Stephen Samuelson | August 5, 2009
There is no doubt which team is No.1 but can the All Blacks and Wallabies hold on to their top three places?
1. (2) South Africa – Current IRB ranking: 1 (2)
How good are the Springboks? They have yet to play away this year but nor have they faced a weak team. The road trip coming up will tell whether this is a good or great team.
2. (1) New Zealand – Current IRB ranking: 2 (1)
The Springboks showed that this is definitely not the New Zealand team of old but they were still good enough to beat the Wallabies. The Richie McCaw factor is no longer enough, they need Dan Carter.
3. (3) Australia –Β Current IRB ranking: 3 (3)
They failed in their only big test of the season but that will be forgotten if they can beat the Boks in Cape Town on Saturday. Any takers? Anyone?
4. (4) Ireland –Β Current IRB ranking: 4 (4)
The The South Africans’ performances so far this Tri Nations series puts the Lions’ effort in perspective. With the core of that team made up of Irish and Welsh players, the Wallabies had better watch out.
5. (5) Wales – Current IRB ranking: 8 (6)
Another country that can take heart from the Springboks’ performances. The Welsh will no doubt fancy their chances against the southern hemisphere big boys in November.
6. (6) France – Current IRB ranking: 5 (5)
Not performing as well as they would like. Is the influx of foreign players in the Top 14 affecting the national side? Some think so.
7. (7) England – Current IRB ranking: 7 (7)
So the new saviour of English rugby is the old one. All eyes will be on Jonny Wilkinson as he stuts his stuff with Toulon in the Top 14.
8. (8) Argentina – Current IRB ranking: 6 (6)
We may not see so much of the Pumas in this part of the world but we will see more of their dynamic fly-half Juan Martin Hernandez after he signed a one-year deal with Sharks. Good business for both parties.
9. (9) Fiji – Current IRB ranking: 9 (9)
The best team of the three islander countries and with Samoa withdrawing from the Pacific alliance they can concentrate on elevating their national team to greater heights.
10. (10) Scotland – Current IRB ranking: 10 (10)
A home nation they cannot take much from the Lions’ performances in the Republic – they barely contributed to it.
Janne no 1
O jinne SAB,
Hierdie ene issie lekwar nie… maar ek gaan hom vir jou los om te Edit….
Hehehe
Suffer baby, suffer !
2 ek sien nou die alignment is uit!! Damn!
Is dit hier waar al die rassiste wegkruip ? π
2 GBS
Beter nou?
2 GBS
“Suffer baby, suffer !”
Dis wat die mier gesΓͺ het toe hy die olifant koei gerape het π
4 bdb
Hallou bdb
Ja, ons kruip weg vir die provinsialiste π
5 – SAB,
Amper !
#4 π Welkom BDB
eintlik is ons net bang vir hulle hehehehehehehe
4 – BDB,
Hellooooooooooooooooo
Welkom!
4# Hello Bennie!
Ok al die Janne….gaannou groet, dis weer ek en die N1….tot more, lekker aand vir almal…
Hallo almal, gewonder wat het van julle klomp geword, en wou net voorstel ons moet ‘n nuwe blog begin. Goeie iniasitief, hopelik kan ons nou ordentelike en groot rugby praat, d.w.s. oor die Bulle en die Bokke … in daardie volgorde π
8 GBS
Watse “amper” ??? huh???
dis dan nou simetries…..
#13 EEE –
Jinne maar jy gaan vroeg huistoe. Is dit ‘n halfday job?
14 bdb
ooooooooooo f*k daar gaan ons weer…………………… π
Hey, waar is die ‘reply’ knoppie ?
14# Ek se, Bennie Boekwurm, ek het jou en Blhoo soms jammer gekry daar as die moegoes julle so takel op keo, maar ek het maar tong gebyt en weggedraai.
Ek het geweet ons sal mekaar eendag op n anderplek raakloop waar dit beter is.
Lekker om jou weer te sien ou maat.
18# BDB
Hier is nie sulke moderne geriewe nie, ons werk nog op die ‘ou’ manier.
Soos n plaaslewwetrie.
My flok. Kyk wie is hier BDL…. Baie welkom BDL
#19 Pietman, dit het maar lekker vervelig begin raak daar op keo. Lekker om te weet ons kan hier gesels. Gaan julle manne nou glad nie meer daar op keo skryf nie, het julle keo permanent verlaat ?
#22 BDL
Ek en GBS het hierdie opgestel as ‘n temp plekkie. Ons is altwee moesa besig met die finale site waar jy die reply funksie en baie meer sal hΓͺ.
#22 bdb
Nee ons sal nog een keer KEO besoek, dit gaan ‘n groot dag wees.
My maggies, Ed die Bul is ook hier. Dankie vir die welkom ! Slaap jy nog lekker in daardie wentrui ?
22 bdb
Ja, ons het die smerige “Inner City” verruil vir ‘n pragtige skoon voorstad
Welkom hier in ons buurt
#25 BDL
Ek kon dit nie meer langer op Keo uithou nie. Wou al vliegtuig kaartjies gekoop het vir die Kaap en London.
Baie welkom.
Ek sukkel vreeslik om te slaap. Die hotflushes en nagmerries raak net te veel!!
22# BDB
Nee wat swaer, ek is klaar daar,
Dis tydmors.
En vir hulle beledigings sien ek nie meer kans nie.
Hier kan ek blog sonder om my weg oop te swets of om ateiste te probeer bekeer….
Nee, fck dit, ek is klaar ( vloek ek sommer weer as ek net daaraan dink!)
Ja, AB het my gekontak per e-pos en laat weet van die blog, maar ek sal nog vir niemand sΓͺ daar op keo nie. Beplan julle om later dit bekend te maak, of gaan dit ‘n private blog bly ?
27 Ed_the_Lion
Mirrag Eddie!! Groet jy nie soos dit ‘n Jan betaam nie?
Users Online
Total 20 users including 0 member, 20 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,985,898 Page Impressions
_