This is opened for active discussion of the Currie Cup Game between Griquas (current Log Leaders) and the Blue Bulls held at GWK Park, Kimberley, SA at 15:00 local time.
Updates of scores will be given from time to time.
Teams:
Griquas: 15 Riaan Viljoen, 14 Egon Seconds, 13 Jaco Bekker, 12 Barry Geel, 11 Bjorn Basson, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Jonathan Mokuena (captain), 7 Davon Raubenheimer, 6 Rohan Kitshoff, 5 Jacques Lombard, 4 Nolan Clark, 3 Ruaan du Preez, 2 Simon Westraadt, 1 Steph Roberts.
Replacements: 16 Andries Kruger/Rayno Barnes, 17 Albertus Buckle/Zane Killian, 18 Brendon Snyman/Heinrich Stride, 19 Sean Plaatjies, 20 Dougie Helmuth, 21 Trompie Nontshinga, 22 Gavin Passens.
Blue Bulls: 15 Tiger Mangweni; 14 Gerhard van den Heever, 13 Jaco Pretorius, 12 Stefan Watermeyer, 11 Marius Delport; 10 Francois Brummer, 9 Francois Hougaard; 8 Dewald Potgieter, 7 Jacques Burger, 6 Deon Stegmann, 5 Wilhelm Steenkamp, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Derick Kuün (captain), 1 Gurthrö Steenkamp.
Replacements: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Frik Kirsten, 18 Fudge Mabeta, 19 Pedrie Wannenburg, 20 Ruan Snyman, 21 Burton Francis, 22 Zane Kirchner.
Referee: Willie Roos
Assistant referees: Matt Kemp, Marc van Zyl
TMO: Michael Cupido
Mooi Bulle.
Kuun k*k kaptein. Moes 12 min voor einde punte geneem het.
Kom manne maak die log op datum voor die Sharkies speel!
Lekker!!!!!!!!!!!!!!!
Mooi Bulle. Ek het nooit getwyfel nie.
Sjoe, dit was close…. ok maar net-net gewen !
@grootblousmile –
Se jy my! Bulls BMT ons deurgetrek. Anders was ons nou 12 logpunte agter!
Nou darem net 6.
Wat is die Final score met die WP / Boland game ??
Nuwe WP vleuel fonds score nog ‘n try! Daar kak my Superbru!!
213 @Supa Die Bloubul – ek moet bieg, het het so bietjie.
Ons kon eers die oorhand kry toe hulle 13 manne oorgehad het
38-7 WP. They realised how simple the game can be in the second half.
@bdb –
Ek spot ook tjom. Ek het gedink dis verby.Daai 5punte was crucial. Volgende week is die Luiperds en sal ons nog 5 punte kry. Kwas/Sharks en LEeus/WP speel, so twee gaan weer verloor.
Ek sien WP het toe gewen 38 / 7
31 punte verskil…. ek het 32 gepick op Bru
@grootblousmile – Jou “welgedaan WP” het nie deurgekom nie 🙂
@Supa Die Bloubul –
hahaha
Supa Die Bloubul
August 15th, 2009 at 4:18 PM
Daar gaat die game…nou is Bulle in die moeilikheid op die log.
en
Supa Die Bloubul
August 15th, 2009 at 4:35 PM
@Ed_the_Lion –
Hoe kan hy hulle(Griekwas) die game kos? Hulle(Griekwas) wen dan?!
Maar dis ok, ek sal nie die ander ouens vertel nie.
223@SA Barbarians – Hehehehe
Welgedaan WP en heel goed gedoen vir my Bru
221 @Supa Die Bloubul – daardie vinnige drie deur GW in die begin van die 2de helfte het hul goeie momentum gegee. Bulls het goeie karaktertoets geslaag deur nie op te gee nie.
@SA Barbarians –
Hoe kan jy verwag van enige Bulsupporter om enige krediet aan ‘n WP span te gee? 😆
Hel, ek sweet behoorlik hier in my Bulls trui…
@grootblousmile – hehehe dankie Tjom
Ek het WP met net 21 gepick
@SA Barbarians –
Gaan kyk my comment by 204
jis maar die ref se heeltyd julle is op n team warning ek se jou n ander ref sou op n stadium die Kwas met 11 spelers laat speel het.
WP thread – 35
BB thread – 229
😉
@SA Barbarians –
Ek ok!!
Ou GBS het meer vertroue in ons span as ons twee self!!
Hy loop ook nou losvoor vir die geel keppie die week
Geluk ou Grootte!!
229@SA Barbarians – Hoe het die ander manne gepick op Bru vir die WP game ?
@KingPaul – Van my kant af ook, geluk Bulle – mooi geeindig
@KingPaul – beide GBS en ek het die WP gepick met hoer tellings as die WP se eie ondersteuners
233@KingPaul – Ag dankie man… hehehe
Nou moet die Tjarks net wen met 7, dan’t ek ‘n full house !
235 @SA Barbarians – geluk aan die wp … eish, dit was swaar om te sê.
@KingPaul – En daar sien ons nou hoe veel beter die WP sonder die skandvlek van ‘n aktivis “kaptein” is!!!!
@bdb – Hoop jy gaan baie oefening kry – dit raak makliker 🙂
Users Online
Total 121 users including 0 member, 121 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,793 Page Impressions
_