RB World Rankings (Top 10)
1. South Africa 91.19
2. New Zealand 89.42
3. Australia 85.85
4. Ireland 83.27
5. France 81.48
6. Argentina 81.29
7. England 81.23
8. Wales 80.74
9. Fiji 76.52
10. Scotland 75.23
32 Ja, As Oz wen is die tri-nations ons sin selfs met n bonuspunt of twee.
Ek sien regtig kans hierdie jaar vir 2 wenne oorsee. Lekker ervare span wat ons het.
Hierdie ouens kan net so wereldbeker toe gaan. Net JS en Vic wat oud is, maar hulle kan nog 2 jaar jou. Hulle speel goed.
34# Nee, hier is nie sulke dae nie…..net mannedae!
Maar ons het darem vanaf Woensdag lang naweek hier, Independence Day en wat nog.
Dan gaan ek bietjie suidkus toe, daar op die eilande kuier.
Hoop ek kry die rugby te siene, weet nog nie eens wie speel nie.
Is dit nie Bulle/Griekwas nie, in Kimberley?
44# n Moet wen vir die Bulle.
WP gaan bonuspunte kry teen Boland, onthou, afgesien van Griekwas se posisie indien Bulle verloor.
Daai verloor teen die Cheetahs was n moosa terugslag.
54
Pietman sonder om nou die webmeester kwaad te maak ek dink die top 4 spanne gaan Griekwas , WP, Sharks en Bulle wees.
Daai Leeu klomp is n goeie span op papier , dis al.
30 Ek oefen net vir as die grotes verbykom.
#29 Supa,
Dit is ‘n moeilike een. Ek hoop Aus wen, want dan is ons kanse baie beter om die 3N’s te wen. Ek dink NZ gaan wen!!
Waar is Pietepedia nou?
Is dit nationale vrouedag in Korea Pietman??
Het julle manne gesien wie dra die geel keppie met die Currie Beker SBru?
Supa/Ed
AB’s is nog in die prentjie, hulle gaan terugslaan.
Gaan taai wees daar, veral as ons beserings aan sleutelmanne optel.
32 Ja, As Oz wen is die tri-nations ons sin selfs met n bonuspunt of twee.
Ek sien regtig kans hierdie jaar vir 2 wenne oorsee. Lekker ervare span wat ons het.
Hierdie ouens kan net so wereldbeker toe gaan. Net JS en Vic wat oud is, maar hulle kan nog 2 jaar jou. Hulle speel goed.
33 Pietepedia het gou nog inligting op wikipedia gaan laai.
34# Nee, hier is nie sulke dae nie…..net mannedae!
Maar ons het darem vanaf Woensdag lang naweek hier, Independence Day en wat nog.
Dan gaan ek bietjie suidkus toe, daar op die eilande kuier.
Hoop ek kry die rugby te siene, weet nog nie eens wie speel nie.
Is dit nie Bulle/Griekwas nie, in Kimberley?
35 Nee, dra jy hom? Geluk Edward Scizzorhands!
35 # Seker jy!
36 Ja, en Carter gaan ook n verskil maak. Die AB lig altyd hulle game as hy en Mccaw daar is.
Ek dra die keppie. Kyk gou hier bo aan die bladsy.
39 Ja in Kimberley. As die Bulle daar verloor het ons groot probleme. Dan is die GW 12 punte voor. Ons gaan sukkel om hulle te vang.
#44 Supa,
Griekwas is baie gevaarlik, maar hulle is nie gewoond aan wen nie. Een of ander tyd gaan hulle pak kry.
43 ?? Sien niks?
35# Askuus tog! Gjeel kjeppie vir 3 nasies?
Hou aan Isi, ek gaan die 3N’s gou byvoeg.
OK. CC en 3N’s ingebring.
Het julle dit nou gesien
?
Bring back Roy!!!
47 Ja nee ek sien Isi, selektiewe plasing van inligting hier…hehe
Ed, net ouens met die passowrd kan daar inkom ne?
44# n Moet wen vir die Bulle.
WP gaan bonuspunte kry teen Boland, onthou, afgesien van Griekwas se posisie indien Bulle verloor.
Daai verloor teen die Cheetahs was n moosa terugslag.
54 Worry nie oor die WP nie. Worry oor die voorste span op die log, dis die een wat ons moet vang.
Ja Supa. Niemand anders nie. Dit is ons plek daai.
Het jy dit gesien?
54
Pietman sonder om nou die webmeester kwaad te maak ek dink die top 4 spanne gaan Griekwas , WP, Sharks en Bulle wees.
Daai Leeu klomp is n goeie span op papier , dis al.
#58 SBul,
Nee, jy sal my nie so kwaad maak nie. Dit is jou opinie. Ek dink weer die Tjarks gaan dit nie maak nie. Ons het ‘n bonuspunt op loftus gekry.
57 Ja gesien. Dis cool. Mooi.
Users Online
Total 13 users including 0 member, 13 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,864,966 Page Impressions
_