 80.74
9. Fiji 76.52
10. Scotland 75.23
Gaan na die bokant van die website, dan kyk jy aan die linker kant. Jy sal sien BruVVas SBru. Druk daarop. Druk jou password wat deur die webadministrateur vir jou uitgeryk is in. Daarna, sal jy sien waarvan ons praat.
81 Nee, hou dit vir die bruvvas of haal dit af. Ons speel mos op ons eie daar. Volgende reeks dan maak ons n wetalkrugby superbru pool en dan kan almal access soontoe kry.
79
So terloops WO gaan heeltemal van vorm af wees teen die tyd dat hy weer speelkans kry. Sien die ABs het DC nader getrek na hul oefengroep maar hom toegelaat om Saterdag vir Canterbury te speel.
82 Ja, dalk bly hy nog. As hy in SA bly sal hy in die Bok groep bly minstens en dis net een besering dan is Adi uit en as hy hom bewys, kan hy daar bly.
#60 Thanks man!!
57# Waaaaavan praat jy? En watve password? Een naweek weg en als het verander!
Ed aka Roy,
Moet se, julle kyk mooi na die bloggers se behoeftes.
Gaan na die bokant van die website, dan kyk jy aan die linker kant. Jy sal sien BruVVas SBru. Druk daarop. Druk jou password wat deur die webadministrateur vir jou uitgeryk is in. Daarna, sal jy sien waarvan ons praat.
^2# Isi
PW vir superbruvva.
Dis op jou mail.
Ek dink ook:
GW, Bulls, Haaie en WP gaan die semis wees.
#63 Supa. Neeeeeeeeee, net nie Roy nie. Roy het vir GBS en Pietman geban. Ek kan dit nie doen nie. hehehehe 🙂
Dit is klein goedtjies wat ons inbring. Maak dit lekker vir almal.
Supa ek dink dis tyd vir ons twee om ons move te maak.
Ek kyk nou daai logs so. Op die CC superbru is ek, KP en SAB heelonder rond.
Op die Tri-nations Superbru is ons drie heelbo rond!
#69 Supa,
Ek sien op die Currie Beker een is daar geen bulle in die top 4 nie.
SBul, jy die bladsy gesien?
67 Stem. Julle kan nie handige nommer hier iewers inbring nie?
Nommers vir lekker girls
Nommers vir n designated drivers
Nommers vir psychiatrists as ons spanne swak speel
Nommers vir rugbykaartjies
hehehehe
68 hehe ja super…die admin gaan ons ban!
OOOOOO KKKKKK Bietjie stadig vandag. Dankie Piet. Sien ek het 375000 mails. Eish!
70
Ons wag dat ons Bokke terugkom, solank ons net binne trefafstand bly.
Supa/Ed
Gaan Wynand nog WP toe?
En Mossie het geteken, sien ek, soos wat Trupi voorsien het.
70 Ed,
Op die Tri-nations een is daar geen Leeus in die top 6 nie!
74 Begin lees – baie wysheid word gedeel.
76 Pieta,
Hyt nog nie besluit nie, hulle het hom uitstel gegee. Sal seker nou met die dat hulle 3 weke af het. MAar R2miljoen is baie.
Wonder of hy nie dalk oorsee gaan gaan nie. PDV het dit mos nou duidelik gemaak Adi gaan binnesenter wees as JDV waai.
70# Nog te gou, wag vir dit!
Bulle sal daar wees, seisoen is nog lank.
71 Die Sbru een, ek hoop net nie dit vervreem die ander bloggers hier nie, dalk moet jy maar alle wetalkers insluit , ook net maar n vraag.
79# Ja, geen rede vir hom om nou meer in SA rond te hang nie.
Hy kan net sowel die ponde gaan maak.
Jammerte.
81 Nee, hou dit vir die bruvvas of haal dit af. Ons speel mos op ons eie daar. Volgende reeks dan maak ons n wetalkrugby superbru pool en dan kan almal access soontoe kry.
81# EK het ook daaraan gedink, laat die ander ouens maar sien, daar is mos niks geheimsinnigs daaraan nie.
#81 SBul
Ek het die Keo Bloggers een ook daar gesit. geen password nodig nie.
79
So terloops WO gaan heeltemal van vorm af wees teen die tyd dat hy weer speelkans kry. Sien die ABs het DC nader getrek na hul oefengroep maar hom toegelaat om Saterdag vir Canterbury te speel.
82 Ja, dalk bly hy nog. As hy in SA bly sal hy in die Bok groep bly minstens en dis net een besering dan is Adi uit en as hy hom bewys, kan hy daar bly.
Bulle sal hom mis.
85
Ek glo in elk geval almal weet wie is die uitgelese Bruvvas, seker geen geheim meer nie.
#85 Ed is dit net 3N of gaan jy CC ook?
85# Goeie idee, thx.
Users Online
Total 15 users including 0 member, 15 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,864,961 Page Impressions
_