RB World Rankings (Top 10)
1. South Africa 91.19
2. New Zealand 89.42
3. Australia 85.85
4. Ireland 83.27
5. France 81.48
6. Argentina 81.29
7. England 81.23
8. Wales 80.74
9. Fiji 76.52
10. Scotland 75.23

469 Responses to International Rugby Rankings

  • 331

    #327

    Bennieeee Bennie Boekwurm!!

  • 332

    My favourite song is that

    “living next door to Carol, Carol wtf is Carol”.

  • 333

    329 Presies, hy sal mos graag vir MG wil uithaal, omdat hul oor 2 weke teen Aussies speel. Bakkies poep net te hard, dan word hy geban, MG het FDP amper in die hospitaal gehad, niks gebeur nie. Eish.

    331 Ja, maatjie.

  • 334

    Read this, well if you want to.
    http://blogs.sarugby.com/

  • 335

    #333 Bdb

    Ja dit is nie regverdig nie. Dubbel stel reëls as jy my vra.

  • 336

    #334 SBul

    Die man praat baie waar daarso.

  • 337

    Sien in vandag se koerant, Snorre beplan om, wanneer JDV oorsee is, Adi in sy plek op binnesenter te sit. Wat dink julle daarvan ?

  • 338

    Top Try scorer for SA

    Joost van der Westhuizen 38
    Bryan Habana 33
    Jaque Fourie 26
    Breyton Paulse 26
    Percy Montgomery 25

    Habs better get going again , when last did he score a try.

  • 339

    #337 BDB

    Ek hou van Adi, maar wat meer moet iemand soos WO doen om sy kans te kry. Dit is BS. Jy sal sien WO, gaan nie WP toe gaan nie, hy sal oorsee gaan speel.

  • 340

    Ed, die Bul. Sien ons span speel saterdag teen die Griekwas. Wat dink jy is ons span se kanse ?

  • 341

    336
    Soms intresant om ander se menings te sien, as jy dink daar is honderde rugby blogs en almal het n se.

  • 342

    #349 BDL

    Jy ken nie jou rugby nie. Ons span speel teen die Sharks.

    Ek dink die Bulle speel teen Griekwas die naweek. Griekwas sal hulle maklik wen.

  • 343

    339 Die kanse is goed dat JF en WO oorsee gaan speel, dan is daar skielik 3 ouens weg. Agterlyn gaan uitgedun wees.

  • 344

    #341 SuperBul,

    Dit is wat dit so lekker maak, almal het sy eie mening, en jy moet jou mening kan gee.

  • 345

    340
    The Vodacom Blue Bulls’ Springbok hooker Chiliboy Ralepelle as well as prop Gurthrö Steenkamp has been released by Bok coach Peter de Villiers to play Absa Currie Cup rugby on Saturday.
    Ralepelle and Steenkamp together with Victor Matfield, Bakkies Botha, Pierre Spies, Danie Rossouw, Fourie du Preez, Wynand Olivier, Morné Steyn and Bryan Habana are the Blue Bulls that were included in the Springboks’ tour group for their Tri-Nations matches in Australia, but Ralepelle and Steenkamp are the only ones that will be in action against the Griquas in Kimberley.

    Other good news is that Dewald Potgieter (wrist) and Zane Kirchner (cheekbone) have recovered from their injuries and will be considered for Saturday’s clash, but at this stage there are question marks over the availability of Heini Adams.

    Adams injured his ankle against the Cheetahs and there is a good chance that he will not be able to play against the log leaders.

  • 346

    #343 BDB

    JF het klaar vir WP geteken. Die ouens leer rugby speel in Transvaal dan gaan verleer hulle dit in die Kaap. Waar is Schalk Brits, Rico January, Paul Delport, Conrad Jantjes..volgende sal Anton V Zyl wees. Kyk mooi.

  • 347

    346 Net Habana het na die regte plek gegaan, en Wicus. Julle moes vir Jaco P gehou het en vir JF gestuur het.

  • 348

    Bome aan die Noordekant van die Vaal plant nie lekker oor daar in die nat Suide nie.

  • 349

    #347 BDB

    Bryan het net so goed by die Leeus gespeel.
    Jaco Pretorius..wtf…hy was al kak by die Leeus.

    Wicus was ok by julle, maar ek dink nie so goed soos by ons nie.

  • 350

    #348 SBul

    Ek dit al sien gebeur toe Joe Gillingham “spelling” geloop het by die Leeus. Die ouens wat goeie rugby speel by een provinsie sukkel by ander provinsies.

  • 351

    349 Wikus was beter by ons! Hyt die Bokspan en wcup final span gehaal en grootliks bygedra tot die s14 wen by die Bulle. As hy by die Leeus gebly het, het hy nie weer Bokke gespeel nie en n Wcup medalje en s14 medaje minder gehad.

  • 352

    Hier is die berig wat ek ontvang het, direk van Snorre af :

    “The Vodacom Blue Bulls’ Springbok players Chiliboy Ralepelle, Gurthrö Steenkamp, Victor Matfield, Bakkies Botha, Pierre Spies, Danie Rossouw, Fourie du Preez, Wynand Olivier, Morné Steyn and Bryan Habana has all been released by Bok coach Peter de Villiers to play Absa Currie Cup rugby on Saturday. He received a phone call from a mr. Bennie Boekwurm, who promised him a life interview on the nr.1 program in the country, Wielie Wielie Walie, if he released all the Bulls Boks vir CB duty.

    Coach de Villiers said: “This is a oppertunity I cannot miss. It has been a dream for me my whole life to meet Karel and Sarel and Bennie, so I immediately said, Yes!”

    Ralepelle and Steenkamp together with Victor Matfield, Bakkies Botha, Pierre Spies, Danie Rossouw, Fourie du Preez, Wynand Olivier, Morné Steyn and Bryan Habana are the Blue Bulls that were included in the Springboks’ tour group for their Tri-Nations matches in Australia.”

  • 353

    Julle het seker al Mosselbaaibul se posts gesien, hy het destyds so draaitjie gemaak by Voldys. Hy is n goeie reporter daar op die Bulle se home site, as julle nie omgee nie kan ek sy opsomming hier plaas van Vrydagaand se game. Ek dink hy beskryf dinge fair, hy was self daar in Bloem.

  • 354

    #351 Supa,

    Nee man. Laat ek en die grootmense nou eers klaar praat. Gaan kry vir jou blikkie koeldrank. Ek is nou by jou!!

  • 355

    #352 bwhahaahahaha.

    #353 jy hoef nie te vra nie. gooi hom net waar jy wil.

  • 356

    354 Dan moet julle grootmense nie twak praat nie!

    Ok, ek uit…

  • 357

    #356 Supa

    Bye Bye.

  • 358

    352,
    Jy try ou maat 😆
    Ek dink die Bulle gaan 100 maal beter speel as teen die Cheetahs, of dit goed genoeg gaan wees… Natuurlik man, waars jou geloof.

  • 359

    349 Wicus het goed gedoen vir die Bulle, bly hy kon in sy pa se spore volg hier vir ‘n paar jaar.

    345 Superbul, wat het van Akona geword, leef hy nog ?

  • 360

    #359 BDB

    Ek hoor sy pa het baie gemoan!!

Users Online

Total 46 users including 0 member, 46 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm