Stephen Samuelson | August 5, 2009
There is no doubt which team is No.1 but can the All Blacks and Wallabies hold on to their top three places?
1. (2) South Africa – Current IRB ranking: 1 (2)
How good are the Springboks? They have yet to play away this year but nor have they faced a weak team. The road trip coming up will tell whether this is a good or great team.
2. (1) New Zealand – Current IRB ranking: 2 (1)
The Springboks showed that this is definitely not the New Zealand team of old but they were still good enough to beat the Wallabies. The Richie McCaw factor is no longer enough, they need Dan Carter.
3. (3) Australia – Current IRB ranking: 3 (3)
They failed in their only big test of the season but that will be forgotten if they can beat the Boks in Cape Town on Saturday. Any takers? Anyone?
4. (4) Ireland – Current IRB ranking: 4 (4)
The The South Africans’ performances so far this Tri Nations series puts the Lions’ effort in perspective. With the core of that team made up of Irish and Welsh players, the Wallabies had better watch out.
5. (5) Wales – Current IRB ranking: 8 (6)
Another country that can take heart from the Springboks’ performances. The Welsh will no doubt fancy their chances against the southern hemisphere big boys in November.
6. (6) France – Current IRB ranking: 5 (5)
Not performing as well as they would like. Is the influx of foreign players in the Top 14 affecting the national side? Some think so.
7. (7) England – Current IRB ranking: 7 (7)
So the new saviour of English rugby is the old one. All eyes will be on Jonny Wilkinson as he stuts his stuff with Toulon in the Top 14.
8. (8) Argentina – Current IRB ranking: 6 (6)
We may not see so much of the Pumas in this part of the world but we will see more of their dynamic fly-half Juan Martin Hernandez after he signed a one-year deal with Sharks. Good business for both parties.
9. (9) Fiji – Current IRB ranking: 9 (9)
The best team of the three islander countries and with Samoa withdrawing from the Pacific alliance they can concentrate on elevating their national team to greater heights.
10. (10) Scotland – Current IRB ranking: 10 (10)
A home nation they cannot take much from the Lions’ performances in the Republic – they barely contributed to it.
#30 SAB,
🙁 Ek is baie jammer. Ek was so bly toe ek sien BDL “nog ‘n Leeu ondersteuner” is nou hier by ons, ek het al my maniere vergeet.
Goeie middag SABjan.
# 28 Pietman
Hello PietJan
Ek sal nou weer mooi moet spel. BDB hou my dop!!! 😀
# 31 Ed, ek het nie die naweek rugby gekyk nie, weet jy nie dalk wat die telling was tussen die Leeus en die Griekwas nie ? 🙂
32# Jisja Ed.
Hoe vorder julle navorsing met die blog?
Ons sal biinekort moet aankondigings maak, kan nie heeltyd so onder die grond’ praat nie.
31 Ed_the_Lion
Hoe gaan dit daar in die verte ou tjomma?
#34 BDB,
Ag fok!! 🙁 Johnathan Kaplan het gebeur. 🙁
#35 Pietman,
Dit gaan baie goed. Ek dink ons sal binnekort reg wees.
#36 SAB
Ek kan nie kla nie. Ek is baie geseënd aan die kant. Hoe lyk dinge daar in die Kaap.
#37 Toemaar, GW is ‘n goeie span, gaan nog ‘n paar groot honde pak gee hierdie jaar … en selfs ‘n paar ‘minnows’ afstof, soos komende vrydagaand teen die WP.
29 – BDB,
Nee ons gaan dit vir die publiek oopmaak sodra ons klaar Develop het….. maar wees verseker, hier sal die kwonte nie welkom wees of hou nie !
#39 BDB
Hulle is baie sterk die jaar, maar ek dink nie hulle sal vir WP klop nie.
WP se kaptein is te goed. 😀
Ai manne, dit is lekker om weer saam te kan gesels, hopelik kan hierdie blog net van krag tot krag gaan. Daar was die afgelope twee weke tye gewees op keo dat ek gevoel het soos daniel in die edkuil … Maar nou kan ‘n man mos weer lekker gesels en goeie grappe met en saam mekaar maak.
Ek is ‘n ruk uit, sien later !
38 Ed_the_Lion
Die Kaap is so koud soos ‘n heks se tepel die laaste paar dae
Ek werk my gat af maar gaan goed dankie
Die EdKuil “Ek like dit befuk” Wel gesê BDB!!! Sien later.
#41 Sien hy dra rokke deesdae … geweet daar is iets meer fout met hom, as die waatlemoene wat onder sy arms groei.
45 bdb
Gelukkig waai Lucinda een van die dae
#43 SAB,
Jy moet werk. Jou trippie kom binnekort op.
Hier is dit weer baie warm. Dit is ‘n skande om in hierdie weer te werk. Ek moet elkedag op die gholfbaan wees.
#45 BDB
Ja, ou Lucile is mal oor haar rokkies. Dink sy speel met panties rugby.
48 Ed_the_Lion
hehehe dis ‘n regte butch teef daai. Skeer nie eers haar bene en onder haar arms nie
49 – Ed,
Ek “pernjauuuu” sommer Lulu se vrou om hom skade te maak….. hehehe
(Modereer ek sommer myself !! Hehehe)
#49 SAB,
Hoe gril ek nou.
#50 GBS,
Sal beter kap wees as wat sy nou kyk. Dink ek moet haar nooi om rugby by my te kom kyk.
51 – Ed,
Hehehe… sy sal vra “Waa’s jou waatlemoene??”
#52 GBS heheheehehe,
Ek sal vir haar sê sy moet in my broekie voel….
GBS, ek het jou gemail.
53 – Ed,
Toe MODEREER ek sommer myself in # 50….
Laat een donner net sê ek is nie heeltemal onbevooroordeeld nie !!
Hehehe
54 – Snoek,
Ek gaan jou nou Author-status gee hier oppie Blog… dan word jy AMPTELIK ons Deben KORRESPONDENT !
Plaas daai ding dadelik hier op !!
Flok, ek kannie alles doen nie…. hehehe
#55 GBS
Welgedaan. Laat dit nou vir almal ‘n les wees.
hierdie is net ‘n toets
Users Online
Total 44 users including 0 member, 44 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,981,914 Page Impressions
_