Not only has Bryan Habana signed to play for WP, but it gets more interesting… there is a Tail to this story.
I received the following SMS Text message last night, from my cousin, a well known South African actress, married to SA’s leading Musical Producer and Director and TV series Producer (PS! what was written about the 2 of them in Sondag yesterday is untrue).
“Hey! I’m over the moon! Spent the last 2 hours talking to Bryan Habana!! Ek’s SUPER star struck!”
Knowing that she knows my deep interest in all things rugby, I could not resist phoning her, so I did just that.
It turns out that they were having dinner at a restaurant near Zoo Lake yesterday, and who else was there… Bryan and Jenine.
They all got talking and low and behold, Bryan Habana announced that he had not only signed with WP but also he had formally requested Jenine’s hand in marriage… and she accepted.
Bryan and Jenine will be moving to Cape Town in November.
I guess that congratulations are in order!
We wish Bryan and Jenine well with their future together and we also wish Habanananana a prosperous rugby adventure at WP.
Bryan, may you score many tries for WP, except against the Bulls, and may you continue to wear No 11 for the Bokke with much success.
… and so the cycle of life continues…
@ashley – jyt seker gedink eks die regte K9 ook ๐ฟ
@SA Barbarians – Aaai jaaai jaaai nou dienk die wiepie nie net hulle gaan die CB wen nie maar sommer die S14 vir die volgende 3 jaar.
Ou Habs moet maar flat out speel vir die Bulle later vanjaar in die CB, dis sy laaste kans in jare om n goue beker vas te hou.As ek hy is insist ek om CB te speel.
@K9-MonsterLeeu – wtf is the tail wagging the dog now? ๐
@superBul – 32
Hy sal dom wees as hy nie flat out speel in sy laaste games vir die bulle nie, anders gaan hy sukkel om span te kry in die Kaap. Die vraag is, gaan die Bulls light five genoeg balle wen vir hom om te shine?
Aaagh fawk, I thought it was the real Mawk…
35@Pietman –
ekke oek!
@SA Barbarians – 34.
Bring it on , julle was lank gespot oor julle light 5 die Bulle kry net soveel lip daaroor, sal maar sien wie is light en wie nie.
Ek persoonlik het nog nie n kabaal gemaak oor ons skrum nie, ek like dit dat julle al jul energie insit om die Bul skrum te wen. Kyk net na wat die mense gese het na die s14 finaal van 2007, Bul skrum vermorsel deur Sharks. WENNER 07 BULLS
@ashley –
Jy geskrik?
@Pietman – 35 hehehehe more Pietman. Jy’s digterlik vanoggend nรช!
More more,
Habana en Janine is al lankal verloof gewees.
@Supa Die Bloubul – more more
Dis wat ek ook gedink het, miskien kan Mawk clarify
Manne (ek sal maar wp supporters insluit n slag),
Ek was erg teluergesteld in Habs se verkas Kaap toe gister. Maar ek het vanoggend besef die Bulle sal meer as oraait wees. Ons het nog baie ander sterre. Hy gaan slegter af wees (behalwe finansieel). So Bryan aka Tiger Habana – geniet jou rugby daar. Hou net jou spel minstens so dat jy nog in 2011 vir die Bokke n giftige angel kan wees!
38@Pietman –
ja, ekt gedink mark kรด my uitskel omdat ek sommer net gedrossit van sy site af ๐ฅ
@Tripples –
More Tripples.
@superBul – 37 WP het toe met Schalk Brits gesit soos julle nou met Derek Kuun en poweder puff stutte sit.
Die wiel het mos maar die eienaardige gewoonte om te draai soos julle tussen 2008 en 2009 ervaar het. Waarheen nou?
Dis waarom ek maar altyd my pelle waarsku teen windgat raak wanneer dit goed gaan.
@SA Barbarians – nou moet jy ook net die raad volg hehehe ๐
@ashley –
Ek oek, to lock ek somme uit daai tyd ๐
Habana wat Kaap toe kom laat my dink aan die opmerking: “Kaalgat, maar Mercedes moet hulle ry”
Dink Habs gaan senter speel hier. Ander het dit ook reeds genoem.
@Supa Die Bloubul – #44 ek wil net se dat jy AL maiki is wat my gegroet het ๐ก
@Tripples – ek het jou mos laas week gegroet ๐
@isigidi – Dink ook so Isi, more by the way
@Tripples – 46
More Tripples
Ons Kapenaars is beskeie en level headed jong ๐
@isigidi – Ja Koster sal dan seker weer gesond wees vir vleuel.
@K9-MonsterLeeu – #50 ek moet seker dan ge-eerd voel ๐
@Tripples – hierdie ge-oor-en-weer gegroetery…. ๐
GBS hoeveel geregistreerde users is hier nou al?
Ek sien Meisiekind is gevang vir spoed…
@SA Barbarians – julle het darem maar vreeslik gesukkel teen die leeus se b span. Julle kan bly wees ons het sleutel spelers gerus.
@K9-MonsterLeeu – I know I know ๐
@Supa Die Bloubul – ….ja hyt gejaag Jhb toe…….gehoor daar is ‘n kontrak op Kevin se tafel.
Users Online
Total 39 users including 0 member, 39 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,847,127 Page Impressions
_