This is opened for active discussion of the Currie Cup Game between Griquas (current Log Leaders) and the Blue Bulls held at GWK Park, Kimberley, SA at 15:00 local time.
Updates of scores will be given from time to time.
Teams:
Griquas: 15 Riaan Viljoen, 14 Egon Seconds, 13 Jaco Bekker, 12 Barry Geel, 11 Bjorn Basson, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Jonathan Mokuena (captain), 7 Davon Raubenheimer, 6 Rohan Kitshoff, 5 Jacques Lombard, 4 Nolan Clark, 3 Ruaan du Preez, 2 Simon Westraadt, 1 Steph Roberts.
Replacements: 16 Andries Kruger/Rayno Barnes, 17 Albertus Buckle/Zane Killian, 18 Brendon Snyman/Heinrich Stride, 19 Sean Plaatjies, 20 Dougie Helmuth, 21 Trompie Nontshinga, 22 Gavin Passens.
Blue Bulls: 15 Tiger Mangweni; 14 Gerhard van den Heever, 13 Jaco Pretorius, 12 Stefan Watermeyer, 11 Marius Delport; 10 Francois Brummer, 9 Francois Hougaard; 8 Dewald Potgieter, 7 Jacques Burger, 6 Deon Stegmann, 5 Wilhelm Steenkamp, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Derick Kuün (captain), 1 Gurthrö Steenkamp.
Replacements: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Frik Kirsten, 18 Fudge Mabeta, 19 Pedrie Wannenburg, 20 Ruan Snyman, 21 Burton Francis, 22 Zane Kirchner.
Referee: Willie Roos
Assistant referees: Matt Kemp, Marc van Zyl
TMO: Michael Cupido
@K9-MonsterLeeu –
Iemand het dan hierbo gese hy speel goed en het n drie gedruk? Wat is dit nou of is jy weer anti-blou?? hehe
Drie WP.
@grootblousmile – twee skoppe van hom al afgestorm. Te sadig agter die skrums.
@Supa Die Bloubul – Kan jou verseker sê wies die beste van die 2 skrummies.
Try deur De Jong
WP nou 21-7
@grootblousmile –
Se jy my eerder asb. Hoe speel Hougaardt? Iemand het hierbo gese hyt goed gespeel en ek kan K9 nie glo nie.
Speel hy goed of nie?
152@K9-MonsterLeeu – Obviously het jy die res van sy spel gemis, nê !!
Cheers lekker blog.
@K9-MonsterLeeu –
Sorry tjom. Maar ek vat jou opinies oor ons spelers maar met n knippie sout. hehe
@K9-MonsterLeeu –
Ja nee kyk, ‘n scrummie wat te sadig is hoort in die ouetehuis.
157@K9-MonsterLeeu – Cheers
Try Nonchinga
Hoeveel tyd is oor?
TROUBLE!
Supa
Net vir jou
Run of Play
55 Riaan Viljoen Missed Drop Goal
48 Francois Brummer Missed Penalty
47 Francois Brummer Missed Drop Goal
45 Riaan Viljoen Missed Penalty
42 Naas Olivier Missed Conversion
41 Ryno Barnes Try
37 Francois Brummer Missed Conversion
36 Francois Hougaard Try
34 Naas Olivier Missed Conversion
33 Egon Seconds Try
32 Riaan Viljoen Missed Penalty
26 Stefan Watermeyer Missed Drop Goal
26 Naas Olivier Penalty
23 Francois Brummer Penalty
19 Naas Olivier Penalty
17 Francois Brummer Missed Conversion
16 Derick Kuun Try
7 Naas Olivier Penalty
5 Francois Hougaard Missed Drop Goal
Glad nie vorentoe nie, niks nie.
Ook nie uit nie, glad nie.
Nou’s die put in die kalf vir die Bulls…. oi !
Daar gaat die game…nou is Bulle in die moeilikheid op die log.
hier kom n pak , regtig terug drawing board toe ons speel uiters swak, niemand tackle nie niemand try onderskep nie niemand probeer driee druk nie
Kwas 24 / Bulls 13
@KingPaul –
Dankie vir die update. Dis nou verby vir ons.
Tyd oor????????????
Ok 18min oor. Dankie.
Mirrag manne!!!
173@SA Barbarians – Hellooooooo
Ek kyk nie die game nie. Is die Bulls kak, of is die Griekwas net soveel beter as wat ons almal wil erken?
Hier gooi WP nog ‘n drie weg!! FOK!!
Tryyyyyyyy Van den Heever !!
Goeie spel Bulls !!
@KingPaul –
Dink n kombinasie van altwee.
Jy kan egter nie met 6/6 wenne stry nie.
Try!!!!!!!! WP!!!!
Kwas 24 / Bulls 18
Users Online
Total 209 users including 0 member, 209 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,441,613 Page Impressions
_