This is opened for active discussion of the Currie Cup Game between Griquas (current Log Leaders) and the Blue Bulls held at GWK Park, Kimberley, SA at 15:00 local time.
Updates of scores will be given from time to time.
Teams:
Griquas: 15 Riaan Viljoen, 14 Egon Seconds, 13 Jaco Bekker, 12 Barry Geel, 11 Bjorn Basson, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Jonathan Mokuena (captain), 7 Davon Raubenheimer, 6 Rohan Kitshoff, 5 Jacques Lombard, 4 Nolan Clark, 3 Ruaan du Preez, 2 Simon Westraadt, 1 Steph Roberts.
Replacements: 16 Andries Kruger/Rayno Barnes, 17 Albertus Buckle/Zane Killian, 18 Brendon Snyman/Heinrich Stride, 19 Sean Plaatjies, 20 Dougie Helmuth, 21 Trompie Nontshinga, 22 Gavin Passens.
Blue Bulls: 15 Tiger Mangweni; 14 Gerhard van den Heever, 13 Jaco Pretorius, 12 Stefan Watermeyer, 11 Marius Delport; 10 Francois Brummer, 9 Francois Hougaard; 8 Dewald Potgieter, 7 Jacques Burger, 6 Deon Stegmann, 5 Wilhelm Steenkamp, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Derick Kuün (captain), 1 Gurthrö Steenkamp.
Replacements: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Frik Kirsten, 18 Fudge Mabeta, 19 Pedrie Wannenburg, 20 Ruan Snyman, 21 Burton Francis, 22 Zane Kirchner.
Referee: Willie Roos
Assistant referees: Matt Kemp, Marc van Zyl
TMO: Michael Cupido
@superBul – Ref se skuld? 😯
@Ed_the_Lion – Hello Ed!!!!
14-13 Kwas
Goeie drie deur fh.
Swak skop 1 uit 5 skoppe oor vir die Bulle
@K9-MonsterLeeu – jy hang hier rond om gevloek te word jy gaan voor die end kry wat jy soek 😆
Maar dit gaan nie lol wees nie
Handbriekie het nounet ‘n werker hier van ons erf af verjaag…. hehehehe
Sy’s de fokken die bliksem in….
Ek wens die Bulle wil bietjie hardloop met die bal. Al verloor hulle, sal hulle iets kan leer uit die game uit.
Halftyd
Lemoenetyd
100 Leeus
@grootblousmile – dit die ou wat jy gekry het vir die jacuzzi? hehehe
Bulle maak al die spel. GW doen minder goed.
Bulle behoort te wen.
100 !
103 @bul-a-bhloo – daardie mis skoppe kan moeilikheid afgee.
102@K9-MonsterLeeu – Nee, een van die “Tuintegnikuste” het haar kak gehap, toe jaag sy hom soos ‘n vrot vel !
@Ed_the_Lion – Jis Ed ek raak al meer moerig vir die mentaliteit wat nou daar posgevat het. Elke flippen ou skop up en unders, waneer gaan die senters weer probeer side step ens. Nee hel ons kan maar 7 losskakels kies almal kan dan up en under.
@superBul – Soos by die bokke.
Om te submit is n scroll af nodig kan die – Read This Before Leaving a Comment
Please make sure your comments follow our guidelines, as detailed in the Terms and Conditions:
Comments that do not adhere will be deleted or marked as SPAM at the discretion of The Principals / Proprietors.
by Comments Policy for WordPress
nie fyn skrif word en kleiner wees nie
@superBul – Die ouens kry die bal in moesa goeie posisie, dan gooi hulle ‘n uppie. Dit is nie die tipe rugby wat jy in die middel van die seisoen speel nie.
So how’s it going in Kimberly, scoreboard looks tight?
Province once again proceeding to shoot themselves in the foot with little bits of indiscipline kicking in when its harder not to score.
107 @superBul – Senters begin ook deesdae te veel skop.
Ek gee nie om om die safety first te seel in n semi of n toets nie. Hierdie is net die regte plek om ander truuks te try.
@bdb – ek sal daai kots siekte kry
Halftyd score
Boland 7
WP 8
WP is te ywerig en moes al meer driee gedruk het.
109@superBul – Jinne maar julle kan kla oor die fokken formaat hier…. toe, daar’s hy nou AFFFFFFF
Gelukkig ??
@superBul – Presies. Dit het nou gewerk in die finaal van die S14, maar nou hou hulle nie op nie. Ek begin weer Ludeke te betwyfel.
BB lyk goed, moet net foute uitskakel en hul skoppe oorkry.
Stegmann bietjie stil, maar Burger en Dewald speel goed.
@grootblousmile – bwahaahahaha. Mense is met niks gelukkig nie. Ek het amper vir superBul nou lelik gevloek 😆
@grootblousmile – nee ou ek vra net
Users Online
Total 185 users including 0 member, 185 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,444,989 Page Impressions
_